Magsug van die maghebbers

z-111Dit was die wysheid van ’n leier soos dr. Hendrik Verwoerd wat Suid-Afrika en die wêreld gewaarsku het dat die inheemse volke mekaar sal vernietig as daar nie grense getrek word om die volke van mekaar te skei nie.

Nou lees ons dat een van president Zuma se baie vroue ’n verdagte is wat hom wou vermoor.

Bykans iets wat mens herinner aan die dae van hoofmanne en stamkapteins wat ook mekaar uitgemoor het omdat hulle magsug nie die demokrasie geken het nie.

Asof dit nie genoeg is nie, word ’n ander een gedreig dat hy vermoor gaan word as daar iets met die EFF se grootman gebeur.

Dit is een van die redes waarom skeiding van volke tog waarde het, alhoewel Afrika se mense nou nie juis bekend is daarvoor dat hulle ’n demokratiese oorwinning najaag nie, want die uitmoor-metode is klaarblyklik ’n veel vinniger proses om die mag te bekom.

Nouja, Witman, bly weg van die moorddadige planne…

Jan de Beer