Daily Archives: December 29, 2016

Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer

Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens ‘n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is…

Afrikaanse Uitdrukkings

Daar is talle pragtige Afrikaanse uitdrukkings wat uiting gee aan begrippe wat andersins in ‘n lang verhaaltrant beskryf moet word om die werklike agtergrond en bedoeling te verduidelik. Let op…

Wedvlugduiwe: kos- en waterbakke

Kosbakke is noodsaaklik om skoon kos aan die duiwe te voorsien. Kosgeetyd vreet die duiwe almal tegelyk, dus moet die kosbak groot genoeg wees sodat hulle sonder stoei by die…

Vereistes vir sukses?

Daar word dikwels gereken dat ʼn hoë intelligensie ʼn voorvereiste is vir sukses. Deur op verskeie suksesvolle persone in die wêreld se persoonlikhede in te gaan is daar vasgestel dat…

ENB sluitkaste in Soweto gevind

Tydens ‘n rooftog twee weke gelede by Eerste Nasionale bank (ENB) se tak in Randburg, is 360 sluitkaste met mense se persoonlike besittings, geroof. Nou is sowat 260 van die…

Vreugde oor reën

Goeie reën het oor groot dele van die land voorgekom, terwyl nog reën vir die volgende dag of twee voorspel word. Selfs in die droë Boesmanland het enkele buie uitgesak….

Padslagting duur voort

Feitlik geen provinsie spring die slagting op Suid-Afrikaanse paaie vry nie. In die Wes-Kaap is die afgelope naweek 19 mense dood in padongelukke, waarvan 13 dood is in ‘n taxi-ongeluk…

George-lughawe sonder brandstof

Brandstoftekorte op die George-lughawe kan tot groot ontwrigting lei vir passasiers. Passasiers moet daarop bedag wees dat vlugte vertraag kan word, en dat sekere vlugte herlei kan word na ander…

Gevangenisgeweld kring uit

Die gevangenisgeweld wat in die St Albans gevangenis in Port Elizabeth uitgebreek het, het versprei na die noorde van die land. Die Thohoyandou-gevangenis moes 50 gevangenes oorplaas na ‘n ander…

Groot brandskade in Durban

‘n Brand aan ‘n kantoorgebou in die Durbanse middestad het groot skade veroorsaak. Tans  word die skade op sowat R35 miljoen geraam Die brand het skynbaar op die 25ste verdieping…

CVO Orania open moderne sentrum

As deel van Orania CVO-skool se visie is om ‘n volhoubare streekskool vir Afrikanerkinders in die Bo-Karoo te vestig met ten minste 500 leerlinge, fokus die skool tans sterk op…

Ekonomiese aanduiders : 29 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.77 ( R13.91) Rand / euro  R14.40 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.85 ( R17.06) Brent Ruolieprys per vat $56.20 ( $56.00) Goud per fyn-ons…

Entstof teen Ebola suksesvol

Wetenskaplikes het ’n entstof ontwikkel waarvan die toetse wat gedoen is in die geteisterde Guinee getoon het dat die middel teen die Ebola virus feitlik ’n 100% sukses behaal het….

Trump wil kernwapen program uitbrei

Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, het gesê hy is ten gunste daarvan dat die land se kernwapen arsenaal uitgebrei en versterk word. Alhoewel hy nie verdere toeligting oor…

Obama probeer in die kalklig kom

Die uitgaande president van Amerika, Barack Obama, probeer sy bes om in die kalklig te kom nadat die nuutverkose president, Donald Trump, hom totaal en al oorskadu. In ’n toespraak…

Afrika se vryheidstrewe

Dit is nie net die Boere-Afrikaners van Suid-Afrika wat streef na ’n eie staat weg van vreemde oorheersing nie. In Suid-Soedan is gevegte aan die oplaai waar stamme mekaar die…

Wêreld Nuusflitse – 29 Desember

Rusland Die Russiese president, Vladimir Poetin, het ’n ooreenkoms bereik met Turkye om ’n skietstilstand te handhaaf in Sirië sodat humanitêre hulp aan die land se inwoners verleen kan word….