Daily Archives: December 28, 2016

Plaasaanval in Wes-Kaap

Mnr D Hewett is deur agt mans aangeval op sy plaas Boesmansfontein in die Malmesbury. Hy het onmiddellik ‘n noodsein uitgestuur. Een van die omgewing se bore, mnr. Christo Smit,…

Nuusflitse 28 Desember

Boendoehof eis beweerde moordenaar se lewe ‘n Man wat na bewering sy vriendin gedood het  en haar lyk in sy huis versteek het, is deur ‘n groep mans aan die…

Renosterstroping neem toe.

Renosterstroping het drasties toegeneem in Natal sedert 2013. Statistiek toon die volgende toename: in 2013 is 85 renosters gedood, in 2104 ‘n styging na 99 en ‘n afname in 2015 …

Wes-Kaap polisiebeampte vermoor

Die lyk van adjudant-offisier Deon Dumas van Malmesbury is in Atlantis gevind nadat SAP lede die vermiste beampte se voertuig opgespoor het. Twee verdagtes het die polisie na die plek…

Oos-Transvaal se rykste munisipaliteit sonder voertuie en belegging

Daar is op die sogenaamd platinum-ryke Tubatse munisipaliteit, wat Burgersfort insluit, se voertuie en  beleggingsrekening beslag gelê  deur ‘n kontrakteur wat werk verrig het en nie betaal is nie. Die…

Kaapse owerhede lê beslag op drank

Nie net is die sterftes op paaie ‘n rekord nie, maar is daar meer as 6 700 liter drank gekonfiskeer op Kaapse strande. Dit is gedoen om skares se gedrag…

Plakkers uit Hospitaal gesit

Die Mthatha Hooggeregshof het 100 onwettige plakkers beveel om ‘n verlate hospitaal in Mthatha binne 60 dae te ontruim. Hospitaalpersoneel asook studente van die Walter Sisulu Universiteit het die kompleks…

Ekonomiese aanduiders : 28 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.91 ( R13.93) Rand / euro  R14.58 ( R14.55) Rand / Britse pond R17.06 ( R17.02) Brent Ruolieprys per vat $56.00 ( $55.73) Goud per fyn-ons…

Kataloniërs maak gereed vir vryheid

Die Spaanse provinsie Katalonië se regering maak gereed om ’n referendum vir onafhanklikheid te hou in September 2017. Die besluit is geneem te midde van die teenkanting van die Spaanse…

Rusland ontken inmenging by VSA

Tydens die laaste perskonferensie van 2016 wat deur president Vladimir Poetin gehou is, het hy onomwonde verklaar dat daar geen sprake is dat Rusland ingemeng het by die Amerikaanse presidentsverkiesing…

Merkel wil nou veiligheid verskerp

Die Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, het beveel dat verreikende maatreëls getref word deur die veiligheidsmagte om paraat en gereed te staan vir enige gebeure. Dit volg nadat ’n Tunisiese…

Siriese weermag veg voort in Aleppo

Terwyl derduisende Siriese rebelle en hulle ondersteuners die stad Aleppo in die noorde van Sirië verlaat het nadat ’n ooreenkoms met die regering bereik is, het almal gehoop op die…

Obama struikel oor VN resolusie

De Veiligheidsraad van de Verenigde Nasies het verlede week met die onthouding van Amerika uiteindelik ’n resolusie aanvaar wat Israel opdrag gee om sy belange te staak met die oprigting…

Nigerië verslaan Boko Haram terroriste

Die president van Nigerië het in ’n mediaverklaring gesê die regeringsmagte het in ’n spesiale aanval op die terroriste, ’n klinkende oorwinning behaal in een van hulle sterkste basisse wat…

Wêreld Nuusflitse – 28 Desember

Sirië Een van die Islamitiese Staat se belangrikste bevelvoerders, ene Abu Jandal al-Kuwaiti, is in ’n aanval van Siriese troepe doodgeskiet, wat ’n harde terugslag is vir die terroristebeweging.  …