Monthly Archives: January 2017

Wie lieg?

Julius Malema van die EFF sê hy het ‘n ooreenkoms met die DA, en die DA sê daar bestaan nie so ’n ooreenkoms nie, wat beteken dat iemand nie die…

Nog goeie reën kan kom

Boere juig oor die goeie reënval van die afgelope dae, terwyl stedelinge hier en daar al reken dat hulle tuine nou nat genoeg is. Selfs die droë Wes-Kaap het plek-plek…

Man sterf omdat polisie nie sy werk doen

Die polisie doen nie hulle werk nie, die gemeenskap moet self inspring om hulle omgewing te beveilig, en nou word daardie gemeenskapslede die slagoffer. Dit het daartoe gelei dat ‘n…

Gordhan trek handskoene uit teen Guptas

Met hernude bespiegelinge dat die minister van finansies, Pravin Gordhan, dalk met ‘n verwagte kabinetskommeling sy pos kan verloor, het hy waarskynlik gevoel dat hy niks het om te verloor…

Mantashe probeer boere paai

Kommersiële boerderye moet in stand gehou word en bestaande boerderye moet nie verwoes word nie. Georganiseerde landbou is verras enersyds en verstom andersyds, oor dié opmerking van Gwede Mantashe, sekretaris-generaal…

Boere moet kyk na verskansingstrategieë

Kommersiële boere het eersdaags die geleentheid om in ‘n enkele voorligtingsessie meer inligting te bekom oor die verskillende verskansingstrategieë wat beskikbaar is. Die hoofbestuurder van TLU SA, mnr. Bennie van Zyl,…

Haatspraakwet wek kommer sê kerk

Selfs die NG Kerk raak nou bekommerd oor die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bekamping van Haatmisdade en Haatspraak. Dié kerk, asook die organisasie  Freedom of Religion (FOR) SA,…

Italië verdedig Trump beleid

Die Europese Unie is met ’n eie muur niet goed geposisioneer om ’n oordeel uit te spreek oor die Amerikaanse president se immigrasie beleid nie. Die uitlating is gemaak deur…

Groeiende verset teen VSA beleid

Die verset teen President Donald Trump is aan die toeneem oor sy immigrantebeleid wat bepaal dat veral Siriese burgers en ses ander lande se Moslems nie toegelaat sal word in…

Brande verwoes Chili

Duisende brandslaners en brandweer personeel help tans om die verwoestende brand in die Suid-Amerikaanse staat Chili te beveg wat reeds die lewens van minstens 11 mense geëis het. Die omvang…

Duitsers ontwerp nuwe satelliet

’n Spaanse satelliet wat deur Duitse tegnoloë ontwerp is, het die ruimte ingeskiet met ’n Russiese vuurpyl vanaf Frans Guinee. Die vuurpyl het ’n satelliet gedra wat as ’n eerste…

Trump en May versterk bande

President Donald Trump van Amerika en eerste minister Theresa May van Brittanje het die afgelope naweek samesprekings gevoer om die handelsbande tussen die twee lande te versterk. Die besoek van…

Oostenryk vang talle terroriste

Die polisie in Oostenryk het die afgelope naweek talle klopjagte uitgevoer in veral die hoofstad Wene en in Graz waar terroriste hulle bevind. Minstens 14 verdagte terroriste is in aanhouding…

VSA kry streng immigrasie beleid

Die dekreet wat deur die Republikeinse regering in Amerika uitgevaardig is, bepaal onder meer dat streng toegangsbeheer in die volgende vier maande van krag sal wees wat veral Moslems se…

Grensmuur laat Meksikaanse geldwaarde tuimel

Die Meksikaanse munteenheid, die peso het skerp gedaal nadat dit bekend geword het dat die land se president nie besoek gaan bring aan Amerika nie. Die geldeenheid het kort daarna…

‘n Vaste Verwagting

Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat … sê: Waar is die belofte van sy wederkoms? … Maar die dag…

Ware Leier

Daar word hard bespiegel oor wie Donald Trump behoort na te volg om ‘n uitstekende staatsman te kan wees. Ongelukkig is die bedoeling om Trump in ‘n swak lig te…

Geniale Brugpersoonlikheid (1901 – 1991)

Charles Goren was ‘n briljante persoonlikheid. Hy het die graad LLB in 1922 aan die McGill Universiteit verwerf en op 22-jarige leeftyd ‘n meestersgraad, dieselfde jaar as wat hy tot…

Aartappel gesondheidsbrood vir die warm dae

Wat eet ons op so ‘n warm dag? Kom ons bak hierdie aartappel gesondheidsbroodjie. Geniet dit saam met ‘n heerlike bakkie mengelslaai.   Bestanddele: 250 ml gaar aartappels fyngedruk 525 ml…

Dragon / Tarragon (Artemisia dracunculs) ‘n kruid vir geurige geregte

Dragon of dalk beter bekend as Tarragon is ‘n meerjarige kruieplant en ook bekend as Estragon. Dit is ‘n spesie in die sonneblom familie of ook die Asteraceae en die…

Motorrubriek – Kia Rio 2017

  Sedert die toetrede van Kia tot die motormark in SA, kon ‘n mens nog altyd ‘n verrassing te wagte wees. Dit is dan ook die geval met die Kia…

Ekonomiese aanduiders : 30 Januarie 2017 (07:00)

  Rand / VSA dollar  R13.44 ( R13.39) Rand / euro  R14.42 ( R14.29) Rand / Britse pond R16.87 ( R16.79) Brent Ruolieprys per vat $55.27 ( $56.24) Goud per…

Brandstofprys styg weer

Die Departement Energie het bekend gemaak dat die brandstofprys vanaf 1 Februarie opwaarts aangepas gaan word. Die prys van beide 95 en 93 grade petrol styg met 29c per liter…

Polisie skok tydens Slag van Bremerstraat

Een blanke is ernstig beseer en ‘n dame is gearresteer vir sedisie, nadat daar die naweek onenigheid was tussen inwoners en grondbesetters by Bremerstraat in Daspoort, in die weste van…

Joernalis geskiet

Een van die sogenaamde SAUK-8, Suna Venter, is skynbaar met ‘n windbuks in die gesig geskiet, maar is in ‘n bevredigende toestand. Sy en sewe van haar kollegas het gerebelleer…

EFF beset grond in Witrivier

Gemoedere het hoog geloop in Witrivier toe ‘n plaaslike EFF-leier, ene Colin Sedibe, ‘n oproep tot die plaaslike gemeenskap gerig het om hulle gereedskap te bring sodat hulle ‘n gratis…

Vloot met rooigesig oor gesteelde antennas

Daar was groot ongemak in die vloot toe opgemerk is dat kommunikasie onderbreek is, nie deur ‘n tegniese probleem nie, maar deur tegniese afwesigheid: antennas is gesteel. Die SAS Amatola…

Nuusflits: De lille bedank

Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, het op Twitter bevestig dat sy as leier van die Wes-Kaapse DA bedank het. Nog geen verdere besonderhede of redes is tans bekend nie.

Unisa in chaos

Ten spyte van geeste uitdrywing by Unisa, word die instelling steeds tot stilstand  gebring deur stakings van werkers.  Hulle eis ‘n 14% verhoging teenoor die 4,5% wat aangebied is deur…

Lesotho burgers in SA

Meer as 100 000 Lesotho burgers werk tans onwettig in Suid Afrika. Dit volgens Malusi Gigaba, die minister van Binnelandse Sake. Hy het ‘n oproep gedoen aan die onwettige immigrante…

Dubbel standaarde met belonings

Die Oos-Transvaalse Valke bied ‘n beloning van R100 000  aan vir inligting wat kan lei tot die identifisering, arrestasie en suksesvolle vervolging van die persoon wat verantwoordelik is vir die…

Hulp vir hoenderbedryf te laat

Rob Davies, die minister van handel en nywerheid, het onderneem om die hoenderbedryf meer winsgewend te maak. Dit volg op die ineenstorting van die hoenderbedryf as gevolg van die storting…

Polisiehoof steeds in spervuur

“Swart mense is maklik om om te koop.” Dit volgens die eienaar van die maatskappy wat die klankstelsel verskaf het aan die waarnemende polisie kommissaris,  Khomotso Phahlane. Hierdie bewerings vorm…

Vrystaat regering laat SAUK baas en sport minister los

Die Vrystaatse regering het die omstrede voormalige SAUK baas, Hlaudi Motseneng, en sport minister Fikile Mbalula se vrou “vrygelaat” ten spyte van bewyse dat beide betrokke was by behuisingsprojekte wat…

ANC magstryd in volle gang

  Mag en geld bly maar ‘n aantrekkingskrag vir die land se magstroon. Jeff Radebe, tans minister in die presidensie, het nou ook besluit om ook in te skryf vir…

Franse Sosialiste kies kandidaat

Die Franse Sosialiste Party (PS), het die afgelope naweek hulle presidentskandidaat gekies wat in die Mei presidentsverkiesing teen Front Nasionaal en die Republikeine te staan sal kom. Die uitslag was…

Gambiese president verwelkom

Die sukkelende Gambiese staat in die westelike deel van Noord-Afrika, se nuutverkose president kon uiteindelik terugkeer na sy land waar hy ’n warm verwelkoming geniet het. President Adama Barrow is…

Merkel kry oorweldigende steun

Die gematigde Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, het oorweldigende sterk steun gekry in haar eie kiesafdeling in die ooste van Duitsland om in die September verkiesing as kandidaat van die…

Spekulasie oor Trump en Poetin gesprek

President Donald Trump het aangekondig dat hy ’n telefoniese gesprek gaan voer met  die Russiese President Vladimir Poetin, wat hoofsaaklik sal handel oor sanksies teen Rusland wat deur Obama ingestel…

Sosialiste probeer Republikein kelder

’n Storm het in Frankryk losgebars rondom die kop van die Republikeinse presidentskandidaat, Francois Fillon, wat sy vrou betaal het vir dienste in die regering toe hy Frankryk regeer het….

Gesprek Trump met Meksikaan afgestel

Die Meksikaanse president, Enrique Peña Nieto, het sy besoek aan die Amerikaanse president, Donald Trump, gekanselleer. Dit volg nadat die Amerikaanse president op die sosiale netwerk gesê het die Meksikaan…

Premier May vra VSA ondersteuning

Die Britse eerste minister, Theresa May, het met haar besoek aan president Donald Trump van Amerika, nie net die belangrikheid van Navo beklemtoon nie, maar ook die VSA se blywende…

Reuse pypleiding word heroorweeg

Die Kanadese TransCanada maatskappy het ’n nuwe aansoek ingedien om die reuse Keystone XL pypleiding oor Amerikaanse grondgebied te bou. Die inligting is die afgelope naweek deur die maatskappy bekendgemaak…

Waterstof omskep tot metaal

Amerikaanse wetenskaplikes het daarin geslaag om waterstof so intens saam te pers dat dit tot ’n metaal omvorm is. Met die deurbraak kan elektriese golwe op ’n besonder effektiewe wyse…

Ekonomiese aanduiders : 27 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.39 ( R13.26) Rand / euro  R14.29 ( R14.26) Rand / Britse pond R16.79 ( R16.75) Brent Ruolieprys per vat $56.24 ( $55.54) Goud per fyn-ons…

Vorige plaasmoordenaar dalk weer by plaasaanval

‘n Plaasaanvaller is deur mense geïdentifiseer en verbind met ‘n plaasmoord vroeër. Nadat ‘n boer en sy vrou aangeval is op hulle plaas naby Koffiefontein in die Vrystaat, het die…

Weer boekekrisis in die Noorde

In Noord-Transvaal bly die skoolboekspook loop, tot so ‘n mate dat onderwysers gister die strate ingevaar het uit protes dat geen boeke tot dusver by skole afgelewer is nie. Elke…

Nuwe hoofamptenaar vir Pretoria

Die Tshwane Metroraad het die voormalige hoof van toerisme, Moeketsi Mosola, aangestel as nuwe stadsbestuurder van metro. Sy aansoek was een van meer as honderd wat vir die pos aansoek…

Nes van korrupsie oopgevlek

Dit wil voorkom of die Valke ‘n nes van korrupsie oopgekrap het by die Johannesburgse lisensieafdeling. Na vorige inhegtenisnemings is gister nog ses amptenare gearresteer vir beweerde bedrog en korrupsie….

Stellenbosch Universiteit transformeer voort

Aan die een kant het die rektor van Stellenbosch se Universiteit (US), prof. Wim de Villiers, vure probeer doodslaan oor dié instelling se taalbeleid, maar aan die ander kant het…