Daily Archives: December 21, 2016

Op die volksakker – Terugblik op 2016 verduister die land se toekoms

2016 het stormagtig begin met wraaksugtige aanvalle op twee blankes se gewaande “rassistiese” uitsprake. Wedywering tussen lede van die publiek en politici om Penny Sparrow en Chris Hart te veroordeel,…

Ekonomiese aanduiders : 21 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.97 ( R14.15) Rand / euro  R14.53 ( R14.68) Rand / Britse pond R17.24 ( R17.45) Brent Ruolieprys per vat $55.52 ( $55.19) Goud per fyn-ons…

Talle tronk toe vir dronkbestuur

Dit wil voorkom of veral die voormalige PWV-gebied se mense hulle feestyd deeglik geniet. Volgens die verkeersowerhede is in die Gauteng-gebied sover reeds 1 639 motoriste vasgetrek vir bestuur onder die…

Onderwys die sleutel

Volgens Afrika Unie se voorsitter, Nkosazana Dlamini-Zuma, is onderwys die sleutel om ‘n “vaardigheidsrevolusie” in Afrika te weeg te bring.  Volgens haar  is Afrika ryk maar Afrikane is arm, die…

ANC leierskap word warm

Dit blyk dat Cyril Ramaphosa en Nkosazana Dlamini-Zuma die twee kandidate gaan wees wat tydens die ANC se 54ste nasionale verkiesingskonferensie in 2017 mekaar die stryd gaan aansê om die…

Hittegolf vir Transvaal, Noord-Kaap en Vrystaat

Die drie sentrale provinsies kan hul gereed maak vir hoë temperature wat tot Donderdag kan duur. Noord-Kaap kan tot 40 grade verwag terwyl 36 grade voorspel word vir Transvaal en…

Kongolese vaar Pretoria strate in

Polisie moes, soos in Kaapstad, bontstaan om betogende Kongolese burgers onder beheer te hou tydens ‘n protesoptog in Pretoria. Rubberkoeëls is gebruik en arrestasies is gemaak by die Kongolese ambassade….

Korrupte verkeerspolisie vererger slagting op paaie

Volgens berigte is verkeersbeamptes ‘n groot bron van kommer vir die owerheid, aangesien bedrog en omkopery hoogty vier onder die personeel. Die publiek bied beamptes geld aan om boetes vry…

Hlaudi swyg oor nuwe bewerings

Die geskorste SAUK  hoof, Hlaudi Motsoeneng, swyg soos die graf oor nuwe bewerings van bedrog. Dit volg na die kansellasie van ‘n tender om ‘n ateljee oor te doen en…

Sakeman dagvaar polisie minister en openbare vervolger

Die Johannesburgse sakeman, Hugh Glenister, het ‘n hofaansoek gebring waarin hy poog om die Nathi Nhleko en die direkteur van openbare vervolging te verplig om agt polisiebeamptes te vervolg wat…

Departement verskerp sekuriteit

Die Departement van Korrektiewe Dienste het aangekondig dat hul maatreëls verskerp het by al hul maksimum gevangenisse in Wes-Transvaal om massa ontsnappings te verhoed, iets wat volgens ‘n woordvoerder van…

Aanklaer koop advokaat om

‘n Durbanse aanklaer het na bewering omkoopgeld aan ‘n advokaat aangebied om te voorkom dat ‘n aangeklaagde ‘n kriminele rekord sou kry. Phumzile Msimango het in haar pleitverduideliking erken dat…

Jeugliga vra 10 jaar tronkstraf vir rassiste

Die ANC Jeugliga het die regering versoek om ‘m minimum tronkstraf van 10 jaar op te lê  aan “wit rassiste” wat in openbare plekke soos skole, restaurante en strande hul…

WP rugby-unie gelikwideer

Die eens trotse unie van Danie Craven-faam is gister finaal gelikwideer nadat die unie se laste hul bates met meer as R6,3 miljoen oorskry het. Likwidateurs is hierdeur toestemming verleen…

Strydros oorlede

Een van die bekende strydrosse vir vryheid van die Afrikanervolk, mnr. Manie Bester, is Saterdag in die ouderdom van 71 jaar oorlede. Gedurende die tagtigerjare was Manie woonagtig in Durban…

Merkel simpatiseer met terreurslagoffers

Bondskanselier Angela Merkel het probeer om Europa, en veral Duitsland, moed in te praat nadat ’n terroriste aanval 12 mense se lewens geëis het en talle beseer is. Merkel het…

Trump aangewys as VSA president

Donald Trump het tydens die VSA Kieskollege se stemming met ’n oorweldigende meerderheid gewen en daarmee enige twyfel uit die weg geruim oor Clinton se kanse om verkies te word….

Trump kabinet bestaan uit rykes

Die aangestelde kabinetsministers van Donald Trump is hoofsaaklik suksesvolle sakemanne en sakevroue wat skatryk geword het. Alhoewel Donald Trump die nominasies gemaak het, is al die aanstellings onderhewig aan die…

Oorlog teen dwelms eis duisende lewens

Dit was nie ’n vreemde gesig in Manila, die hoofstad van die Filippynse Eilande, toe ’n jeugdige na sy ma geroep het terwyl hy sterwend was met verskeie koeëls in…

Clinton se treurmare duur voort

Volgens Hillary Clinton is haar verloorstryd teen die Republikeine veroorsaak deur die Russiese inmenging in die presidentsverkiesing, en die FBI se tweede ondersoek na haar onwettige hantering van derduisende e-posse….

Poetin steeds magtigste man

President Vladimir Poetin van Rusland is steeds die magtigste man in die wêreld, volgens die opname wat deur die Amerikaanse saketydskrif Forbes gedoen is gedurende die afgelope weke. Volgens die…

Wêreld Nuusflitse – 21 Desember

Sjina Die Sjinese owerheid het na twee dae van spanning, die onbemande onderwater vaartuig van Amerika terug besorg waarop hulle beslag gelê het in die Sjinese Suidsee gebied.   Amerika…