Daily Archives: January 11, 2017

2017 diefstal-jaar

Die eerste tien dae van die nuwe jaar is reeds verby, en as alleen gekyk word na die uitsprake in hierdie kort tyd, word dit al hoe duideliker dat 2017…

CVO vereer Leerlinge wat presteer

Die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) het hulle top matrikulante van 2016 tydens ‘n formele dinee erkenning gegee vir hulle prestasies. Die CVO kandidate van 2016 spog met ʼn…

Perde en donkies gehok

Perde en donkies mag tot verdere kennisgewing nie in die Kuruman-omgewing vervoer word nie. Dit volg nadat ‘n voorval van Afrika Perdesiekte in Kuruman aangemeld is, en die Noord-Kaapse departement…

Dronkbestuur gelyk aan moord?

Vanjaar se padsterftesyfer is 5% hoër as verlede jaar, terwyl daar 17% meer ongelukke voorgekom het gedurende die vakansietyd. Volgens syfers wat gister bekendgemaak is, blyk dit dat 1 714 mense…

Kalkbaai Moskee loop ook deur

Nog ‘n moskee in Kaapstad het deurgeloop onder vandale.  Die moskee in Kalkbaai se mure en preekstoel is met bloed bespat. Dit volg na die voorval in Simonstad se moskee…

Gesondheidsvoertuie gekaap

Sekere gebiede in Natal sal sonder gesondheidsdienste moet klaarkom as die kaping van departementele voertuie nie gestop kan word nie. Dit aldus die hoof van gesondheid in Natal, dr Dhlomo….

Belastinggeld om SAL, Mango en SA Express te “red”

Die regering het bevestig dat miljoene betaal is aan ‘n privaat firma om die samesmelting van SAL, Mango en SA Express te hanteer. ‘n Bedrag van R12,1 miljoen rand word…

Buitelanders loop deur in Kuruman

Die Bankhara Bodulong sogenaamde informele woonbuurt buite Kuruman was die teiken van plaaslike inwoners toe winkels van uitlanders gestroop is die naweek. Ongeveer 50 uitlanders het op die vlug geslaan…

Vanrhynsdorp beleef stormwinde

Die Namakwalandse dorpie Vanrhynsdorp het erge winde en reën neerslae gister beleef. ‘n Vulstasie se dak het afgewaai en verskeie bome en kragpale het omgewaai. Welkome neerslae van tussen 7…

Johannesburg metrolede gevang

Drie metropolisielede van die Sandton lisensie afdeling en vier van die Martindale lisensie afdeling is deur die Valke gearresteer. In totaal is 106 amptenare is geïdentifiseer in verband met sake…

Raaiselagtige radioflitse uit buitenste ruimte

Kort, kragtige radio seine, is pas deur wetenskaplikes opgevang wat afkomstig is uit die buitenste ruimte, en kon aanvanklik nie verklaar word nie. Na deeglike navorsing gedoen is, het wetenskaplikes…

Ekonomiese aanduiders : 11 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.74 ( R13.61) Rand / euro  R14.52 ( R14.44) Rand / Britse pond R16.71 ( R16.51) Brent Ruolieprys per vat $53.73 ( $55.13) Goud per fyn-ons…

Adjunkpremier van Noord-Ierland bedank

Die adjunkpremier van Noord-Ierland,  Martin McGuinness, het onverwags sy bedanking ingedien nadat hy die leier, Arlene Foster, daarvan beskuldig het dat hy die kiesers se wil ignoreer. Die meerderheid van…

Duitse visekanselier opponeer Merkel

Die visekanselier in die regering van Angela Merkel, minister Sigmar Gabriel, het aangekondig dat hy die Bondskanselier uitdaag om as die party se kandidaat te staan in die September 2017…

Trump skoonseun word senior adviseur

Die nuwe president van Amerika, wat op 20 Januarie beëdig word, het aangekondig dat sy skoonseun, Jared Kushner, benoem is as senior adviseur en geen vergoeding ontvang nie. Alhoewel die…

Duitsland bekommerd oor Russiese inmenging

Die Duitse owerheid kyk met noukeurigheid na die moontlikheid van Russiese inmenging in die land se verkiesing van September. Dit volg nadat die Amerikaanse Intelligensiediens bevind het dat Rusland wel…

Meer vervaardigers volg Trump advies

Dit is nie net die Ford motorvervaardiger wat na die nuutverkose president van Amerika luister nie, maar een na die ander vervaardiger in die bedryf besluit nou om uitbreidings in…