Daily Archives: December 5, 2016

Coetzee dalk uit?

Daar is sprake dat Allister Coetzee na 13 Desember 2016 sy pos as Springbokafrigter kwyt kan wees.  Hy moet op die 13de voor ‘n sub –komitee van SARU verskyn waar…

Thailandse Kroonprins aanvaar koningskap

In ’n vooraf opgeneemde TV-program het die kroonprins van Thailand gesê hy aanvaar die kroon en is bereid om die land en sy mense te dien soos wat sy vader…

Nieu Seelandse premier tree uit

Die Nieu-Seelandse Eerste Minister, John Key, het aangekondig dat hy uittree as premier na agt jaar van suksesvolle regering. Premier Key het gesê hy was bevoorreg om die land vir…

Nee-stem wen in Italië

analytics-dievryburger-co-za-frequency-recency-20161001-20161031 Die Italiaanse Eerste Minister, Matteo Renzi (41), het sy bedanking aangekondig nadat die uitslag van die referendum bekend geword het. Renzi het vroeër belowe dat hy sal bedank as…

Wasgoed was en stryk se dae getel

’n Japannese ontwerper het ’n nuwe toestel ontwerp wat die huisvrou se lewe veel aangenamer sal maak nadat hy meer as $50 miljoen ontvang het om die ergernis van wasgoed…

Gaan die Euro betaalmiddel verdwyn?

Italië word die “siek man” van Europa genoem, en die komende verkiesing kan moontlik ’n verwerping van die hervormingsplan meebring as die protesstemme sterk genoeg is. Groeiende onrus heers onder…

Wêreld Nuusflitse – 6 Desember

Finland Drie vroue, ’n plaaslike politikus en twee joernaliste is voor ’n restaurant in Finland doodgeskiet deur ’n man wat ’n geweer gehad het. Die motief vir die moorde is…

Oostenryk kry linkse president

Oostenryk het na maande van konflik tussen die politieke partye, uiteindelik deur middel van ’n hofbeslissing, vir ’n tweede keer na die stembus gegaan om ’n president te kies. Die…

Motorrubriek – Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4×2

‘n Aantal dekades gelede was Chevrolet en Ford die produkte wat die bekendste was in die motormark. Vandag is dit nog steeds beskikbaar, net in ‘n ander formaat. Die Chevrolet…

Cuphea plante

Daar is soveel Cuphea plantspesies te koop by kwekerye en almal is pragtig. Dit is moeilik om een uit te sonder. Die blomme verskil ook van plant tot plant en…

Weeksaand bederfie

Dames kom bederf die gesin sommer een weeksaand en maak hierdie brosgebraaide uieringe wat in karringmelk gemarineer is saam met ‘n burger of gebraaide steak. Dit is smullekker. Die resep…

Oesryke Lewenswandel

… Wandel deur die Gees … nooit die begeerlikheid van die vlees … nie … Maar die vrug van die Gees is … blydskap … (Gal. 5:16, 22). Dit is…

Opul bereik ooreenkoms

Die ru-oliekartel, die olieproduserende lande oftewel Opul, het dit uiteindelik reggekry dat die lede kon ooreenstem om hulle olieproduksie te verlaag ten einde die markprys te laat styg. Die kartel…

Ekonomiese aanduiders : 5 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.88 ( R14.07) Rand / euro  R14.64 ( R15.02) Rand / Britse pond R17.57 ( R17.70) Brent Ruolieprys per vat $54.07 ( $53.26) Goud per fyn-ons…

Brandstofprys stel teleur

Alhoewel die brandstofprys verlaag word vanaf 7 Desember was daar ʼn groter verlaging verwag. Die prys vir alle grade petrol verlaag met 20c per liter en alle diesel grade met…

SAPD aangespreek oor trein anargie

Die SAPD is voor stok gekry weens die gebrek aan optrede en vervolging van vandale in veral die Kaapse metropool. Nog vier treinwaens is die afgelope week in ‘n brand…

Phiyega ongeskik verklaar

Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, is deur ‘n raad van ondersoek ongeskik verklaar vir haar pos en moet afgedank word. Dit sal die derde opeenvolgende polisie kommissaris wees wat…

Sahara Konsortium in skole bedrog

Dit het sopas geblyk dat die Gupta broers se eerste geldmaakskema reeds in 2002 plaasgevind het toe die Gauteng Departement van Onderwys R70 miljoen betaal het vir die rekenarisering van…

Hospitale ‘n gevaarsone

Die hospitaal in Stanger, Natal, het bekendgemaak dat drie pasgebore babas gesterf het aan die Klebsiella virus. In 2005 het 22 babas in die Mahatma Gandhi Hospitaal in Durban omgekom…

Chemiese ingenieur moet Kovsies regruk

Professor Jonathan Jansen, uittredende vise-kanselier en voormalige transformeerder van Kovsies is, vervang met Francis Petersen van die Universiteit Kaapstad. Petersen se CV toon dat hy ‘n doktorsgraad in ingenieurswese het…

Kennis ontbreek in SA

Die tesourie het ‘n Amerikaanse firma, Bain & Company, gehuur om SAL se gemors reg te maak. Die firma moet glo advies gee en ‘n strategie help ontwikkel om SAL…

WP Rugby onder voorlopige likwidasie

Die WP Rugby-unie het ‘n hofbevel verkry wat die unie onder voorlopige likwidasie geplaas het. Bewerings kom nou egter na vore dat die unie beskuldig word van onetiese besigheidspraktyke en…

Hollandè nie weer beskikbaar

Die Franse president, François Hollandè, het bekend gemaak dat hy nie ’n kandidaat is vir die 2017 presidentsverkiesing in Frankryk nie. Hy het in ’n besonder kort toespraak op die…

VSA: Oud Generaal word Minister

Die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n afgetrede weermag generaal voorgestel as die nuwe Minister van Verdediging van die Verenigde State van Amerika. Trump het die aankondiging gemaak tydens…

Hertel stemme in Wisconsin begin

Die Amerikaanse deelstaat Wisconsin het Vrydagoggend begin met die hertel van die 3 miljoen stemme wat in die staat uitgebring is gedurende die afgelope presidentsverkiesing van 8 November. Die Groen…

Michigan stemme word nie hertel

Die Republikeinse Party in Amerika het die hertel van stemme in die deelstaat Michigan laat stop weens die feit dat geen klagte ontvang is van enige onreëlmatigheid nie. Die besluitnemer,…

Biljoene euro bewillig vir ruimtereis

Die Europese Ruimte Agentskap het goedkeuring gekry vir hulle “Mars Rover” projek wat deur 22 lidlande ondersteun word. Alhoewel die program goedgekeur is, word klanke gehoor van ontevredenheid en argumente…

Frankryk kry dalk Le Pen regering

Die aankondiging van die Franse president, Francois Hollandè, om nie weer as kandidaat beskikbaar te wees nie, het die vermoede bevestig dat hy bevrees is vir ’n nederlaag teen Marine…

Wêreld Nuusflitse – 5 Desember

Nestlé Die vervaardiger Nestlé het beloof om van sy produkte in 2018 sodanig aan te pas dat dit 40% minder suiker bevat sonder om ’n verandering in smaak te veroorsaak….

Nog ‘n rasse-kranksinnigheid!

Die nuutste vorm van neorassisme in die VSA is die sogenaamde ontdekking dat sekere klassieke boeke wat sogenaamde rassistiese sinsnedes bevat. Die klassieke Amerikaanse boeke “To kill a Mockingbird” van…

Misdadigers uitgeruik

Met ‘n nuwe tegniek, wat by honde geleer is, verbeter die opsporing van verdowingsmiddels en plofstof. Die artikel, wat in die “Scientific Report” joernaal op 1 Desember 2016 gepubliseer is,…