Monthly Archives: December 2016

Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer

Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens ‘n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is…

Afrikaanse Uitdrukkings

Daar is talle pragtige Afrikaanse uitdrukkings wat uiting gee aan begrippe wat andersins in ‘n lang verhaaltrant beskryf moet word om die werklike agtergrond en bedoeling te verduidelik. Let op…

Wedvlugduiwe: kos- en waterbakke

Kosbakke is noodsaaklik om skoon kos aan die duiwe te voorsien. Kosgeetyd vreet die duiwe almal tegelyk, dus moet die kosbak groot genoeg wees sodat hulle sonder stoei by die…

Vereistes vir sukses?

Daar word dikwels gereken dat ʼn hoë intelligensie ʼn voorvereiste is vir sukses. Deur op verskeie suksesvolle persone in die wêreld se persoonlikhede in te gaan is daar vasgestel dat…

ENB sluitkaste in Soweto gevind

Tydens ‘n rooftog twee weke gelede by Eerste Nasionale bank (ENB) se tak in Randburg, is 360 sluitkaste met mense se persoonlike besittings, geroof. Nou is sowat 260 van die…

Vreugde oor reën

Goeie reën het oor groot dele van die land voorgekom, terwyl nog reën vir die volgende dag of twee voorspel word. Selfs in die droë Boesmanland het enkele buie uitgesak….

Padslagting duur voort

Feitlik geen provinsie spring die slagting op Suid-Afrikaanse paaie vry nie. In die Wes-Kaap is die afgelope naweek 19 mense dood in padongelukke, waarvan 13 dood is in ‘n taxi-ongeluk…

George-lughawe sonder brandstof

Brandstoftekorte op die George-lughawe kan tot groot ontwrigting lei vir passasiers. Passasiers moet daarop bedag wees dat vlugte vertraag kan word, en dat sekere vlugte herlei kan word na ander…

Gevangenisgeweld kring uit

Die gevangenisgeweld wat in die St Albans gevangenis in Port Elizabeth uitgebreek het, het versprei na die noorde van die land. Die Thohoyandou-gevangenis moes 50 gevangenes oorplaas na ‘n ander…

Groot brandskade in Durban

‘n Brand aan ‘n kantoorgebou in die Durbanse middestad het groot skade veroorsaak. Tans  word die skade op sowat R35 miljoen geraam Die brand het skynbaar op die 25ste verdieping…

CVO Orania open moderne sentrum

As deel van Orania CVO-skool se visie is om ‘n volhoubare streekskool vir Afrikanerkinders in die Bo-Karoo te vestig met ten minste 500 leerlinge, fokus die skool tans sterk op…

Ekonomiese aanduiders : 29 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.77 ( R13.91) Rand / euro  R14.40 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.85 ( R17.06) Brent Ruolieprys per vat $56.20 ( $56.00) Goud per fyn-ons…

Entstof teen Ebola suksesvol

Wetenskaplikes het ’n entstof ontwikkel waarvan die toetse wat gedoen is in die geteisterde Guinee getoon het dat die middel teen die Ebola virus feitlik ’n 100% sukses behaal het….

Trump wil kernwapen program uitbrei

Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, het gesê hy is ten gunste daarvan dat die land se kernwapen arsenaal uitgebrei en versterk word. Alhoewel hy nie verdere toeligting oor…

Obama probeer in die kalklig kom

Die uitgaande president van Amerika, Barack Obama, probeer sy bes om in die kalklig te kom nadat die nuutverkose president, Donald Trump, hom totaal en al oorskadu. In ’n toespraak…

Afrika se vryheidstrewe

Dit is nie net die Boere-Afrikaners van Suid-Afrika wat streef na ’n eie staat weg van vreemde oorheersing nie. In Suid-Soedan is gevegte aan die oplaai waar stamme mekaar die…

Wêreld Nuusflitse – 29 Desember

Rusland Die Russiese president, Vladimir Poetin, het ’n ooreenkoms bereik met Turkye om ’n skietstilstand te handhaaf in Sirië sodat humanitêre hulp aan die land se inwoners verleen kan word….

Plaasaanval in Wes-Kaap

Mnr D Hewett is deur agt mans aangeval op sy plaas Boesmansfontein in die Malmesbury. Hy het onmiddellik ‘n noodsein uitgestuur. Een van die omgewing se bore, mnr. Christo Smit,…

Nuusflitse 28 Desember

Boendoehof eis beweerde moordenaar se lewe ‘n Man wat na bewering sy vriendin gedood het  en haar lyk in sy huis versteek het, is deur ‘n groep mans aan die…

Renosterstroping neem toe.

Renosterstroping het drasties toegeneem in Natal sedert 2013. Statistiek toon die volgende toename: in 2013 is 85 renosters gedood, in 2104 ‘n styging na 99 en ‘n afname in 2015 …

Wes-Kaap polisiebeampte vermoor

Die lyk van adjudant-offisier Deon Dumas van Malmesbury is in Atlantis gevind nadat SAP lede die vermiste beampte se voertuig opgespoor het. Twee verdagtes het die polisie na die plek…

Oos-Transvaal se rykste munisipaliteit sonder voertuie en belegging

Daar is op die sogenaamd platinum-ryke Tubatse munisipaliteit, wat Burgersfort insluit, se voertuie en  beleggingsrekening beslag gelê  deur ‘n kontrakteur wat werk verrig het en nie betaal is nie. Die…

Kaapse owerhede lê beslag op drank

Nie net is die sterftes op paaie ‘n rekord nie, maar is daar meer as 6 700 liter drank gekonfiskeer op Kaapse strande. Dit is gedoen om skares se gedrag…

Plakkers uit Hospitaal gesit

Die Mthatha Hooggeregshof het 100 onwettige plakkers beveel om ‘n verlate hospitaal in Mthatha binne 60 dae te ontruim. Hospitaalpersoneel asook studente van die Walter Sisulu Universiteit het die kompleks…

Ekonomiese aanduiders : 28 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.91 ( R13.93) Rand / euro  R14.58 ( R14.55) Rand / Britse pond R17.06 ( R17.02) Brent Ruolieprys per vat $56.00 ( $55.73) Goud per fyn-ons…

Kataloniërs maak gereed vir vryheid

Die Spaanse provinsie Katalonië se regering maak gereed om ’n referendum vir onafhanklikheid te hou in September 2017. Die besluit is geneem te midde van die teenkanting van die Spaanse…

Rusland ontken inmenging by VSA

Tydens die laaste perskonferensie van 2016 wat deur president Vladimir Poetin gehou is, het hy onomwonde verklaar dat daar geen sprake is dat Rusland ingemeng het by die Amerikaanse presidentsverkiesing…

Merkel wil nou veiligheid verskerp

Die Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, het beveel dat verreikende maatreëls getref word deur die veiligheidsmagte om paraat en gereed te staan vir enige gebeure. Dit volg nadat ’n Tunisiese…

Siriese weermag veg voort in Aleppo

Terwyl derduisende Siriese rebelle en hulle ondersteuners die stad Aleppo in die noorde van Sirië verlaat het nadat ’n ooreenkoms met die regering bereik is, het almal gehoop op die…

Obama struikel oor VN resolusie

De Veiligheidsraad van de Verenigde Nasies het verlede week met die onthouding van Amerika uiteindelik ’n resolusie aanvaar wat Israel opdrag gee om sy belange te staak met die oprigting…

Nigerië verslaan Boko Haram terroriste

Die president van Nigerië het in ’n mediaverklaring gesê die regeringsmagte het in ’n spesiale aanval op die terroriste, ’n klinkende oorwinning behaal in een van hulle sterkste basisse wat…

Wêreld Nuusflitse – 28 Desember

Sirië Een van die Islamitiese Staat se belangrikste bevelvoerders, ene Abu Jandal al-Kuwaiti, is in ’n aanval van Siriese troepe doodgeskiet, wat ’n harde terugslag is vir die terroristebeweging.  …

TLU SA Traumafonds ingespan vir plaasaanvalslagoffer

Nadat Die Vryburger gister berig het oor die geldelike ondersteuning vir ‘n plaasaanvalslagoffer, het nog meer mense na vore getree om hulp aan te bied. Die 24-jarige Joe Astle is…

Swart rassisme met R450 000 beboet

‘n Voormalige vlieënier van SAL, John Harty, wat die slagoffer was van rassisme teen hom op sosiale media, het seëvierend uit die hooggeregshof gestap. Die hof het R450 000 aan hom…

Taxi’s sorg vir grootste slagting

Die land beleef ‘n swart vakansieseisoen met meer as 900 mense wat reeds sedert die begin van die maand in padongelukke gesterf. Onbevoegde bestuurders en onpadwaardige voertuie  word as die…

Drie dood in tronkonluste

Onluste in die St Albans gevangenis in Port Elizabeth het gelei tot die dood van drie gevangenes terwyl nog 26 mense, waaronder vyf bewaarders, beseer is. Tien is ernstig beseer…

Belydenis bring Blydskap

Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu. Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U…

Op die volksakker – Wat is rassisme?

Dit is opmerklik dat in die “nie-rassige” SA van Mandela en De Klerk was ras uit die staanspoor die primêre bepaler van regeringsbeleid, en dit gaan tans van kwaad tot…

Motorrubriek – SVM 3000 V6

Gedurende die tagtigerjare het ‘n veldren legende, Cliff Barker, die behoefte geïdentifiseer dat ‘n viertrek (4 x 4) voertuig in Suid Afrika gebou moet word wat sal voldoen aan plaaslike…

Appelkose is Desember vrugte!

Appelkose is nou oral te sien en te koop. Het u ook agtergekom dat dit van die steenvrugte is wat al hoe skaarser en duurder word? Vroeër jare was dit…

Vir die oujaarsbraai

Iets anders vir ons stukkie buitegebraaide vleis op oujaarsaand. 2 Resepte volg wat sommer maklik is en genoeg vir 4 tot 6 mense. Soetsuur sous: Bestanddele: 1 Eetl olie 250…

Cyril se “Kersboodskap” net partypropaganda

Die regering se Kersboodskap was ‘n polities-maatskaplike propagandastuk, en het niks met Kersfees of die herdenking van Christus te doen gehad nie. Dit is die mening van ‘n politieke ontleders…

Anglikane kap na Zuma

As dit verkiesingstyd is, is daar nie Sondae genoeg vir die ANC-leier, Jaco Zuma, om kerke te gaan besoek om stemme te werf onder die verskoning van voorbidding. Maar daarna…

Kaapstad Metropolisie kla

Die Kaapstadse Metropolisie is ongelukkig oor hul werksomstandighede. Hulle beweer hulle gesondheid en veiligheid word geaffekteer, en indien die raad nie aandag aan hul klagtes gee nie dreig, hul met…

Vuil wasgoed word uitgehang

Die skorsing van Bea Hackula, vorige superintendent-generaal van ko-operatiewe regering en tradisionele sake, deur  premier Phumulo Masualle van die Oos-Kaap, bring nou allerhande ander bewerings na vore. Hackula vra hoekom…

Treindrywer se beweerde moordenaar Vrydag weer in die hof

Die beweerde moordenaar van Piet Botha, ‘n treindrywer van Metrospoor, sal Vrydag weer in die hof verskyn op aanklag van moord. Die staat beweer dat Marlon Johnson Botha in Julie…

Regter versoek dat Phiyega afgedank moet word

Regter Neels Claassen, wat ‘n raad van ondersoek lei oor die Marikana “slagting”, het onder andere bevind dat die dood van die 34 myners nie sou plaasgevind het indien Riah…

Hoop Obama gaan terug na Afrika

’n Ontwikkelaar van New York en ’n leiersfiguur wat die nuutverkose president, Donald Trump ondersteun, het op die sosiale netwerk gesê hy hoop dat Barack Obama sy goed vat en…

Trump se invloed hoog aangeslaan

Die invloed wat Donald Trump, as die nuut verkose president van Amerika uitoefen, word hoog aangeslaan en is meer omvangryk as wat politieke ontleders verwag het. Alhoewel Trump nog nie…

Aussies vang sewe vermeende terroriste

Die polisie in Australië  het ’n “terroristekomplot” verydel wat bedoel was om verskillende aanvalle uit te voer op Kersdag. Die aanvalle was beplan om in Melbourne uitgevoer te word op…