Volksmoord

brieweWanneer daar gekyk word na die moord statistieke op die databasis van die webtuiste van Volksmoord/Projek 2010 vir September en Oktober, kom ‘n mens weereens onder die diepe besef van wat die terroriste mee besig is – volksmoord!

Vir die afgelope twee maande is daar 9 blanke mans en 6 dames vermoor. Al hierdie moorde het gepaard gegaan met uiterste geweld en aggressie. In die meeste gevalle is die dames met messe vermoor. Dan kom die vraag onwillekeurig by mens op, wanneer gaan dit ophou? Elke moord wat plaasvind is een teveel. Wat doen die regering van die dag en die polisie daaraan, absoluut niks. Alles word afgemaak as gewone misdaad.

Wat ons vir mekaar moet vra is hoe paraat is ek en my huismense? Desember is die maand waarin die meeste misdaad plaasvind en ons kan maar net vra dat ons boerevolk versigtig moet wees want dit is die tyd wat die terroriste op hulle besigste is.

Ongelukkig is daar van ons mense wat in ‘n gemaksone leef en sê dit sal nie met my gebeur nie. Boerevolk, word wakker en wees voorbereid! Die terroriste is op jou.

U kan gerus die webtuiste van Projek 2010 besoek vir meer inligting:  www.volksmoord.co.za

Dries du Toit