Daily Archives: January 6, 2017

2017 word ‘n nagmerrie-rit vir motoriste

Die AA het gewaarsku dat motoriste in 2017 gaan swaarkry rondom petrolprys verhogings. Na die 50 sent verhoging skok op 4 Januarie 2017, voorspel die AA dat die Rand se…

Sanco soek geld vir onderpresteerders

Arm provinsies moet meer fondse ontvang om hul matriekuitslae te verbeter, aldus die SA National Civic Organisation. Die provinsies wat die swakste gevaar het was Oos-Kaap, Verre Noord-Transvaal oftewel Limpopo…

DA roep omroeper op

Jeremy Mansfield is deur die DA genader om by die party aan te sluit en homself beskikbaar te stel vir die komende verkiesing in 2019. Volgens Mansfield wil hy graag…

ANC en die Gauteng Drankraad “haaks”

Die Gautengse drankraad het aanvanklik toestemming verleen dat handelsure van drankverkope eerskomende Sondag verleng kon word om geleentheid te gee vir die “besoekers” by die ANC se 105de verjaarsdagfees in…