Daily Archives: December 2, 2016

Plaasmoordsyfers steeds skokkend hoog

Met nog ‘n hele maand oor is die aantal plaasmoorde van vanjaar byna net soveel as verlede jaar, terwyl daar al meer aanvalle in die eerste elf maande was as…

Ekonomiese aanduiders : 2 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.07 ( R14.03) Rand / euro  R15.02 ( R14.80) Rand / Britse pond R17.70 ( R17.53) Brent Ruolieprys per vat $53.26 ( $50.47) Goud per fyn-ons…

Wittes het nie grond gesteel

Almal weet dit is nie waar dat wittes grond gesteel het nie. Die EFF gaan dit nie regkry om grondeienaars van hul grond af te dwing nie. Hulle gooi brandende…

Volksmoord

Wanneer daar gekyk word na die moord statistieke op die databasis van die webtuiste van Volksmoord/Projek 2010 vir September en Oktober, kom ‘n mens weereens onder die diepe besef van…

Cyril en kollegas uitgejou

Die ANC se adjunkpresident, Cyril Ramphosa, en sy afvaardiging van ministers het tydens ‘n Wêreld Vigsdag aan die Oos-Rand met ontevrede mense te doen gekry wat hulle uitgejou het. Gemeenskapswerkers…

Doom profeet stilgemaak

Die Limpopo Hooggeregshof het in ‘n interdik die pastoor Lethebo Rabalago se dienste gestop na ‘n aansoek van die Limpopo se gesondheidsdepartement. Die pastoor het twyfelagtige roem verwerf toe hy…

Amptenare vas oor Korrupsie

‘n Senior amptenaar van Binnelandse Sake en ‘n staatsaanklaer van die Ixopo landdroskantoor is in hegtenis geneem op klagtes van korrupsie. Mduduzi Funeka sou na bewering omkoopgeld vra van verhoorafwagtendes…

Onafhanklike Verkiesings Kommissie mors geld

Die OVK , wat reeds ‘n kontantvloeiprobleem beleef, het tydens ‘n strategiese werkswinkel meer as R1,5 miljoen geblaas in vier dae by ‘n luukse vyfster hotel en Spa in die…

Maties se klasgelde verhoog met 8%

Stellenbosch Universiteit het aangekondig dat klasgelde vir die 2017 jaar met 8% verhoog gaan word. Cosas, die studente unie, het in ‘n verklaring gesê dat hulle “gewalg” is met die…

Sosiale toelaes in chaos

Vorige berigte word bevestig dat die SA Sosiale Sekuriteit Agentskap, Sassa, nie gereed gaan wees om vanaf 1 April 2017 die sosiale toelaes, ook bekend as AllPay, aan meer as…

380 000 aansoeke vir studielenings

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema het reeds meer as 380 000 aansoeke ontvang vir finansiële hulp aan studente by hoër onderwys instellings. Dit is ver meer as wat hulle kan…

Haat en faksieverdeling in ANC

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het tydens ‘n roudiens vir Fidel Castro aan die begrafnisgangers vertel hoe diep gesetel die haat en tweespalt in die Nasionale Uitvoerende Komitee van…

Oop grense veroorsaak probleme

Die regering se beleid om immigrante ongehinderd toe te laat in die land het daartoe gelei dat misdaadaktiwiteite in stadsentrums soos Johannesburg, besig is om hand- uit te ruk. Volgens…

Wes-Kaap mors R1,7 miljoen

Die DA-beheerde Wes-Kaapse regering gaan ‘n standbeeld van die terroris Nelson Mandela laat oprig teen ‘n beraamde koste van R1,7 miljoen. Die LUR vir toerisme, Alan Winde, meld dat hul…