Herdenk die Hervorming

Ek herinner graag alle Protestante in Suid-Afrika aan ons verjaardag. 31 Oktober behoort vir elke Protestant ‘n belangrike dag te wees, want die reformasie het op 31 Oktober 1517 in Wittenberg, Duitsland, plaasgevind. Volgende jaar vier ons die eerste 500 jaar van Protestantisme in die wêreld.

Peter Murraybriewe