Daily Archives: December 6, 2016

Petro SA base kry reuse bonusse

Volgens berigte het 11 senior uitvoerende base van PetroSA gesamentlik R17 miljoen in bonusse ontvang.  Dit ten spyte daarvan dat die entiteit meer as R14 miljard verlies gelei het in…

Dwelms hou SARS besig

Meer as R4,2 miljoen se dwelms is die afgelope paar dae by OR Tambo lughawe gekonfiskeer. Vier dwelmsmokkelaars, insluitende ‘n SAL lugwaardin, is in hegtenis geneem in twee aparte voorvalle….

Ekonomiese aanduiders : 6 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.78 ( R13.88) Rand / euro  R14.81 ( R14.64) Rand / Britse pond R17.52 ( R17.57) Brent Ruolieprys per vat $54.53 ( $54.07) Goud per fyn-ons…

Kaapse prokureur met twee ID’s

‘n Kaapse prokureur wat skynbaar in sekere kringe bekend is, Mohamed Ismail Patel, of soos bekend Patel Muhamed, moet in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn op aanklag dat hy ‘n regsgraad…

Twee SAL vlugte ondervind probleme

In twee afsonderlike insidente het SAL vlugte probleme opgelewer. ‘n Vlug vanaf New York na SA moes na ‘n uur terugkeer weens probleme met een van die vlerke se flappe. …