Daily Archives: December 20, 2016

Geloftedag moet verdedig word

Dit het werklik ‘n droewige dag geword as Afrikaners nie meer eens hulle eie feesdae kan bywoon  nie. Hier verwys ons bepaald na die gebeure tydens verlede week se Geloftevieringe…

Eeu-oue vrouedroom dalk bewaarheid

Oor eeue heen het vroue gedroom, en probeer, om die veroudering teen te werk, en honderde metodes is probeer om te keer, of selfs ontslae te raak van daardie lastige…

Voorvaders kwaad vir Trollip

Die burgemeester van Port Elizabeth, Athol Trollip, het hom skynbaar die gramskap van die voorvaders op die hals gehaal. Dit volg nadat Trollip die historiese Swartkopsbrug heropen het, nadat dit…

DA burgemeester ‘n rassis genoem

Die Weskus se ANC is woedend oor uitlatings van Saldanhabaai se DA-burgemeester, Marius Koen, dat mense in huurmotors aangery word na die strand en diesulkes bring geraas, vandalisme en dronkenskap…

SAUK Raadsvoorsitter bedank uiteindelik

Die SAUK raad se omstrede voorsitter, Mbulaheni Maguvhe, het uiteindelik ook bedank, en dit is bevestig deur die presidensie.  Hy was die laaste oorblywende lid van die raad. SAUK woordvoerder…

Nathi Nhleko weer in die sop

Polisie minister, Nathi Nhleko, se naam word genoem in ‘n siviele saak waarvolgens hy van intelligensiebronne gebruik sou maak om ‘n vakverbond op die been te bring wat as teenvoeter…

Nog ‘n Kuga brand

Nog ‘n Ford Kuga het in Durban spontaan aan die brand geslaan.  Die eienaar het ongeskonde van die voorval afgekom. Ford Europa het vroeër die maand gemeld dat hul bewus…

Skokgranate in Kaapse middestad

Voetgangers in die Kaapse middestad moes gister voet in die wind slaan toe skokgranate gebruik is om sowat 200 betogers by Thibault Plein uit mekaar te jaag. Dit was skynbaar…

Terreuraanslag in Berlyn

Minstens twaalf mense is dood en 48 mense, waarvan ‘n aantal swaar gewond is, is in die hospitaal in Berlyn nadat ‘n vragmotor deur ‘n kersmark gejaag het. Alhoewel niemand…

Russiese ambassadeur in Turkye vermoor

‘n Turkse polisieman het die Russiese ambassadeur in die Turkse hoofstad koelbloedig doodgeskiet. Ambassadeur Andrej Karlov is in die rug geskiet toe hy besig was met ‘n toespraak tydens die…

Weerstand bou op in Pole

Protesteerders het in hulle woedebui die afgelope naweek al die ingange van die Poolse parlement blokkeer aangesien die regering van voorneme is om die media verder aan bande te lê….

Obama erken sy mislukking

Die Amerikaanse regering onder leiding van die uittredende president, Barack Obama, het Rusland nou finaal die skuldige gemaak vir die verloorstryd wat die party gevoer het teen die Republikeine. Obama…

VSA Republikeine kry nuwe Partyleier

Die Amerikaanse Republikeinse Party kry ’n nuwe leier nadat die huidige leier, Reince Priebus, aangestel is as stafhoof van die nuutverkose president. Priebus word vervang deur die uiters bekwame Ronna…

Europa se navigasie satelliete geaktiveer

Byna twee dekades van bykans onmeetbare probleme van tegniese aard, geld tekorte, en talle ander voorvalle wat die projek gekortwiek het, is die ligstraal aan die deurbreek vir Europa. Van…

VSA president word aangewys

Die afgevaardigdes het Maandag byeengekom en uiteindelik die nuwe president asook die visepresident van Amerika aangewys deur middel van ’n stemming. Alhoewel die liberale Demokrate nog gehoop het dat die…

Sewe Franse Sosialiste mik vir presidentskap

Benewens die Sosialiste se oud-premier, Manuel Valls wat uit sy amp bedank het om die wedloop vir presidentskap aan te pak, is daar nog ses ander kandidate wat dieselfde oogmerk…

Wêreld Nuusflitse – 20 Desember

Spanje Bykans 30 000 kiesers en ondersteuners van die Sosialiste en Linkse Party het die naweek in ’n optog baniere en slagspreuke vertoon om hulle ontevredenheid te kenne te geen…