Daily Archives: December 7, 2016

Op die volksakker – Rentmeesterskap of privaatheid

Dit sal weinig regdenkendes verbaas dat Zuma die FAIS-wysigingswet as “ongrondwetlik” na die Nasionale Vergadering terugverwys het. (FAIS-wetgewing het ten doel om deur “inligting” euwels soos geldwassery, bedrog en ander…

Ope brief oor die Middelburg veroordelings, aan diegene wat aspireer na Afrikaner-leierskap

Die twee mans het hul borg-aansoek in Middelburg hervat, nadat hulle nog vóór hul verhoor skuldig bevind en veroordeel is. Twee weke gelede het dit gegons van die “rassistiese” aanranding…

Oud ANC-voorsitter tronk toe

Nog ‘n ANC-voorbok moet tronk toe as gevolg van korrupsie en geldwassery. Hierdie keer is dit die voormalige voorsitter van die ANC in die Noord-Kaap, John Block, wat saam met…

Verkeerspolisie erg korrup – minister

Verkeersbeamptes is skynbaar die mees korrupte mense in die land. Die aantyging kom nogal van een van hulle grootbase, die minister van vervoer, Dipuo Peters. Onlangse navorsing het getoon dat…

Nasionale Gesondheidsversekeringsprogram hakkel

Soos soveel regering programme onder ANC-leiding, is die NGV program ook besig om weens talle “foutjies” ‘n les in vermorsing van geld en tyd te word. Volgens die minister van…

Appelhof draai reg-om-te-sterf bevel om

Die Appelhof in Bloemfontein het ‘n hooggeregshof bevel omgekeer wat ‘n pasiënt die reg gee om met die hulp van ‘n dokter selfmoord te pleeg. Die bevel was uitgereik in…

Boer van Brits brutaal vermoor

Sewe moordenaars het ‘n 61-jarige boer, Guillaume Enslin, vermoor tydens ‘n inbraak by die Enslin egpaar se huis naby Brits.  Enslin is vermoedelik gedood met ‘n stuk gereedskap.  Sy vrou…

Trump nooi Filippynse president vir gesprek

Die nuutverkose president van die Filippynse Eilande, Rodrigo Duterte , het ’n uitnodiging ontvang om gesprek te voer met die nuutverkose president van Amerika. Donald Trump het die omstrede president…

Trump benoem Ben Carsons as minister

Die toekomstige president van Amerika, Donald Trump, het die eerste Afro-Amerikaner as minister aangewys in sy kabinet. Ben Carsons is waarskynlik een van die mees konserwatiewe Republikeine en is aangestel…

Wêreld Nuusflitse – 7 Desember

Frankryk Die Franse eerste minister, Manuel Valls, van die regerende Sosialiste, het sy bedanking ingedien om al sy energie te benut as presidentskandidaat in die plek van Francois Hollandè wat…

VSA betogers wen hulle stryd

Die afgelope naweek het betogers hulle stryd gewen toe aangekondig is dat die beplande Noord Dakota Pyplyn nie meer deur Standing Rock sal gaan nie. Amerikaners het die afgelope maande…

Europa jubel en tjank

Die liberale leiers van Europa se vreugde en jubeling was van korte duur toe die uitslag van Oostenryk se presidentsverkiesing bekend geword het en die verlinkse Groen Party se voormalige…

Turkye: Duisende uit huise gesit

Die Turkse regering het sowat ’n halfmiljoen mense uit hulle woonplekke gesit in die suidooste van die land tydens ’n operasie van sogenaamde “kollektiewe bestraffing” wat toegepas is. Die besonderhede…