Daily Archives: January 9, 2017

Die waarheid van ‘n SA matriek

In die afgelope dae het ons verneem dat BCVO-geaffilieerde skole ´n 98,4% matriek-slaagsyfer behaal het.  IEB resultate in geheel was 98,67%. Dit is die vrug van harde werk, maar veral…

Insake die mening: “Steun Afrisake die ANC regering”

Elkeen van die munisipaliteite waar die krag afgeskakel sou word het ook witmense in. Hulle betaal hulle rekening getrou. Frik Stander se mening is kwaadwillig (ek weet nie of dit…

Aspen bome, bietjie onbekend aan ons?

Die Aspen boom groei meestal in koue wêrelddele en is in die Populus familie. Daar waar hierdie bome in die berge en bosse groei vertoon hulle net soos ons populier…

Geen moeite bruinrys slaai

Bruinrys slaai vir ‘n warm aand saam met braaivleis. Geen moeite resep en kan ‘n paar dae voor dit opgedien word in yskas gestoor word. Genoeg vir 6 porsies.  …

Motorrubriek – Wolseley 24/80

Die Wolseley 24/80 dateer uit die sestigerjare en vir daardie jare was dit ‘n motor van formaat. Dit was ‘n vierdeur sedan en is vervaardig deur British Motor Corporation in…

Blydskap in Gebedsverhoring

Verbly die siel van u kneg, want tot U, o HERE, hef ek my siel op. In die dag van my benoudheid roep ek U aan, want U verhoor my…

Wêreld Nuusflitse – 9 Januarie

Suid Afrika Swaar reënneerslae in die opvang gebied van die Vaaldam gedurende die afgelope naweek hou die belofte in dat die dam se watervlak tot 60% kan styg.   Antarktika…

Trump klap Intelligensie onderstebo

Die leuen dat Hillary Clinton benadeel is in die presidentsverkiesing van Amerika, duur voort en word selfs gerugsteun deur die twyfelagtige stellings van die Amerikaanse intelligensiedienste. Donald Trump het op…

Trump waarsku Toyota base

Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, het die Japanese motorvervaardiger, Toyota gewaarsku teen hulle plan om ’n aanleg op te rig in die buurstaat Mexiko. Trump het die Toyota…

Trump roep alle ambassadeurs terug

Die nuwe president van Amerika, Donald Trump, word op 20 Januarie ingestel as president van die land, en het reeds kennis gegee dat alle ambassadeurs teruggeroep word na die VSA….

VSA Intelligensie beskuldig Russe

Die hoof van die Amerikaanse Intelligensiediens het gesê hulle beskik oor sterk bewyse dat Rusland wel suksesvol ingebreek het op die presidentsverkiesing. Die Russe was glo suksesvol om “die verkiesing…

Namibië liasseer eis teen Duitsland

Sogenaamde verontregtes van die inheemse groepe in Namibië het ’n regsgeding begin teen Duitsland, en maak gebruik van ’n Amerikaanse hof vir hulle saak. Die inheemse groepe eis vergoeding vir…

Obama kry hewige kritiek

Die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes het Vrydag ’n resolusie aangeneem waarin die Verenigde Nasies se resolusie oor Israelse uitbreidings in die Wesbank gebied veroordeel word,  ook skerp gekritiseer en veroordeel…

Abbott roep SA krieket vaarwel

Kyle Abbott , die Protea krieketspeler, is verlore vir Suid Afrika. Abbott het na die 2de Toets teen Sri Lanka aangekondig dat hy klaar is met SA krieket en sy…