Daily Archives: December 22, 2016

Alles gaan oor ras

As die ANC staatshoof Jacob Zuma nou een ding reggekry het, is om seker te maak dat rassisme in die land sal bly, en dat die haat en jaloesie teenoor…

Tragiese perspektief van Jopie Fourie se lewe en dood

Op 20 Desember was dit 102 jaar sedert die kwasi-juridiese moord op kommandant Jopie Fourie. Self al sou mens die Botha-Smuts regering se bewerings op sigwaarde aanvaar, was die oorhaastige…

Ekonomiese aanduiders : 22 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.99 ( R13.97) Rand / euro  R14.59 ( R14.53) Rand / Britse pond R17.24 ( R17.24) Brent Ruolieprys per vat $54.40 ( $55.52) Goud per fyn-ons…

Zuma wys anti-blanke kleure

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, het sy anti-blanke sentiment baie duidelik getoon by die ANC Jeugliga se konferensie in Durban. Zuma het daar gesê dat hy nie vrywillig sal bedank nie…

Plaasaanvalle verminder nie

Verskeie plaasaanvalle is die afgelope dae gerapporteer. By McKay Estates naby Vereeniging is John en Lynne Swanepoel in die vroeë oggendure aangeval en erg aangerand. Daar was nog twee ander…

Johannesburg se stadsraad fouteer

Die stadsraad van Johannesburg is deur ‘n hofbevel verplig om veiligheidshekke weer terug te plaas nadat daar by Hurlingham Manor Noord van die hekke verwyder is sonder die nodige wetlike…

Kaapse inkoopsentrums beroof

Twee winkelsentrums in die Kaap was die prooi van gewapende rowers. Die een voorval was by die N1 City sentrum waar sekuriteitswagte by ‘n OTM oorval is,  en die ander…

Grys goedere in Johannesburg

Die Valke het in ‘n gesamentlike operasie met die SAP, Departement van Binnelandse sake, doeanebeamptes en die SAID beslag gelê op meer as R60 miljoen se vervalste goedere in Johannesburg…

Vragmotorbestuurder beboet

‘n Vragmotorbestuurder van Ficksburg het ‘n verkeersboete van R600 ontvang van ‘n provinsiale verkeersbeampte. Dit klink normaal maar die rede wat aangegee was vir die boete is dat die bestuurder …

Teringkliniek “siek”

Die bestuur van die Limpopo teringkliniek is bykans so siek soos hul pasiënte, reken  gesondheidsminister Aaron Motsoaledi. Die eenheid word klaarblyklik vanaf Warmbad hospitaal bestuur aangesien die bestuur nie by…

Europa se terroriste

Terwyl die wêreldleiers hulle meegevoel betuig met die jongste terroriste aanval wat 12 mense se lewens geëis en 48 ernstig beseer het, is daar ook diegene wat die Duitse kanselier…

Wye kritiek teen Merkel

Benewens die kritiek wat kanselier Angela Merkel moet verduur van binne haar eie party oor haar immigrante beleid, kry sy ook al meer kritiek uit talle oorde. Die kritiek en…

VSA polisie kos stad miljoene

Die stad New Orleans het nie net verskonings aangebied nie, maar ook geld beskikbaar gestel vir eisers weens die onaanvaarbare gedrag en optrede van polisiebeamptes tydens die orkaan Karina se…

IS betrokke by Berlyn slagting

Terreurgroep Islamitiese Staat (IS) het verantwoordelikheid aanvaar vir die bloedige slagting in Berlyn waartydens 12 mense gedood en 48 gewond of beseer is. Die vragmotorbestuurder wat verantwoordelik is vir die…

Vuurwerk ontploffing dood talle

Minstens 30 mense is gedood in ontploffings van vuurwerke by die mees bekende vuurwerk mark in Mexiko stad. ’n Massa rook het die lug ingetrek wat gevolg het kort nadat…

Volkswagen bereik ooreenkoms met VSA

Volkswagen het ’n nuwe skikking bereik met die Amerikaners oor die sogenaamde “dieselskandaal” waarby die vervaardiger betrokke was. Die Duitse vervaardiger sal ingevolge die nuwe skikking ’n dieselvoertuig eienaar se…

VSA vlug uit Sirië

Die Verenigde State het sy militêre operasies in Sirië gestaak en onttrek uit die land nadat hulle die onderspit gedelf het teen die Russe. Die VSA weermag het vir meer…