Monthly Archives: November 2016

Volksraad vra Internasionale Bemiddeling

Die Boere-Afrikanervolksraad het ‘n memorandum oor selfbeskikking opgestel en aan die internasionale gemeenskap beskikbaar gestel met die versoek om as bemiddelaars op te tree. Die voorsitter van die Volksraad, mnr….

Ekonomiese aanduiders : 28 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.93 ( R13.99) Rand / euro  R14.80 ( R14.91) Rand / Britse pond R17.34 ( R17.47) Brent Ruolieprys per vat $46.81 ( $47.00) Goud per fyn-ons…

Dankbaar vir goeie reën, droogte se effek knel steeds

Daar is groot dankbaarheid vir die redelik goeie en wydverspreide reën wat oor groot dele van die land geval het, sê mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA. Mnr. Meintjes…

ANC steun Zuma

Nadat die ANC-leier, Jacob Zuma, ‘n mosie van wantroue van ‘n aantal van sy eie ministers oorleef het, moes die ANC as party standpunt inneem, wat gedoen is deur hulle…

Landbouweekblad in spervuur

Die linkse mediagroep, Media 24, se landboutydskrif, Landbouweekblad, het onlangs onder vuur gekom nadat die besturende redakteur, Albertus van Wyk, op Twitter verwys het na  mense wat ongelukkig is oor…

Zuma bang vir die tronk

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, besef skynbaar baie goed dat hy hom aan die verkeerde kant van die gereg bevind, en daarvoor vervolg gaan word. Volgens mediaberigte het Zuma aan die…

McBride weer onder die soeklig

Die kandidaat vir die pos van direkteur-generaal van intelligensie, Isaac Dintwe, ondersteun die minister van polisie Nathi Nhleko in sy hofgeveg teen Robert McBride. Dit blyk uit van die stukke…

Angie Motshekga ‘n mislukking

Jarelange beloftes en selfs regsaksies kon nie help om die minister van basiese onderwys so ver te kry om basiese dienste aan skole te verskaf nie. In 2013 het sy…

Trump se voorsprong vergroot

Donald Trump het die verkiesing in die Amerikaanse deelstaat Michigan met ’n skraal meerderheid gewen . Die deelstaat se uitslag het nou eers, drie weke na die verkiesing, bekend geword…

Wêreld Nuusflitse – 30 November

Columbia ’n Vliegtuig met 76 passasiers het in Columbia neergestort wat die lewens van byna al die insittendes geëis het, waarvan verskeie sokkerspelers is.   Kuba Die regeringshoofde van Amerika,…

Verwoede aanvalle teen Siriese rebelle

Die Siriese rebelle wat deur die VSA ondersteun word in hulle stryd teen die regering van die land, het vernietigende aanvalle probeer weerstaan wat in Aleppo uitgevoer is. Die regeringsoldate…

Die groot stryd van Frankryk

Die voormalige eerste minister van Frankryk, François Fillon (62) het wel die politieke ervaring om ’n groot geveg op tou te sit, en sal al sy konserwatiewe en Republikeinse argumente…

Hittegolf tref Noordpool

Op die hoë Spitsberg in Noorweë word die klimaatsverandering met kommer waargeneem weens die geweldige hittegolf wat daar heers. Deskundiges beweer dat 2016 die warmste jaar is wat die aarde…

Tony Blair in die warmwater

Britse parlementariërs uit minstens ses politieke partye ondersteun die moontlikheid van ’n nuwe ondersoek na die betrokkenheid en verantwoordelikheid van die voormalige eerste minister, Tony Blair, in die oorlog in…

Honderde IS terroriste reeds dood

Die stryd in die Irakse stad Mosoel het reeds die lewens van meer as ’n 1 000 Islamitiese Staat vegters geëis, wat die totale sterkte nou op sowat 5 000…

Geloftefees Vanrhynsdorp

Op Geloftedag, 16 Desember 2016 vind ’n besondere fees plaas in die omgewing van Vanrhynsdorp.. Alle volksgenote word herinner aan, en uitgenooi na die Geloftefees op 16 Desember 2016. Kom…

Brug – Boere

Die laaste van die prentkaarte, die boer (jack in Engels), het ook ‘n geskiedkundige agtergrond. Die boer van skoppens verteenwoordig Hogier, die seun van Geoffrey, koning van Denemarke. Sy seun…

Volkstigtingsgebed

Hoe dieper op die geskiedenis ingegaan word, hoe meer begrip kry ons van ons voorouers se optredes en van buitelanders se belangstelling in ons eerlikheid en vasberadenheid. Jan van Riebeeck…

Op die volksakker – Leierskap en deursettingsvermoe

Fidel Castro is die afgelope naweek oorlede op ouderdom van 90 jaar. In lig van ons ervarings in Angola en die bande tussen Kuba en die ANC, is dit maklik…

Ware Vriend

Vertrou geen metgesel nie, maak op geen vriend staat nie … die man se vyande is sy huisgenote! Maar ek sal uitsien na die HERE, ek wil wag op die…

Zuma oorleef voorlopig

Jacob Zuma bly president.  Na ‘n driedag lange beraad van die uitvoerende komitee van die ANC, is besluit dat Zuma nie gevra sal word om te bedank nie. Politieke waarnemers…

Afrikanerkultuur se einde

Volgens die liberale Kaapse professor, Hermann Giliomee, sien hy nie dat die Afrikaner se kultuur en selfs die Afrikaner as volk op die langtermyn gaan oorleef nie. ‘n Londense joernalis,…

ANC Jeugliga lede glo nie in die wet van Transvaal nie

Twee lede van die ANC Jeugliga het rustig R83 000 uitgegee op ‘n partytjie waar die seekos en duur Skotse drankies gevloei het, waarna  hulle doodluiters die pad gevat het…

DA Raadslid in die sop oor bakkiesblad opmerking

‘n Kaapse DA-raadslid, Shayne Ransay, probleme na sy opmerking dat mense in Seepunt nie meer geld en goedere aan motorwagte, bedelaars en straatmense moet gee nie. Hy beweer dat die…

OPOD ondersoek 4 sake teen Ntlemeza

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) ondersoek tans vier sake teen die hoof van die Valke.  Al die sake is geopen nadat Ntlemeza aangestel is in sy pos. Dwarsboming van…

Elon Musk word ondergrawe

Die eienaar van die motorvervaardiger Tesla, en die SpaceX ruimtemaatskappy, Elon Musk, word daarvan beskuldig dat hy belastinggeld gesteel het. Die media beweer in berigte dat die aantygings nie alles…

Noorweë verwerp Snowden versoek

Die hooggeregshof in Noorweë het die versoek van Edward Snowden om na die land te kom onder voorwaarde dat hy nie uitgelewer sal word aan Amerika nie, summier van die…

Spaanse dorpie erf miljoene euro

As iemand nie aan die werklikheid van sprokiesverhale glo nie, is hier ’n gebeurtenis wat hulle twee keer sal laat dink… Antonino Fernández, die eienaar van die Corona biermaatskappy het…

Moslem skool vereis hooftooisel

’n Moslem privaatskool in Brittanje het glo sy tienderjarige leerlinge opdrag gegee om ’n hooftooisel te dra wat net die oë ontbloot. ’n Britse koerant, die Mail, het ook daarin…

VSA: Die hertel van stemme begin

In drie state van Amerika gaan die stemme weer getel word. Hierdie keer word hulle per hand getel onder toesig van internasionale agentskappe en die Amerikaanse Departement van Justisie. Die…

Rosberg word Formule 1 kampioen

Alle pogings van Lewis Hamilton om die wedren vir Nico Rosberg moeilik te maak, het klaaglik misluk, en het die Duitser uiteindelik tweede geëindig in die finale wedren in Abu…

Ekonomiese aanduiders: 28 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.99 ( R14.13) Rand / euro  R14.91 ( R14.93) Rand / Britse pond R17.47 ( R17.55) Brent Ruolieprys per vat $47.00 ( $48.67) Goud per fyn-ons…

Fillon is Franse Republikeinse kandidaat

Die Franse Republikeine het in die afgelope naweek se stemming hulle steun aan François Fillon gegee om as presidentskandidaat teen die Sosialiste en die Front Nasionaal te staan in die…

Jakopregop plante / Zinnia

Jakopregop of Zinnia, dit is so bekend en so pragtig wanneer dit in massas aangeplant word. Die mees kleurvolste en vriendelikste blomme in die tuin. Jakopregops is baie goeie tuinplante…

Vir die dames – Konsertina aartappels

Desembervakansie is op hande en ons gaan braai en wat gaan ons saam met ons braaivleis eet? Kom probeer gerus hierdie heerlike konsertina aartappels, dit is anders as al die…

Motor rubriek – Hyundai Tucson

Die Hyundai Tucson is een van die gewildste sportnuts voertuie vanuit die Oosterse lande. Gedurende 2010 het Hyundai dit goed gedink om die Tucson naam weg te laat en is…

Twee Franse Republikeine pak mekaar

Die twee sterkste aanspraakmakers om as presidentskandidaat aangewys te word van die Republikeinse Party in Frankryk, het ’n verbete stryd gevoer in die jongste TV debat. Die twee kandidate wat…

Bavaria druk Merkel oor immigrante

Die leier van die Christen Sosiale Unie (CSU) in die Duitse deelstaat Bavaria Horst Seehofer, sê in ’n verklaring hy verwag ’n sterker beleid oor die onwettige immigrante wat in…

EU gekant teen Turkse lidmaatskap

Die Europese Parlement het ten gunste van ’n resolusie gestem wat bepaal dat gesprekke met Turkye oor moontlike lidmaatskap gestaak word. Die teenkanting teen Turkse lidmaatskap van die Europese Unie…

VN bekommerd oor Aleppo stad

Die Verenigde Nasies (VN) is bekommerd dat die stad Aleppo moontlik teen die einde van die jaar so geruïneer is in lugaanvalle dat die oostelike deel van die stad uitgewis…

Europa vrees Russiese magsblok

Bevreesde Europese lande het Rusland versoek om sy militêre uitgawes te verminder nadat bekommernisse ontstaan het dat ’n wapen wedloop kan begin wat net ’n onbeheerde spiraal sal word. Die…

Hoof van Departement geskors

Die hoof van die Sentraal Transvaalse Departement van Kuns, Sport, Kultuur en Ontspanning, Namhla Siqaza, is geskors nadat sy skuldig bevind is daaraan dat sy op verskeie geleenthede gepoog het…

Kom doodstraf terug?

Krete van “Weg met Zuma” en “Bring terug die doodstraf”  het die jongste tyd byna ewe veel weergalm in die strate en die media. Politieke ontleders se dit is snaaks…

Wes-Kaap spoordiens tot stilstand

Kabel diefstal het alle treine in die Kaapse metropool tot stilstand gebring gedurende die afgelope Sondag. ‘n Woordvoerder het in ‘n verklaring gesê dat hul hoop om alle skade te…

Openbare Beskermer ‘n Zuma maatjie?

Die nuut verkose Openbare Beskermer (OB), ene Busisiwe Mkhwebane, het volgens media berigte ‘n kriminele klag teen haar voorganger Thuli Madonsela gelê wat verband hou met die verspreiding van ‘n…

R200,000 vir polisie moordenaars……

Die Wes-Kaapse regering het ‘n beloning van R200,000 aangebied vir enige inligting wat kan lei tot die arrestasie en suksesvolle skuldigbevinding van die persone wat verantwoordelik is vir twee polisie…

Durban benodig R 6,3 biljoen vir Spele

Die komitee wat die bod hanteer vir die 2022 Gemenebes Spele kort nog R6,3 miljoen in waarborge om hul bod vir aanbieding van die spele te bevestig. Waarnemers wys daarop…

Polisie minister se "meisie" kry R 30 m

Nathi Nhleko, die Minister van Polisie, se vriendin, ene Nomcebo Mthembu, het volgens berigte meer as R30 miljoen ontvang vir dienste gelewer aan SAPD oor ’n tydperk van ses maande….

Springbokke bereik laagtepunt in geskiedenis

Die Springbokke kan na Saterdag se nederlaag teen Wallis bykans met die nasionale sokkerspan Banana Banana vergelyk word. Allister Coetzee word nie alleen verantwoordelik gehou vir die patetiese vertoning van…

NVG besig met agt ondersoeke

Die Nasionale Vervolgings Gesag is tans besig net agt hoë profiel sake wat bedrog, korrupsie en oortreding van die Openbare Finansiële Bestuurswet (OFB) insluit. Bykans R560 miljoen is betrokke in…