Daily Archives: December 1, 2016

Perspektief op twee onderwys-benaderings

Twee nuusberigte het onlangs opgeval: aartsrassis Panyasa Lesufi verklaar dat Afrikaansmedium skole se taalbeleid rassisties is, dat hy “alles wat Verwoerd gebou het sal afbreek” en dat hy alle wetgewing…

VSA: Minister van Vervoer aangewys

Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, het pas sy aankondiging gemaak oor die aanstelling van ’n minister van vervoer. Elaine Chao (63) is gekies weens haar sterk konserwatiewe benaderings…

Trump tree uit as sakeman

Die Amerikaanse miljardêr en aangewese president van dié land, Donald Trump, het aangekondig dat hy afstand doen van sy beheerposisie in die totale Trump bedryf. Hy het bekend gemaak dat…

Columbiaanse parlement keur verdrag goed

Die akkoord tussen die Columbiaanse regering en die rebellegroep, bekend as die FARC is finaal deur die land se parlement goedgekeur. Die geskiedkundige gebeurtenis bring ’n einde aan die stryd…

Maksimum sanksies teen Noord-Korea

Die Verenigde Nasies (VN) het besluit om die strengste moontlike sanksies in te stel teen die regime van Noord-Korea weens sy volgehoue toetse om kernwapens te ontwikkel. Tot hede het…

Poetin vra eenheid met Weste

Die Russiese president, Vladimir Poetin het gesê die wêreld sal in n katastrofiese dilemma beland as daar nie goeie samewerking tussen die Ooste en die Weste kom nie. Hy het…

Romney dalk vir Buitelandse Sake

Donald Trump het Mitt Romney, die voormalige goewerneur, uitgenooi na ’n restaurant waar hulle saam ’n maaltyd geniet het. Die vermoede bestaan dat die tweede ontmoeting finaliteit bring oor die…

Ekonomiese aanduiders : 1 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.03 ( R13.93) Rand / euro  R14.88 ( R14.80) Rand / Britse pond R17.53 ( R17.34) Brent Ruolieprys per vat $50.47 ( $46.81) Goud per fyn-ons…

Gordhan vertrou nie SAID inligting

Daar is ‘n gebrek aan verantwoordbaarheid by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), en dit is een van die redes waarom inligting van die SAID se akkuraatheid betwyfel word. Dit blyk uit…

Regeringsbeleid lei tot werksverliese

Die regering se versuim om binnelandse landbou te beskerm teen storting van produkte uit die buiteland, lei nou direk tot werksverliese. Die pluimveemaatskappy RCL Foods gaan 1 350 Natal afdank as…

Vrystaatse munisipaliteite in krisis

Uitstaande skuld aan Eskom vir slegs 8 Vrystaatse munisipaliteite beloop reeds meer as R800 miljoen.  Mafube-plaaslike munisipaliteit kan nie salarisse betaal nie, om nie eers te praat van noodsaaklike diensverskaffing,…

Rooimiere krap in Gauteng

Die Gautengse departement wat verantwoordelik is vir mense se uitsetting, is beveel om meer as R200 miljoen te betaal aan die Red Ant Relocation maatskappy. Die “rooimiere” is deur die…

Prasa se probleme vermenigvuldig

Die waarnemende hoofuitvoerende beampte van spooragentskap Prasa, Collins Letsoalo, moes bontstaan toe die staande komitee oor openbare rekeninge van die parlement vrae begin vra rondom R13,9 miljard se onreëlmatige uitgawes…

Verslag oor onderwysposte vir kontant

Onderwysunies is nie tevrede met die verslag van Angie Motshekga oor bewerings dat onderwysposte te koop aangebied was, en dat van die unies daarby betrokke was nie. Meer as 81…

Weermaglede ly honger

Weermaglede by verskeie basisse is huis toe gestuur weens ‘n tekort aan rantsoene. So beweer die weermag vakverbond SANDU. Adv. Pikkie Greeff van die unie het ‘n skrywe voorgehou waar…

Nuwe aanstelling by Eskom bevraagteken

Matshela Koko se aanstelling as waarnemende hoof van Eskom, is deur opposisiepartye bevraagteken. Sy aanstelling volg na Brian Molefe se bedanking in November. Koko se aanstelling word bevraagteken weens sy…

Ouers en leerlinge gewaarsku oor na-matriek feeste

Matriekleerlinge het sopas hul eksamens afgelê en die sg. “Rage Festivals” is besig om in volle swang te kom. Die Natalse kusdorpe word die tyd van die jaar oorstroom deur…

Suid-Koreaanse president sal uittree

Die president van Suid-Korea het aangekondig dat sy bereid is om te bedank weens haar beweerde betrokkenheid by ’n korrupsieskandaal waarby die vervaardiger Samsung ook betrokke is. Sy het aangekondig…

Trump wys Gesondheidsminister aan

Die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, het die kongreslid van die deelstaat Georgië, Tom Price, aangewys as die minister van volksgesondheid. Price is bekend daarvoor dat hy sterk gekant is…

Duisende Inwoners Vlug uit Aleppo

Meer as 30 000 mense het binne drie dae uit die Siriese stad Aleppo gevlug nadat die Weermag met hernude aanvalle begin het. Die inligting is vrygestel deur ’n woordvoerder…

Onderhandelings in Oekraïne misluk weer

Vredesonderhandelinge wat deur die ministers van Frankryk, Duitsland, Rusland en die Oekraïne gevoer is om die geskil in die Krim-gebied  te besleg, het klaaglik misluk. Minister Steinmeier van Duitsland het…

Siriese rebelle aangeval deur eie magte

Die Amerikaans aangevoerde koalisiemagte wat ingestel is om die Islamitiese Staat (IS) in Sirië te verslaan, het pas erken dat hy lugaanvalle uitgevoer het teen sy eie rebellemagte. Die Siriese…

MIV gevalle styg in Europa

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) het verklaar dat ’n rekord aantal nuwe gevalle van besmetting van die MI-virus aangemeld is in Europa. ’n Europese Unie agentskap het in ’n afsonderlike verslag…