Daily Archives: December 9, 2016

Ekonomiese aanduiders : 9 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.68 ( R13.49) Rand / euro  R14.50 ( R14.53) Rand / Britse pond R17.18 ( R17.03) Brent Ruolieprys per vat $53.83 ( $53.03) Goud per fyn-ons…

Mashaba trek ‘n Trump truuk

Herman Mashaba, die DA burgemeester in Johannesburg, staan by sy verklaring dat onwettige immigrante wat geboue in die middestad beset, as misdadigers gereken moet word. Hy het ook voorheen verklaar…

Unisa kry nuwe kanselier

Unisa se nuwe kanselier is Thabo Mbeki. Die bestuur van die universiteit het in ‘n verklaring gesê dat die proses van transformasie en herposisionering van die universiteit as ‘n Afrika…

Grond hervorming ‘n mislukking

Weer eens is bevestig dat die staat se grondhervormingsprogram ‘n klaaglike mislukking is. Volgens navorsers het die staat se proses van herverdeling van grond weinig sukses opgelewer. Tussen 70% en…

Twee beskouings oor Grondwetswysiging

Tydens ‘n onlangse byeenkoms van die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis (Sege), het prof. Andre Duvenhage van die Potchefstroomse universiteit gesê dat die land behoefte het aan ‘n opvolgonderhandeling om voorsiening…

Zuma se “bank” bankrot?

VBS oftewel Venda Buiding Society Bank ondervind ‘n kontantvloeiprobleem en klante in Thohoyandou kon nie geld onttrek nie aangesien die tak geen kontant ontvang het nie. VBS is die bank…

Oos-Rand vullis opgehoop

Vullisverwyderaars aan die Oos-Rand het op ‘n sloerstaking gegaan en areas soos Germiston, Elsburg , Lambton, Wadeville, Sunnyridge en Dinwiddie se vullis het opgehoop en kan dalk ‘n gesondheidsprobleem veroorsaak….

Suider Afrika in droogte geknel

Die droogtetoestand in Suider Afrika plaas bykans 14 miljoen mense in voedselnood. Swak oeste het tot gevolg dat daar ‘n ernstige voedseltekort is. Madagaskar se voedselproduksie het met 95% geval…

Gupta’s vs. Malema

Die Gupta broers het hul tweede rondte teen die EFF gewen deur ‘n hofbevel te verkry waarin hul op R180 000 se bates kan beslag lê weens hofkostes wat toegestaan…