Het iemand ‘n oplossing teen dié siekte?

Dit is verbasend hoe die media tekere gaan oor die mans wat ‘n swarte in ‘n doodskis probeer stop, maar doodstil is as ‘n weerlose 86 jarige vrou tydens ‘n huisroof met ‘n strykyster gebrand en gemartel word.

Selfs Solidariteit braak gal.

Laat my dink die wêreld is siek, ongelukkig baie Afrikaners ook. Hulle is gebreinspoel.

Hoe kan ons dit omkeer miskien weet iemand, ek is te dom om aan ‘n oplossing te dink. Dalk weet iemand?

Hentiebriewe