Daily Archives: January 3, 2017

Heerlike Parmesaan Hoender

Alweer hoender? Nogal maklik en smaaklik. Hier volg ‘n heerlike Parmesaan hoender gereg met ‘n krakerige kaas bolaag.   Parmesaan Hoendergereg: Bestanddele: 2 eetl olyfolie 2 knoffelhuisies gekneus en fyngesny…

Manzanita struik bietjie onbekend?

Manzanita is ‘n spesie van die Arctostaphylos familie. Dit is ‘n immergroen struik of word ook geklassifiseer as ‘n klein boom. Dit kom oor die algemeen in die weste van…

Motorrubriek – Ford Everest 2.2

Die Ford Everest is ‘n ou bekende op ons land se paaie maar in die nuutste gewaad vir 2017 is dit ‘n indrukwekkende sportnutsvoertuig. Alhoewel die Ranger gebruik is as…

Die Evangelie bring Blydskap

en die losgekooptes van die Here sal teruggaan en na Sion kom met gejubel, en ewige vreugde sal op hulle hoof wees; vreugde en blydskap sal hulle verkry, maar kommer…

Internasionale perspektief op volksvryheid

Mense eien makliker probleme en vergrype in ander se lewens, of dan in die lewensomstandighede van ander volke in ander lande. By die aanvang van 2016 was die gebruiklike retoriek…

Nuwejaarsboodskap van BAV-voorsitter

“Ons volk moet egter nie ons hoop op die buiteland vestig nie. Ons sal self ons toekoms opnuut hier moet uitwerk — ‘n toekoms buite die veelrassige sekulêre bestel waarin…

Prof Willie Lubbe oorlede

Een van die stigterslede van die Afrikaanse Protestantse Kerk en ’n stigterslid van die Christelik Volkseie Onderwys skole, prof. Willie Lubbe, is in die ouderdom van  94 jaar oorlede. Prof….

CVO leerlinge skitter weer eens

Die voltydse CVO kandidate van 2016 het ʼn slaagsyfer van 98,4% in die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se Nasionale Seniorsertifikaat eksamen behaal. Dit is ʼn verbetering op die 2015 slaagsyfer van…

Matriekuitslae goedgekeur

Umalusi het die 2017 matriekuitslae goedgekeur ten spyte van vraestelle wat uitgelek het asook duplisering van antwoordstelle. Die uitslae van die staatskole sal die week bekend gemaak word, terwyl die…

Brandstof duurder om middernag

Brandstof  styg om middernag 51 sent per liter terwyl diesel met ‘n verwagte 39 sent gaan styg. Die AA voorspel verdere stygings in 2017 en voorspel ‘n moeilike jaar vir…

Zuma stel vooruitsigte vir 2017

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, het in sy nuwejaarsboodskap aangekondig dat daar in 2017 betekenisvolle vordering gemaak moet word met grondhervorming en restitusie. Dit beteken dus dat talle boere kan verwag…

Duitse vakansiegangers aangerand

‘n Duitse egpaar wat Suid-Afrika besoek, is in die Wildernis omgewing aangerand en beroof. Die man verkeer in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat die egpaar ‘n troue sou…

Minibus met 31 passasiers voorgekeer

Verkeerspolisie het ‘n taxi in Naboomspruit voorgekeer wat 31 passasiers vanuit Zimbabwe vervoer het.  Veertien van die passasiers het nie  die nodige dokumentasie gehad om in die land te wees…

Durban “oorleef” oorstroming

Meer as 800 000 “vakansiegangers” het Durban se strande tydens die nuwejaar naweek  oorstroom. 550 000 persone het op 1 Januarie hul dag deurgebring op die strande.  Die burgermeester van…

Bewaar jou grammofoon plate

Jy het nie ’n grammofoon of selfs ’n elektries aangedrewe platespeler nodig om al die ou plate se klanke op te tower nie. Nou is daar ’n 10 cm “Rokblok”…

Verkiesingsbelofte verspoel

Met die oog op die munisipale verkiesing van verlede jaar, het die stadsraad van Brits weggespring met ‘n R9 miljoen kontrak om ‘n gevaarlike sloot te omskep in ‘n behoorlike…

Ekonomiese aanduiders : 3 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.72 ( R13.74) Rand / euro  R14.38 ( R14.45) Rand / Britse pond R16.85 ( R16.91) Brent Ruolieprys per vat $57.18 ( $56.82) Goud per fyn-ons…

Indiese banknote skepwanorde

Die tyd om die 500 en 1000 Indiese rupee geldnote om te ruil het Vrydag 31 Desember verval na twee maande kennisgewing en wanorde geskep. Lang rye mense het probeer…

Duitse woede vlam op teen asielsoekers

Op Kersdag het sewe asielsoekers probeer om ’n boemelaar in Berlyn aan die brand te steek, wat die woede van Berlyners ontketen het. Inwoners van die Duitse hoofstad het woedend…

Die rykes word nog ryker

Die jaar 2016 het op ’n somber noot begin vir die finansiële geldreuse, maar namate die dae verby gevlieg het, kon die omstandighede ook verander, en het die rykes al…

Trump bevraagteken Intelligensie bevinding

Die Amerikaanse verkose president, Donald Trump, het in sy Nuwejaarsboodskap vraagtekens geplaas oor die bewerings van die Amerikaanse Intelligensiediens dat Rusland ingemeng het in die presidentsverkiesing. Die opmerkings wat Donald…

May distansieer haar van Obama

Die Britse eerste minister, Theresa May, het haar gedistansieer van John Kerry en Barack Obama van Amerika se standpunt oor die toekoms van die Israelse en Palestynse gebiede. Mev. May…

Oostenryk ontbloot dwelmnetwerk

Die polisie in Oostenryk het dosyne mense in hegtenis geneem wat deel vorm van ’n dwelmnetwerk wat in die land opereer. Die groot aantal mense betrokke by die dwelmsindikaat het…

Polisie verbied regse optog

Die polisie in Duitsland het twee regse organisasies verbied om gedurende die nuwejaarsnaweek optogte te hou en het selfs ’n beslissing van die hof gekry om te verseker dat dit…

Rusland woedend oor Obama optrede

Rusland het aanvanklik geen woord gespreek nadat Barack Obama aangekondig het dat hernude sanksies teen Rusland ingestel word nie. Russiese woordvoerders het egter later gesê die optrede van Amerika het…

Obama hervat Koue Oorlog

Die Verenigde State het nou die Koue Oorlog hervat met Obama se optrede teenoor Rusland deur hernude sanksies teen die land in te stel. Dit is die mening van ’n…

Indië bou grootste standbeeld

Indië het verlede Vrydag begin met die oprigting van die wêreld se grootste, en hoogste standbeeld ter ere van ’n Hindoe leier. Die standbeeld wat miljoene dollar sal kos, ter…

Wêreld Nuusflitse – 3 Januarie 2017

Frankryk Vanaf vanjaar sal dit nie meer vir egpare in Frankryk nodig wees om voor ’n regter te verskyn as hulle ’n egskeiding beoog nie, wat deur die Rooms Katolieke…