Daily Archives: December 8, 2016

Wêreld Nuusflitse – 9 Desember

Sirië Sowat 500 burgerlikes is reeds deur regeringsmagte in die Siriese stad Aleppo gedood in die gevegte teen die Islamitiese Staat terroriste en Siriese rebelle.   Afrika Parke rade en…

Talle burgerlikes gedood in lugaanvalle

Minstens 55 burgerlikes is gedood in lugaanvalle naby die Irakse stad Mosoel wat later as ’n tegniese fout afgemaak is. Die aanvalle is uitgevoer met die doel om Islamitiese Staat…

Japan gaan biljoene belê in VSA

Die Japanese biljoenêr, Masayoshi Son, het die afgelope week ’n besoek gebring in die VSA waartydens die nuutverkose president, Donald Trump, aangekondig het dat die Japanese vervaardiger $50 biljoen gaan…

Europa begin saak teen Volkswagen

Die Europese Kommissie beplan om ’n prosedure op te stel teen Duitsland vanweë die Volkswagen dieselskandaal. ’n Hooggeplaaste medewerker van die Kommissie het die mededeling gemaak aan die Duitse persburo….

Trump maak nog aanstellings

Donald Trump het blykbaar besluit om die aktivis en sterk teenstander van Obama se plan vir klimaatsverandering aan te stel as hoof van die departement, wat waarskynlik ’n bron van…

Merkel beweeg na regs

Die gematigde Christen Demokrate Unie van Bondskanselier Angela Merkel het ’n geringe swaai na regs getoon tydens die afgelope partykonferensie wat in Essen gehou is. In ’n dokument wat as…

Oproep om Geloftedag te herdenk

Die Volkseie Verootmoedigingsaksie (VEVA) doen ‘n beroep op alle gelowige volksgenote om Geloftedag te herdenk. In ‘n mediaverklaring vra VEVA ook dat Volksverootmoediging ‘n sentrale tema van die herdenking sal…

Trump Persoon van die jaar

Die Time tydskrif het Donald Trump aangewys as Persoon van die Jaar. Dit volg na sy verkiesing as nuwe president van die VSA, en dit teen alle verwagting in en…

Prokureurs geskrap

Die twee prokureurs wat miljoen rande verduister het van die padongelukkefonds, Ronald Bobroff en sy seun Darren, is geskrap van die rol van prokureurs. Dit volg na die Regsvereniging van…

SAPD uniforms gevaarlik

Die Polisie in Natal het die publiek gewaarsku dat hul moet ligloop vir persone wat hul voordoen as polisiebeamptes en dan mense beroof. Dit volg na verskeie voorvalle waarin die…

Universiteitsfooie op met 8%

Dit blyk dat al die universiteite hul fooie in 2017 met 8% gaan verhoog nadat UOVS ook hul verhoging van 8% aangekondig het. Dit is in lyn met die kommunistiese…

ANC staan by misdadiger Block

Alhoewel die ondersteuning nie so ooglopend was by die hof nie, het die ANC se provinsiale sekretaris Zamani Saul verklaar dat hul nog steeds kameraad John Block ondersteun. Dit volg…

SAUK raad stap uit

Die restant van die SAUK raad wat verslag moes doen aan ‘n komitee van die parlement het tydens die eerste sitting uitgestap uit die verrigtinge. Die raad het tans nog…

Skole se standaarde verder af

Graad 7 tot graad 9 leerlinge wat slegs 20% behaal het in hul wiskunde eksamen sal oorgeplaas word na die volgende standerd, ingevolge ‘n opdrag van die Departement van Basiese…

Ramaphosa sukkel om ministers te laat werk

Die ANC se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa, het in die parlement erken dat hy ‘n stryd het om ministers en LP’s te oorreed om parlementêre sittings by te woon.  Hy meld…

Ekonomiese aanduiders : 8 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.49 ( R13.67) Rand / euro  R14.53 ( R14.69) Rand / Britse pond R17.03 ( R17.26) Brent Ruolieprys per vat $53.03 ( $53.83) Goud per fyn-ons…

Frankryk kry nuwe premier

Die Franse Minister van Binnelandse Sake, Bernard Cazeneuve, is aangewys as die nuwe Eerste Minister van die land nadat sy voorganger bedank het om as die Sosialiste se presidentskandidaat gefokus…

Navo en EU verenig kragte

Dit het ’n waarskuwing van die nuut verkose president van Amerika gekos om die Europese Unie (EU) en Navo tot die besef re bring dat hulle meer verantwoordelikheid vir Europa…

Wêreld Nuusflitse – 7 Desember

Indonesië ’n Aardbewing wat 6,4 op die Richterskaal registreer, het Indonesië getref en honderde geboue ineen laat stort. Woensdag het die dodetal reeds op meer as 110 gestaan.   Duitsland…

Aleppo ten volle herower

Die historiese middestad van Aleppo is volledig oorgeneem deur die soldate van die Assad regime, en die strydende rebelle slaan op vlug om die aanslae te ontkom. Die middestad wat…

Trump laat Boeing aandele val

Met een opmerking op die sosiale netwerk het Donald Trump die aandele van Boeing skerp laat daal. Die vliegtuigvervaardiger het reeds ’n nuut ontwerpte Boeing 747 vir presidente van die…

Rusland blokkeer VN resolusie

Rusland het in die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad van sy vetoreg gebruik gemaak om ’n resolusie teen te staan wat bepaal dat ’n sewe dae skietstilstand in Aleppo, Noord-Sirië,…

Italiaanse premier bly in politiek

Die Italiaanse Eerste Minister, Matteo Renzi, het reeds sy bedanking ingedien soos wat hy die kiesers belowe het as die nee-stem sou wen in die referendum van die afgelope naweek….