Daily Archives: January 5, 2017

Oud-Golfer pleeg selfmoord

Die oud golfspeler, Wayne Westner, het volgens berigte homself geskiet na ‘n rusie met sy vrou in Pennington aan die Suidkus. Westner was ‘n gewilde speler en het onder andere…

Parool fasade

Molemo Maarohanye of te wel “Jub Jub” is in 2012 saam met Themba Tshabalala skuldig bevind daaraan dat hul vier skoolkinders gedood het tydens ‘n onwettige straat-ren.  Beide is aanvanklik…

VN hoof ingenome met Trump gesindheid

Die nuwe sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), Antonio Guterres, het na sy gesprek met die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, se tevredenheid uitgespreek oor Trump se gesindheid. Hy…

VSA aangewese minister kry reuse goue handdruk

Die nuwe minister van Buitelandse Sake wat in die regering van Donald Trump sal dien, het sy bande met die oliemaatskappy, ExxonMobil, afgesluit as hoofuitvoerende beampte, met ’n pakket van…

ObamaCare sal herroep word

Die toekomstige visepresident van Amerika, Senator Mike Pence, het in ’n media onderhoud die redes aangevoer waarom die Republikeinse Party die herroeping van die omstrede gesondheidsplan, ObamaCare, heel eerste aandag…

Le Pen steun Russe in Krim

Marine Le Pen het haar steun toegesê aan die Russiese president, Vladimir Poetin, se oorname van die Krim-Skiereiland in die ooste van die Oekraïne. Sy sê die bewering dat die afskeiding…

Trump laat Ford positief reageer

Die Ford motorvervaardiger van Amerika het sy planne laat vaar om ’n fabriek te bou in San Luis Potosi in Mexiko. Die optrede volg nadat verkose president Donald Trump sy…

Brexit is oorsaak vir Britse verdeeldheid

Die ernstige verdeeldheid wat tans onder Britse kiesers heers, word weerspieël in die skielike en onverwagse uittrede van die Britse ambassadeur by die Europese Unie. Ivan Rogers het as Britse…

Wêreld Nuusflitse – 6 Januarie

Brittanje Die Britse regering het Tim Barrow, ’n gesoute onderhandelaar, aangewys as ambassadeur by die Europese Unie nadat Ivan Rogers onverwags uitgetree het en verskeie parlementslede gesê het Rogers se…

Afrikanerseun toppresteerder

‘n Afrikanerseun van Hermanus is vanjaar se top-matrikulant. Conrad Strydom van die Hoërskool Hermanus is deur die minister van Basiese Onderwys aangewys as die beste leerling van 2016 se matrikulante,…

Ekonomiese aanduiders : 5 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.59 ( R13.74) Rand / euro  R14.29 ( R14.29) Rand / Britse pond R16.72 ( R16.78) Brent Ruolieprys per vat $56.30 ( $55.87) Goud per fyn-ons…

Matriek uitslae 2016 geen prestasie

Daar is met groot bravade aangekondig dat die slaagsyfer vir 2016 se matrieks 72,5% is. Onderwyskundiges wys daarop dat dit nie die volle prentjie skets nie. Die uitvalsyfer behoort in…

Assistent winkelbestuurder beroof eie winkel

‘n Assistentbestuurder van ‘n klerewinkel in Pietersburg  is in hegtenis geneem nadat die 25 jarige man die polisie in kennis gestel het dat hy gedwing is deur ‘n gewapende man…

Mantashe se oë gaan oop

Gwede Mantashe word deur waarnemers beskryf as ‘n klein hondjie wie se oë opgegaan het.  “In hierdie geval het dit nie ‘n week geneem nie maar meer as twintig jaar…

ENB nie veilig

Eerste Nasionale Bank het vir ‘n tweede keer deurgeloop toe 31 depositohouers van kliënte by die Parktown tak in Johannesburg op nuwejaarsdag gesteel is. In Desember is 250 depositohouers by…

Begrafnisreëlings vir prof. Willie Lubbe

Die begrafnisreëlings vir prof. Willie Lubbe, wat vroeër die week oorlede is, is bekend gemaak. Die teraardebestelling vind plaas om 11:30 op Vrydag 6 Januarie by die Lichtenburg begraafplaas. ‘n…

Nuwe menslike orgaan

Die menslike liggaam het dalk nou 79 organe deurdat ʼn bykomende orgaan by die buikstelsel deur ʼn Ierse chirurg, professor J Calvin Coffey van die Universiteitshospitaal van Lymerick, ontdek is….

Steun Afrisake die ANC regering?

Die hofaansoek wat Afrisake en Afriforum gebring het, wek by duisende kiesers die indruk dat die twee instansies nou ten gunste van die ANC optree. Kiesers is van mening dat…

Trump kondig perskonferensie aan

Getrou aan sy nuwe metodes van optrede, weg van die “establishment” se gewoontes, het die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, aangekondig dat hy op 11 Januarie ’n algemene perskonferensie…

Sweedse motoriste koop VW Golf

Gedurende die afgelope 12 maande het motorverkope in Swede aansienlik gestyg, en vir die eerste keer in meer as vyftig jaar, was die beste verkoper nie ’n Volvo uit die…

SpaceX het groot ruimte planne

Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore miljardêr van die Tesla Motormaatskappy, het aangekondig dat sy SpaceX ruimteprogram Sondag hervat word met die lansering van ’n vuurpyl wat om die aarde sal…

Britte gaan sewentien stede bou

Die behuisingsnood in Groot Brittanje het sodanig toegeneem dat die regering besluit het om sowat 17 nuwe stede te bou in plattelandse gebiede. Die stede gaan van die noordelike Cumbria…

Le Pen benodig miljoene vir verkiesing

Die kandidaat van die Front Nasionaal (FN) in Frankryk, Marine Le Pen, sal ’n lening aangaan van sowat 6 miljoen euro vir die presidentsverkiesing wat in April begin. Die FN…

Wêreld Nuusflitse – 5 Januarie

Chili ’n Verwoestende brand het aan die kus van Chili uitgebreek en meer as ’n honderd plakkershuise vernietig terwyl sowat 400 mense in die brand beseer is en sonder woonplek…