Daily Archives: January 10, 2017

Op die volksakker – Seuns van die leuen?

Die media rapporteer wyd oor verskeie Zuma-uitsprake van die afgelope naweek. Die omvang van selfbedrog, selfverheerliking en ´n verblindende selfvertroue waardeur die ANC-leierskap die werklikhede van korrupsie, stagnerende dienslewering en…

Onderwysjaar begin chaoties

Die ANC-regering se onderwysowerhede begin die nuwe skooljaar in chaos nadat hulle nie in staat was om leerlinge by skole geplaas te kry nie. Die onderwysvakbond Sadou beweer dat sowat…

Nog ‘n reënboog tot niet?

Suid-Afrika se grootste hoenderprodusent, Rainbow Chicken, is tans besig met die herstrukturering van hul besigheid. Volgens berigte gaan RCL Foods vyftien van hul vyf-en-twintig plase verkoop om kop  bo water…

Parlementêre “uitsmyters” verdien groot geld

Polisiebeamptes wat ingetrek word om oproerige parlementslede in beheer te hou, word groot geld betaal vir die werk wat hul verrig. Bedrae van tussen R416 000 en R525 000 per…

Misdaadsyfers vir die reënboogland

Die volgende statistiek oor  misdaad gedurende die vakansietyd, is beskikbaar gestel deur Free West Media. Daar was gemiddeld 44 moorde per dag, 181 seksuele oortredings per dag , 44 pogings…

Natalse onderwys mors geld

Die Natalse onderwysdepartement het getrou ander Afrika-instellings gevolg deur R750 000 te spandeer aan ‘n funksie om die top matrikulante van die provinsie aan te wys. Meer as 1 000 gaste…

Varksnoet ook “haatmisdaad”

Die varksnoet en bloed wat buite moskee in Simonstad gevind is, word nou as ‘n haatmisdaad beskryf deur die moslem juridiese raad. Die moslemgemeenskap se regte is deur die gebaar…

ANC spreek vroueliga aan

Die ANC het sy vroueliga baie hard aangespreek oor hul besluit om Dlamini-Zuma as hul presidentskandidaat aan te wys. Volgens die party se bestuur is die besluit besig om tweespalt…

Kapitaalinvloei neem af

Suid-Afrika as ʼn ontwikkelende land is baie afhanklik van buitelandse kapitaal wat moet bydra tot ekonomiese ontwikkeling en ondersteuning van die land se handelsrekening as daar tekorte is. Die kapitaalinvloei…

Ekonomiese aanduiders : 10 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.61 ( R13.78) Rand / euro  R14.44 ( R14.50) Rand / Britse pond R16.51 ( R16.80) Brent Ruolieprys per vat $55.13 ( $56.91) Goud per fyn-ons…

Trump stem saam oor Russiese inmenging

Die toekomstige president van Amerika, Donald Trump, se benoemde Hoof van Ampte, Reince Priebus, sê hy stem saam dat Rusland betrokke was by die Demokrate se netwerk. Trump het ook…

Trump se aanstellings

Donald Trump het reeds 11 mense benoem in verskillende regeringsposte, en het daarmee die wêreld beïndruk met sy uitstekende keuse. Nuwe Amp                       Persoon                 Vorige ampte Vise-president                   Nike Pence              Senator Buitelandse…

VSA kry nuwe Intelligensiehoof

Die verkose president van Amerika, Donald Trump, het aangekondig dat senator Dan Coats aangestel word as die direkteur van Nasionale Intelligensie. Senator Coats was tydens die bewind van George W….

Turkye ontslaan nog duisende werkers

Die Turkse regering het per dekreet die ontslag aangekondig van meer as 10 000 amptenare, polisiebeamptes, en wetenskaplikes. Die dekreet maak ook voorsiening daarvoor dat dit moontlik is om Turke…

Vrye Demokrate wil herrys in Duitsland

’n Politieke party wat vir jare as konserwatiewe struktuur in Duitsland se regering gedien het as vennoot, het later “verdwyn”, maar herrys nou om gereed te maak vir die September…

Bank van Engeland erken sy groot fout

Die hoofekonoom van die Bank van Engeland, Andy Haldane, moes uiteindelik toegee dat die Bank se uitermatige pessimisme oor die gevolge van uittrede uit die Europese Unie, ’n reuse flater…

Sjina beplan reuse groenkrag projek

Die kommunistiese regering van Sjina het aangekondig dat die land ’n reuse groenkrag aanleg wil oprig om die geweldige lugbesoedeling teen te werk wat miljoene mense se lewens in gevaar…

Taiwan terg Sjina met Amerika-besoek

Die president van Taiwan het aangekondig dat sy ’n besoek bring aan Sentraal Amerika, maar kon nie ’n afspraak kry om Donald Trump te ontmoet nie. President Tsai Ing-wen het…