Daily Archives: January 4, 2017

Ekonomiese aanduiders : 4 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.74 ( R13.72) Rand / euro  R14.29 ( R14.38) Rand / Britse pond R16.78 ( R16.85) Brent Ruolieprys per vat $55.87 ( $57.18) Goud per fyn-ons…

TLU SA al 120 jaar positief, ook vir 2017

TLU SA en sy lede sien uit na 2017, sê mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA in sy nuwejaarsboodskap. Al is daar donker wolke aan die horison, is dit…

Groot brande in die Kaap

Talle inwoners in die Somerset-Wes omgewing vrees dat hulle eiendomme vernietig kan word deur geweldige brande wat woed in die berge, en wat deur ‘n woordvoerder van Kaapstad se reddingsdienste…

Nuwe MRK-lede ANC handperde

Nuwe kommissarisse vir die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het gister met hulle werksaamhede begin. Rooi ligte flikker egter met dié aanstellings wat deur die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, bekragtig is nadat die…

Waterbesoedeling in Wes-Kaap bedreig boere

Selfs die DA-beheerde Wes-Kaap kan nie waterbesoedeling bekamp nie, met die gevolg dat boere langs die Eersterivier naby Stellenbosch met die hande in die hare sit omdat hulle daardeur enorme…

Afrisake se bevoegdheid tot litigasie bevraagteken

Afrisake en Afriforum het ‘n dringende aansoek by die Pretoriase Hooggeregshof ingedien in ‘n poging om Eskom te verhoed om elektrisiteit na sewe munisipaliteite af te sny as gevolg van…

ANC kry meer drank

Die kans dat daar enige nugter besluite geneem kan word by die ANC se verjaardag geleentheid die naweek, is maar skraal aangesien ANC-lede meer drank sal kan kry. ‘n Omstrede…

Taxi’s kan gerapporteer word

Selfs die georganiseerde taxibedryf raak moeg vir taxibestuurders wat hulle nie steur aan enige vorm van wetsgehoorsaamheid as dit by padgebruik kom nie. Die president van die Nasionale Taxi Raad,…

Vriende van Moskou

In ’n lywige verslag aan die regering van Italië, het ’n deskundige, Enrico Mentana, die nuwe verwikkelinge op politieke gebied uitgespel en daarop gewys dat Rusland nuwe vriende bykry gedurende…

Noord Korea ontwikkel kernbom

North Korea is klaarblyklik baie naby aan die finale ontwikkeling van ’n interkontinentale ballistiese missiel nadat verskeie toetse gedoen is. Volgens die kommunistiese land se woordvoerder en leier, Kim Jong…

Trump sal Obama besluite omkeer

’n Woordvoerder van die nuutverkose Amerikaanse president, Donald Trump, het bevestig dat die Trump regering al die omstrede maatreëls wat Obama ingestel het, ongedaan sal maak. Die woordvoerder het gesê…

Hollandè vrees opkoms van nasionalisme

Die Franse president, Francois Hollandè,  het Frankryk gewaarsku teen die opkoms van nasionalisme in die land tydens sy nuwejaarsboodskap. Die waarskuwing kom kort voor die Franse presidentsverkiesing wat in die…

Spanning verhoog tussen Taiwan en Sjina

Die president van Taiwan se telefoniese gesprek met die nuutverkose Amerikaanse president, het Sjina se spanningsvlak teenoor die eiland aansienlik verhoog en word selfs beskou as ’n gevaarteken. Taiwan en…

Obama regering nou paniekerig

Barack Obama van Amerika se regering is oënskynlik paniekerig oor die mislukkings wat nou die media bereik, en probeer alles projekteer as Russiese inmenging. In die mees onlangse voorval word…