Daily Archives: December 23, 2016

Ekonomiese aanduiders : 23 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.04 ( R13.99) Rand / euro  R14.67 ( R14.59) Rand / Britse pond R17.21 ( R17.24) Brent Ruolieprys per vat $54.83 ( $54.40) Goud per fyn-ons…

Kaap na Rio begin Maandag

Alhoewel die amptelike Kaap na Rio-seiljagvaart op 1 Januarie afskop, begin dit eintlik reeds op 26 Desember. Maandag sal die stadiger bote vertrek en die vinniger seiljagte sal op Nuwejaarsdag…

Nog ‘n hoë geskors

Die  direkteur-generaal van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Mdu Shabane is deur sy minister, Gugile Nkwinti, geskors. Skynbaar hou sy skorsing nie verband met enige finansiële onreëlmatigheid nie, maar met, soos…

Suid Afrika is deel van Afrika

n ‘n insiggewende artikel word aangetoon dat Suid Afrika net nog ‘n Afrika staat is en nie die droom van ‘n reënboogland van melk en heuning nie. Vir  Suid Afrikaners…

Senior verkeerslui vas oor omkopery

Drie senior superintendente van die Oos-Kaap is vasgetrek deur die Valke en word aangekla dat hul omkoopgeld geneem en geëis het van motoriste op die R 72 tussen Port Alfred…

Brahmaan behaal rekordprys

‘n Rekordprys van R800 000 is betaal vir ’n Brahmaanbul wat deur Llewellyn  Labuschagne verkoop is tydens Labuschagne se jaarlikse produksieveiling. Die spogdier is aangekoop deur mnr. Paul Duarte van…

Zille die “hoof-rassis”

Ten spyte van soentjies, drukkies en toi-toi danse saam met haar aanhangers, het voormalige DA-leier, Helen Zille, nou ook die slagoffer geword van die tendens dat blankes nie meer dinge…

Aktivis sit Kersfees in die tronk

Die Natalse Hooggeregshof, by monde van regter Chili, het ‘n vroeëre bevel van ‘n landdros bevestig dat geen borgtog aan Bonginkosi Khanyile toegestaan mag word nie. Dit beteken dat die…

Suid Afrika het magsbehepte president

“Ek het niks verkeerd gedoen nie”.  “Ek skuld niemand ‘n verduideliking nie”.  “Ek sal nooit self bedank nie”. Sedert die Konstitusionele Hof bevind het dat ANC staatshoof Jacob Zuma nie…

Sonkrag goedkoopste energiebron

In ’n wetenskaplike navorsingsprojek is gevind dat sonkrag die goedkoopste metode van elektrisiteit opwekking is en het selfs ’n geringe voorsprong op windkrag. Met die toename in aanvraag na sonenergie…

Vlaams Belang sien mooi toekoms

In ’n tyd van terugkyk oor die afgelope jaar, dan toon daar ondanks vele struikelblokke binne die party, ’n mooi en belowende toekoms. Dit was die openingsrede van die voorsitter…

Trump die rede waarom banke floreer

Die finansiële sektor het aan die begin van 2016 nog gesukkel om uit die strompelende ekonomie te kom, maar sedert die amptelike aankondiging dat Donald Trump die verkiesing gewen het…

Deurbraak met behandeling van prostaatkanker

’n Medisinale middel wat met laser lig geaktiveer is het die vroeë kanker vernietig en geen newe effekte is ondervind nie, terwyl geen operasie nodig was nie. Die bevinding is…

Skotte maak reg om EU lid te bly

Die regering van Skotland is besig om planne te beraam vir voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie wanneer die Verenigde Koninkryk uittree uit die liggaam. Die planne wat beraam word,…

Wêreld Nuusflitse – 23 Desember

Tegnologie Die Nokia selfoonmaatskappy het die hof genader en ’n saak oopgemaak teen die rekenaar reus Apple, wat na bewering hul patentreg op sekere produkte geskend het.   Sjina Voëlgriep…