Daily Archives: December 19, 2016

Sondag: Feesdag

Daarop het Nehemía … en Esra … en die Leviete … aan die volk gesê: Hierdie dag is heilig aan die Here julle God; treur nie en ween nie! Want…

Motorrubriek – Volkswagen Tiguan 1.4 TSI Comfortline DSG

Die Volkswagen Tiguan bevind hom in ‘n baie kompeterende sportnutsmark maar dit het inderwaarheid nie ‘n bekommernis nie. Daar is veranderings aangebring aan die model vir 2017 wat dit eintlik…

Anthurium plante

Anthuriums is van die mooiste plante wat ons ken. Hulle is ‘n genus van omtrent 1000 spesies van blommende plante in die arumlelie familie en hulle is almal familie in…

Nagereg vir Kersete

Dames, kom ons maak ‘n heerlike koue nagereg met piesangs vir al die smulpape. Piesangs is heeljaar volop en die bestanddele is maklik verkrygbaar indien nie in die yskas nie….

Gelofte byeenkoms ontsier

Die aanslag teen die Afrikaner het ‘n nuwe dimensie aangeneem deurdat selfs sy heilige en kultuurbyeenkomste nou aangetas word. Moedswillige optrede van ‘n aantal Zoeloes naby die Bloedrivier monument op…

Geloftedag wyd herdenk

Groot getalle Boere-Afrikaners het op 16 Desember Geloftedienste landswyd bygewoon en so die Gelofte van hulle voorgeslagte nagekom. Op enkele plekke was daar ook byeenkomste van volksgenote wat hulle met…

Hoe om “waarheid” te bepaal?

Die verlinkse media het ‘n stelsel ingestel hoe gebruikers van die sosiale media voortaan kan bepaal of berigte die waarheid is. By nadere ondersoek is daar vasgestel dat die verlinkse…

Uittredende SAID amptenaar lig sluier

Die uittredende Nasionale Tesourie amptenaar, Kenneth Brown, het sy uittrede aangekondig die afgelope week.  Hy het tydens die aankondiging vertel dat hy beskerm moes word deur lyfwagte nadat hy ondersoeke…

Bo-Kaap nie meer Hollands nie

Die Bo-Kaap area wat bekend staan vir die ryke geskiedenis oor vele geslagte gaan ‘n naamsverandering ondergaan, nadat die Bo-Kaap Siviele Belastingbetalersvereniging toestemming verleen is om name soos Schotschekloof, Stadzight…

Ford SA in penarie

Meer as 20 eienaars van Ford Kuga voertuie is tans besig met regsaksies teen die vervaardiger nadat die voertuie “spontaan” aan die brand geslaan het. Volgens die groep Fire Wise…

Duur Mercedes vir sekretaris van die parlement

Gengezi Mgidlana het bykans R44 000 spandeer op ‘n voertuig wat hy gehuur het in Budapest.  Hy was op ‘n “studiereis” in Hongarye en het die voertuig gehuur teen R8…

Ekonomiese aanduiders : 19 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.03 ( R13.99) Rand / euro  R14.67 ( R14.71) Rand / Britse pond R17.47 ( R17.52) Brent Ruolieprys per vat $55.58 ( $54.02) Goud per fyn-ons…

Sjina sluit honderde fabrieke

Die lugbesoedeling in Peking het so erg geword dat die stadsowerheid sowat 700 fabrieke beveel het om hulle deure te sluit weens hulle bydrae tot lugbesoedeling. Benewens die sluiting van…

Sjina laat oorlogligte flikker

Die Sjinese weermag het beslag gelê op ’n onbemande Amerikaanse onderwater toetsvaartuig wat in die Suid-Sjinese Seegebied gevind is. Alhoewel die Amerikaners dit as ’n toetsvaartuig bestempel, bestaan die vermoede…

Brexit gaan Brittanje finansieel ruk

Die Verenigde Koninkryk sal aan die begin van die onderhandelinge oor die uittrede uit die Europese Unie, waarskynlik ’n rekening kry ten bedrae van sowat 50 tot 60 miljard euro….

Obama regering staan skuldig

Die aankondiging in die Amerikaanse media dat die Russiese president, Vladimir Poetin, persoonlik betrokke was by die “kapings” en inmenging by die presidentsverkiesing, het talle vrae laat ontstaan wat klaarblyklik…

Bavaria praat reguit oor Merkel beleid

Nog nooit tevore het die Bavaria minister-president so driftig en reguit met die Bondskanselier gepraat oor die immigrante wat na Duitsland kom nie. Die afgelope week het die gesprek tussen…

Musk op Trump adviesraad

Die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog, Elon Musk, is deur die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, aangestel op sy adviesraad. Die aanstelling word beskou as een van die beste skuiwe wat…

Terroriste se wapenfabriek blootgelê

Die Islamitiese Staat (IS) terroristegroep se fabriek is blootgelê in die Iranse stad Mosoel waar tienduisende handgranate, bomme, vuurpyle en vuurwapens en ammunisie geberg is. Die fabriek, wat ’n groot…

Wêreld Nuusflitse – 19 Desember

Duitsland Kanselier Angela Merkel stuur eersdaags ’n afvaardiging van haar mees senior adviseurs op besoek aan Donald Trump om meer te wete te kom oor sy amptelike standpunte.   Venezuela…