Daily Archives: December 15, 2016

FED verhoog rentekoers

Die VSA se reserwebank, die Federal Reserve, het op 14 Desember aangekondig dat die rentekoers met ʼn kwart persent verhoog word. Die aankondiging is gedoen deur die voorsitster, Janet Yellen,…

Myn sluit oor stakings

Suid-Afrika se arbeidswetgewing wat feitlik werkgewersonvriendelik is, is besig om die ekonomie onherstelbare skade aan te rig. Die arbeidswetgewing word gereeld deur buitelandse beleggers gekritiseer en aangevoer as rede waarom…

Balju vat Burgersfort voertuie

Die plaaslike munisipaliteit op Burgersfort is in groot moeilikheid nadat hulle versuim het om ‘n rekening van R41 miljoen te betaal. Dit het daartoe gelei dat die balju beslag gelê…

Leiers of leierskap – ‘n Gelofte-perspektief

In hierdie rubriek is reeds meermale oorweging geskenk aan leiers en leierskap. Ons volk het ´n versugting na ´n leier – iemand om die volksleisels stewig vas te vat en…

Ekonomiese aanduiders : 15 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.99 ( R13.60) Rand / euro  R14.71 ( R14.46) Rand / Britse pond R17.52 ( R17.18) Brent Ruolieprys per vat $54.02 ( $54.97) Goud per fyn-ons…

Wat sien die HERE?

… Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die Here sien die hart aan (1 Sam. 16:7). Julle…

Feestyd of vreestyd

Menige huishoudings maak hul gereed vir die komende Kerstyd, ‘n tyd waarin familie en vriende saam verkeer om te ontspan na ‘n strawwe jaar wat verby is.  Dit is ‘n…

Waarheid skemer stadig deur

Herman Mashaba, die DA burgemeester van Johannesburg, het herhaal dat uitlanders verantwoordelik is vir die hoë werkloosheidsyfer en die benadeling van die land se ekonomie. Onbeheerste instroming van immigrante eis…

Eskom Suid Afrika se atoom energie verskaffer.

Die Departement van Energie het amptelik aangekondig dat Eskom voortaan die verskaffing van atoom energie sal hanteer. Omgewingsbewaringsgroepe is onkant gevang met die aankondiging en beskryf die proses as “regeringsgimnastiek”…

Polisie se skerp optrede

Daar is nie altyd net slegte nuus oor SAPD nie, en goeie nuus word altyd verwelkom. Die polisie aan die Wes-Rand het in ‘n opvolg operasie ‘n voertuig wat gesteel…

Motorvervaardigers se wedloop versnel

Alhoewel dit reeds laat is om te begin in die wedloop om elektriese motorvoertuie, (e-motors) te vervaardig, het die Amerikaners ook met ’n Chev van General Motors begin. Die motor…

Stand van damme verbeter stadig

Die stand van watervlakke het in die meeste van Suid-Afrika se vier belangrikste damme ietwat verbeter teenoor wat dit was in die ooreenstemmende tyd in 2015. Die stand was op…

Protokol fout, maar volle waarheid

Die nuutverkose Amerikaanse president, Donald Trump, het wel die protokol verbreek deur direk met Taiwan se president te skakel, maar het in die proses ook die waarheid laat seëvier. Politieke…

Poetin opponent maak gereed vir 2018

Die 40-jarige opposisieleier, Alexei Navalny, het begin met sy verkiesingsveldtog in Rusland om weer teen president Vladimir Poetin te staan in die verkiesing van Maart 2018. Die nasionalis het reeds…

Swede se suksesvolle herwinning program

Die Sweedse herwinning program is so suksesvol dat die land besig is om uit “voorraad” van vullis te raak. Vit die afgelope jare het die land ’n program vir herwinning…

Trump wys nog kabinetslede aan

Die voormalige goewerneur van Texas, Rick Perry is deur Donald Trump gevra om as die nuwe Minister van Energie in sy kabinet te dien. Alhoewel Trump nog nie self die…