Daily Archives: December 14, 2016

SA studente se swak gedrag oorsee

Suid Afrikaanse studente wat oorsee studeer is gearresteer en toegesluit. So het die minister van hoër onderwys en kommunis, Blade Nzimande, aangekondig. Studente word beskryf as raserig, onpatrioties en oproerig….

Ryk maar betaal nie rekeninge nie

Die Optimum Steenkoolmyn het agterweë gebly om ‘n rekening van R4,2 miljoen te betaal aan ‘n maatskappy wat ‘n gesondheidskliniek vir Optimum bou. Optimum word besit deur die Gupta familie…

Ekonomiese aanduiders : 14 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.60 ( R13.62) Rand / euro  R14.46 ( R14.48) Rand / Britse pond R17.18 ( R17.23) Brent Ruolieprys per vat $54.97 ( $55.63) Goud per fyn-ons…

Sorg vir meer geld vir tuiskoms

Vakansiegangers moet daarop voorbereid wees dat dit dalk duurder gaan kos om by die huis te kom, as wat dit kos om met vakansie te gaan. Ekonome waarsku dat brandstofpryse…

Valke en Scopa moet vermorsing stop

Die parlement het gehoor dat meer as R46 miljard rand die afgelope jaar vermors is deur onreëlmatige en vrugtelose uitgawes. Die staande komitee van Openbare Rekeninge, Scopa, het aangekondig dat…

MK vereer “eerlike” amptenare

Umkhonto we Sizwe militêre veterane gaan voort om openbare figure te vereer wat “die ekonomie getransformeer” het. Drie van die figure staan uit, nl. Dudu Myeni van SAL wat volgens…

O’Sullivan noem Mokotedi ‘n misdadiger

Die privaat ondersoeker, Paul O’Sullivan,  wat deur die Gautengse Valke-hoof, Price Mokotedi, beskuldig word van ‘n opstand teen Zuma, het kaalvuis ingeklim en Mokatedi beskryf as ‘n oneerlike misdadiger wat…

EFF-lid trek ‘n Fransman-truuk

‘n EFF provinsiale sekretaris van Limpopo is aangekla van aanranding by die Jane Furse polisiestasie. Dit volg nadat Jossey Buthane  ‘n partylid aangerand het en in die proses haar bloes…

Max du Preez kwaad vir ANC

Die ANC het gefaal in hul pogings om die jeug van Suid Afrika te help. Opvoeding, verskaffing van voedsel en die gebrek aan gesondheidsorg en sosiale dienste is volgens die…

Tony Yengeni mis hofsaak

Die omstrede Tony Yengeni, ‘n nasionale uitvoerende lid van die ANC, het nie opgedaag vir sy dronkbestuur saak in Kaapstad nie. Die staat het versoek dat ‘n lasbrief vir sy…

Durban stadsbestuurder gevra om te loop

Die Durbanse stadsbestuurder, Sibusiso Sithole, is gevra om sy kantoor met onmiddellike effek te ontruim. Sy vyfjaar kontrak sou 31 Desember 2016 verval maar beweerde botsings tussen Sithole en die…

Huiswerkers “verneder”

Volgens die DA leier, Mmusi Maimane, word huiswerkers verneder as hulle hul eienaars se honde op ‘n stappie moet neem. Daar heers verstomming oor sy opmerking en daar word gesê…

Valke arresteer twee maters

Die Gautengse Valke het twee van hul eie lede gearresteer nadat hul geld ontvang het om ‘n saak van die rol te verwyder. Die twee met nie-Afrikaner vanne, sersant Moses…

Spoed van lig onder soeklig

Lig is waarskynlik die vinnigste beweging wat aan die mens bekend is, maar lig het ook beperkings, waarvan een sy hoogste moontlike snelheid is wat nie verander kan word nie….

Wêreld Nuusflitse – 14 Desember

Sirië Die Russe het die Islamitiese Staat terroriste binne enkele ure nadat hulle die stad Palmyra probeer verower, vernietigend verslaan, en die Siriese soldate het die Siriese rebelle finaal verslaan…

Iran koop 80 vliegtuie

’n Woordvoerder van die Iran Air lugvaartredery het aangekondig dat die aankoop van 80 vliegtuie die eerste groot transaksie is wat die organisasie aangaan sedert 1979 se Islamitiese revolusie. Met die…

Trump se strategie vir goeie regering

Die linkse media van die wêreld het stil geraak toe die waarheid hulle getref het oor die strategie wat die aangewese nuwe president van Amerika, Donald Trump, van meet af…

Vrees vir Le Pen oorwinning

Die vrees dat Marine Le Pen die presidentsverkiesing in 2017 kan wen, word in ’n toenemende mate erken deur die verlinkse politici van Europa. In die jongste ontleding wat in…

Die ander gevaar van Mosoel

Dit is nie net Irak se weermag wat in Mosoel ’n verbete geveg voer teen die Islamitiese Staat terroriste vir die behoud van die belangrike stad nie, maar ook ’n…

Hoof van IMF in korrupsie skandaal

Die hoof van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het in die hof verskyn op aanklag van betrokkenheid by ’n korrupsie skandaal waar 400 miljoen euro betrokke is. Christine Lagarde (60)…

Trump wen weer in Wisconsin

Die Republikein, Donald Trump, bly die wenner in die deelstaat Wisconsin nadat die stemme ’n tweede keer getel is soos wat die verlinkse Jill Klein van die Groenes geëis het….

Olie baas word VSA minister

Die bekende hoofuitvoerende beampte van Excon Mobil is deur Donald Trump aangewys as die nuwe Minister van Buitelandse Sake van Amerika. Rex W. Tillerson, van die reuse oliemaatskappy is glo…