Daily Archives: December 12, 2016

Perspektief op gelyke onderwys geleenthede

“Gelykheid” is die kriteria wat die ANC graag aanlê wanneer dit hul sosio-politieke agenda pas;  “gelykheid” is ook die mite wat die humanis aan ons wil opdis. (Vir die Christen…

Motorrubriek – Jaguar F-Pace R-Sport 2.0d

Jaguar, een van my persoonlike gunstelinge, het nou ook die sportnutsmark betree met die bekendstelling van die F-Pace R-Sport. Daar is verskillende modelle beskikbaar waarvan die F-Pace met die diesel…

Arthropodium cirratum of ook genoem die Nieu Seelandse rotslelie

Tuiniers, die lelie plante bly darem maar vreeslik mooi. Hierdie plant word ook die Rengarenga lelie genoem. Wanneer die Arthropodium cirratum plant blom, lyk dit soos ‘n klomp spinnekoppe wat…

Middel van die week lekkerny

Lus vir iets anders met hoender vir die middel van die week? Kom ons maak hierdie heerlike grondboontjie hoendergereg met rys. Genoeg vir 4 ruim porsies Bestanddele: 30 ml grondboontjiebotter…

Nuwe kletsblad ongesensor!

Konserwatiewes het moeg geraak omdat hulle menings, wat nie altyd aan politiese korrektheid voldoen nie, dikwels van die bestaande kletsblaaie soos Twitter verbied word. Dit het gelei tot die stigting…

Verdere ruolieprysstygings kom!

Die oliekartel, Opul, het ʼn verdere strategiese deurbraak gemaak deurdat elf nie-Opul lande ingewillig het om hulle ruolie produksie met 558 000 vate per dag te verminder. Saam met Opul se…

Ekonomiese aanduiders : 12 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.82 ( R13.68) Rand / euro  R14.59 ( R14.50) Rand / Britse pond R17.36 ( R17.18) Brent Ruolieprys per vat $56.61 ( $53.83) Goud per fyn-ons…

Geloftefeeste deur die land

Krugersdorp: Paardekraal monument 06:00  Ds. Johan van Wyk 08:45  Vlaghysing Voorlees van die 1880 Gelofte Samesang 09:00  Feesrede Dr. Christo Pretorius Voorlees van die 1838 Gelofte 11:00  Geloftediens Ds. Hansie…

Le Clos skitter in die swembad

Chad le Clos het swemgeskiedenis gemaak toe hy sy derde goue medalje by die Kortbadwêreldkampioenskap in Windsor, Kanada, gewen het. Hy is die eerste manswemmer wat die 50-, 100- en…

Blitsbokke val vas

Suid-Afrika se sewes-rugbyspan het op die laaste verloor, net toe dit lyk of hulle beter doen as die nasionale Springbokspan. Hulle het 17 -19 teen Engeland verloor in die eindstryd…

Plaasaanval by Makwassie

‘n Boer en sy vrou van Makwassie is beseer tydens ‘n plaasaanval in Makwassie. Mnr. Basie Badenhorst is met beserings in die hospitaal in Klerksdorp opgeneem, maar sy beserings is…

Viertrek Eienaars gewaarsku

Dit blyk asof eienaars van viertrekvoertuie (die sogenaamde 4 X 4)  geteiken word deur bendes vanuit Mosambiek. ‘n Toename in kapings van veral viertrekvoertuie het die vermoede laat ontstaan dat…

SAPD deel van SAUK se gemors

Dennis Bloem van Cope het in ‘n verklaring gesê dat vermoed word dat die polisie betrokke kan wees by die SAUK se korrupte netwerk. Hy maak hierdie aantygings in die…

Van president na burgemeester

Die huidige ANC-staatshoof, Jacob Zuma, beplan om na sy uittrede as president as burgemeester van Nkandla sy loopbaan voort te sit. Zuma het dit gesê  tydens die begrafnis van Riot…

OTM rowers gedood

‘n Spesiale taakmag het agt vermeende OTM rowers doodgeskiet in ‘n skietgeveg in Natal. Volgens ‘n woordvoerder van die Valke het die polisie gereageer op ‘n wenk en die rowers…

SAKP mes in vir Zuma?

SAKP sekretaris Blade Nzimande het vir die eerste keer in die publiek ‘n aanval op Zuma geloods.  Tydens ‘n jong kommunistiese liga byeenkoms het hy verklaar dat ‘n leier wat…

Onwettige dokumente verkoop

‘n Kongolese burger met ‘n ongeldige werksvergunning het meer as 2000 onwettige dokumente verkoop in die Kaap. Meeste van die dokumente was aan inwoners noord van die Limpopo wat verblyf…

Nog SABC ongerymdhede

Aanstellings by die SAUK is gedoen sonder dat die poste geadverteer is en sonder dat die aangesteldes die nodige kwalifikasies gehad het om hul pligte te verrig. Aankoop prosedures is…

Gaan Dudu nou slaap?

Dudu Myeni, die omstrede hoof van SAL en hoof van die Zuma stigting, se vlerkies is ietwat geskroei nadat die Hooggeregshof van Natal die Minister van Waterwese en Sanitasie, Nomvula…

Gesondheidsorg in vaarwater

Mediese dokters in die openbare sektor kan ‘n 30% afwaartse aanpassing in hul salaris verwag as die Departement van Gesondheid se oortyd beleid in werking gestel word. Die beleidsdokument wat…

Polisie dank 73 lede af

In net meer as 18 maande het die SAPD in die Oos-Kaap 73 lede afgedank wat skuldig bevind is aan aanklagte van verkragting, moord, kaping, dwelmhandel en besit van gesteelde…

Wilders skotvry in Hooggeregshof saak

Die regse parlementariër in Nederland, mnr. Geert Wilders, het skotvry daarvan afgekom in die saak wat teen hom gedien het in die land se Hooggeregshof. In ’n beveiligde hoflokaal is…

Klinkende oorwinning vir Tories

In ’n tussenverkiesing in Brittanje het die Konserwatiewe Party van Premier Theresa May ’n klinkende oorwinning behaal teen die linkse Arbeiders Party. Die Konserwatiewe Party se dr. Caroline Johnson het…

President van Suid Korea word afgesit

Die Parlement in Suid-Korea het ’n mosie aanvaar waarvolgens die land se president, Park Geun-hye, uit haar amp ontslaan word. Die president het vroeër erken dat sy betrokke is by…

Twee ondersoeke oor verkiesing manipulasie

Twee afsonderlike ondersoeke sal eersdaags begin om vas te stel of die Amerikaanse presidentsverkiesing moontlik gemanipuleer is. Die Demokratiese Party van Barack Obama het glo aangedui dat ’n volledige ondersoek…

Terroriste dodetal: VSA bewering twyfelagtig

Die Amerikaanse woordvoerder wat leiding neem in die koalisieweermag wat in Sirië die stryd teen terrorisme voer, beweer dat die Islamitiese Staat (IS) reeds 50 000 vegters verloor het in…

Pole en Hongarye besin oor immigrante

Wat as twee politieke sielsgenote beskou kan word, het die Poolse politieke leier, Beata Szydlo en haar eweknie van Hongarye, premier Viktor Orban, die afgelope naweek vergader om die Europese…

Le Pen: Geen skole vir onwettige immigrante

Die leier van die Franse Front Nasionaal, Marine Le Pen, het aangekondig dat die party voorstel dat die kinders van onwettige immigrante nie in Franse skole toegelaat moet word nie….

Wêreld Nuusflitse – 12 Desember

Sirië Die Islamitiese Staat het ’n deel van die ou historiese stad Palmyra herower nadat hulle 9 maande gelede deur Rusland verdryf is uit die gebied. Kort nadat die terroriste…

Iewers is ’n dooie rot

Ek ruik rot, ’n dooie rot, want dit is net te “toevallig” dat die uittredende Amerikaanse president Barack Obama opdrag gee dat ondersoek gedoen word na beweerde Russiese manipulasie van…