Daily Archives: December 13, 2016

Op die volksakker – Roem en eer?

16 Desember, Geloftedag lê voor die deur.  Met dankbare hoop sien gereelde Geloftedag-gangers uit na nóg ´n jaar van beter bywoning – ´n neiging wat die afgelope ongeveer vyf jaar…

Ekonomiese aanduiders : 13 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.62 ( R13.82) Rand / euro  R14.48 ( R14.59) Rand / Britse pond R17.23 ( R17.36) Brent Ruolieprys per vat $55.63 ( $56.61) Goud per fyn-ons…

Die Afrikaanse Geldmag

Dit wil lyk of die Afrikaanse Geldmag nou harder as ooit insypel en bestaande organisasies kaap vir eie gewin. Toe Dagbreek Trust die dilemma het dat sy oprigtingsbepalings insluit dat…

Skrikwekkende nuwe vliegtuigspoed

Elke jaar kom daar ’n uitvinder na vore wat op een of ander wyse ’n megaspoed vliegtuig ontwerp het, en elke jaar blyk dit dat dit bloot wensdenkery was. Ontwerpers…

Zimbabwiër in Noord-Kaap vermoor boer

‘n Zimbabwiër, die 24-jarige Bigboy Phiri, het in die hof op Groblershoop verskyn in verband met die moord op mnr. Hendrik (Hennie) Oosthuizen (49). Die saak is tot 23 Desember…

Ryk, ryker, Gupta

Atul Gupta, vriend van Jacob Zuma, is volgens die Business Rich List 2016, ryker as Johann Rupert. Sy persoonlike rykdom word bereken op R10,7 miljard in vergelyking met Rupert se…

Polisie vervolg oor Marikana slagting

‘n Generaal-majoor  en ‘n brigadier van die SAPD is van die lede wat vervolg gaan word na die Marikana slagting waarin 42 persone gedood is. Dit volg na die Farlam…

SAUK se Hlaudi deur hof afgedank

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het bevind dat Hlaudi Motsoeneng se aanstelling “onwettig en irrasioneel”  is en dat hy nie geregtig is op enige posisie in die SAUK nie. Intussen is die…

Goed, beter, Zuma

Die reënboognasie se president Jacob Zuma, met slegs ‘n laerskool “kwalifikasie” agter sy naam, beskryf homself as ‘n “politieke genie”. Hy het dan ook ‘n oproep gedoen aan al sy…

Kameelperd word bedreigde spesie

Wildbewaarders en deskundiges in die bedryf is bekommerd oor die geleidelike vermindering in die getalle van kameelperde in Afrika. Gedurende die afgelope jare het die getalle dramaties afgeneem, en word…

President van Ghana verloor verkiesing

Nana Akufo-Addo (72) het die algemene verkiesing in Ghana oortuigend gewen teen die huidige president John Mahama wat glo die land se swakste regeerder was wat die land geken het….

Natuurfrats of wonderwerkie

Die wêreld se oudste seevoël het ’n eier gelê wat haar dalk op ouderdom van 66 jaar weer ma kan laat word. Wetenskaplikes het die albatros met die naam “Wisdom”…

Japan lanseer “rommelversamelaar”

Japan het ’n ruimtetuig lanseer wat oor die vermoë beskik om die rommel wat in die ruimte sweef, te versamel en terug te bring na die aarde. Die Japanese het…

Nieu Seeland kry nuwe premier

Die suksesvolle Minister van Finansies in Nieu Seeland, Bill English, is die afgelope naweek verkies tot Eerste Minister na die skokbedanking verlede week van premier John Key. Die Minister van…