Monthly Archives: August 2016

Eers resessie dan rommel status

Suid-Afrika marsjeer flink na die randkant van hoogste moontlike finansiële afgrond denkbaar, en gaan moeilik weer lewendig gemaak word as hy daar afgestort het. Dit is die mening van ’n…

Dagga rokers wil verval in SA aanhelp

‘n Volle regbank van die Kaapse Hoër Hof hoor vandag die aansoek aan van ‘n groep genaamd Dagga Party van SA, waarin die hof versoek word om die rook van…

ANC ontken ontvangs van PRASA geld

Die ANC ontken dat hul enige geld ontvang het van die sogenaamde R80 miljoen vanuit PRASA koffers.  Interresant dat Mantashe meld dat die geld nooit by die ANC uitgekom het…

Hoër Onderwys in chaos

Ten spyte van, ten koste van, ter wille van……  So kan daar voortgegaan word,  maar die gebrek aan dissipline en opvoeding by die meeste van die studente aan hoër opvoedkundige…

Cosatu is dood, sê Vavi

Zwelinzima Vavi is blykbaar van mening dat die eens magtige Cosatu nou dood is en is nie verbaas oor die ineenstorting wat plaasvind nie. Die voormalige Sekretaris-Generaal van die vakverbond…

Des van Rooyen kap na Gordhan

“Ons kan die konflik tussen ministers oplos as ons onder een dak vergader”, is die trooswoorde van ’n moedelose ANC Sekretaris-Generaal. Gwede Mantashe het glo gister ’n beroep gedoen op…

Franse Minister van Ekonomie bedank

Die Franse Minister van Ekonomiese Sake in die kabinet van president Hollande, het gister sy bedanking aangekondig en dit aan die president oorgedra waarom hy uittree. Emmanuel Macron is weens…

Mugabe se uurglas loop leeg

Dit lyk of die gety teen Zimbabwe se 92-jarige president, Robert Mugabe, begin draai, veral omdat polisiebeamptes en weermag offisiere openlik sê dat hulle gekant is teen die president se…

VSA vrees verkiesing word ontwrig

Die Amerikaanse FBI het gewaarsku dat die amptenare betrokke by die presidentsverkiesing nou reeds sekuriteitsmaatreëls moet opskerp voor die verkiesing plaasvind in November. Die waarskuwing volg nadat verskeie kuber krakers…

Apple moet dalk miljarde euro opdok

Die Apple maatskappy kan aangeslaan word met miljarde euro van belasting wat terugwerkend op die maatskappy van toepassing gemaak kan word. Die Europese Kommissie verwag blykbaar dat ’n regstelling gemaak…

Iran ontplooi Russiese missiel stelsel

Die regering van Iran het ’n Russies vervaardigde missiel stelsel ontplooi by die Fordo Kernkrag aanleg in die land wat veronderstel is om afgeskaal te word onder verlede jaar se…

Italië red duisende migrante in een dag

Die Italiaanse kuswag het die afgelope jaar duisende onwettige migrante uit die gered, maar meer as 3,000 het in die tydperk in die sentrale gebied van die Mediterreense See verdrink…

Daar is spoke in Duitsland

Dit wil lyk of daar spoke in Duitsland rondsluip wat immigrante se kinders in die ouderdom van 4 tot 17 jaar laat verdwyn. In die afgelope jaar het polisie gevind…

Spanje kry moontlik minderheidsregering

Die voormalige Eerste Minister van Spanje, wat tans waarneem in die amp, het die afgelope naweek ’n finale ooreenkoms bereik met een van die kleiner partye met die verwagting om…

Internasionale Nuusflitse – 31 Augustus

Turkye heksejag duur voort Die Turkse regering se heksejag teen mense wat moontlik verbind kan word aan die mislukte staatsgreep, duur voort, en minstens 35 joernaliste is die afgelope drie…

SAA soek geld sonder waarborge daarvoor

As iemand geld beskikbaar het, kan hulle dit belê by SA Lugdiens, deesdae bekend as SAA. SAA is egter baie uitsoekerig oor wie se belegging hy wil hê: entiteite wat…

Paraatheid laat plaasaanvaller sy graf sien

‘n Bejaarde boer wat paraat was, kon ‘n aanval van vier potensiële moordenaars afweer. Die sewentigjarige boer van Brandfort in die Vrystaat, was self gewapen toe die vier op hom…

Sommige rassisme meer aanvaarbaar

Dit wil voorkom of dubbele standaarde heel aanvaarbaar word by die Universiteit van Pretoria. Dit is die kommentaar van een van die student, nadat dit aan die lig gekom het…

Internasionale Nuusflitse – 30 Augustus

Yemen bomontploffing Minstens 60 mense is dood in Yemen by ’n weermag opleiding sentrum toe terroriste ’n motorbom laat ontplof het in die basis.   Turkye slaan toe op IS…

Ekonomiese data : 30 Augustus 2016 (07:00)

Rand / dollar  R14.43 (R14.37)/ $1 Rand / euro  R16.13 (R16.09) / €1 Rand / pond R18.86 (R18.79) / £1 Brent Ruolieprys per vat $49.39 ($49.29) Goud per fyn-ons $1323…

Duisende Vlaminge herdenk veldslag

Die afgelope naweek is die vyftiende IJzerwake in Vlaandere gehou. Dié geleentheid vind jaarliks in Augustus plaas en het begin as ‘n herdenking van die Slag by die Yzerrivier in…

Anderskleuriges is vyande van die VSA

Tydens ’n perskonferensie wat Vrydag in die Amerikaanse deelstaat Maine gehou is, het die Republikeinse goewerneur glo gesê die anderskleuriges is vyande van die Staat. Volgens ’n berig in De…

Merkel word eensaam in Europa

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het verlede Vrydag in die Poolse hoofstad aangekom om gesprek  te voer met die kritici oor haar immigrante beleid in Duitsland, asook dié van die…

Terroriste beplan moordaanvalle in België

’n Dokument wat uit die hande van die Islamitiese Staat (IS) gelek het, dien as waarskuwing dat terreuraanvalle beplan word vir België. Die inligting is gepubliseer in die Belgiese koerant,…

Duitse leerlinge val Joodse kinders aan

Leerlinge van die Lanus Duitse Skool, in Buenos Aires, het jong Joodse kinders aangeval en hulle geskel terwyl hulle die kenmerkende swastika armbande gedra het en elkeen ’n getekende “tipiese…

Onwettige tonnel tussen Meksiko en VSA

Die Meksikaans polisie het nog ’n onwettige tonnel gevind wat klaarblyklik deur dwelmsmokkelaars gegrawe is om ongesiens na Amerika te beweeg. Die tonnel wat nagenoeg 50 sentimeter in deursnit is,…

Weerlig dood honderde diere

Meer as 300 wilde diere is dood nadat hulle deur ’n weerligstraal getref is in die suidelike deel van die Skandinawiese land, Noorweë. Die hewige donderstorm het die Hardangervidda gebergtes…

Hare skynbaar erger as verkragting

‘n Groot bohaai is weer eens aan die gang na sogenaamde rassisme by ‘n Engelse meisieskool in Pretoria.  Die bewerings gaan oor hare wat  “reguit-gemaak moet word’ of “afro-hare” wat…

Wêreldbrug

Die Wêreld Brugspele vind vanjaar die eerste twee vol weke van September 2016 in Wroclaw, Pole plaas. Gewoonlik neem tussen 130 en 140 lande aan die brugkampioenskappe deel. Brugspelers maak…

Vergewe en Vergeet

… want Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie (Jer. 31:34). Wie oorwin … Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van…

Ekonomiese data : 29 Augustus 2016 (07:00)

Rand / dollar  R14.37 (R14.20)/ $1 Rand / euro  R16.09 (R16.02) / €1 Rand / pond R18.79 (R18.72) / £1 Brent Ruolieprys per vat $49.29 ($49.53) Goud per fyn-ons $1318…

Delphinium / Ridderspoor plante – hoe pragtig kleurvol

Delphiniums/Ridderspore is so bekend in ons tuine, veral in groot boomryke tuine en groot beddings. Meeste van ons ken dit maar net as “Delphiniums”. Ons ouma’s het dit vreeslik graag…

Motor rubriek – Morris Minor (MM)

Die eerste Morris Minor het sy verskyning gemaak by die Earls Court Motorskou op 20 September 1948. Dit is bykans 48 jaar gelede. Vandag is die Morris Minor ‘n gesogte…

Amerikaanse Kentucky resep lek uit

Die welbekende Amerikaanse wegneem kos maatskappy, bekend as “KFC” se goed bewaarde geheim van hul resep, het blykbaar uitgelek. Kentucky Fried Chicken maak self die resep vir sy hoenderporsies uit…

Dis onmenslik om gestremdes te verbied

Die besluit van die bestuur van die Paralimpiese Spele om die hele span van Rusland te diskwalifiseer om deel te neem, het wye reaksie in die land ontlok. President Vladimir…

Wilders gereed vir Nederlandse verkiesing

Die Nederlandse Party vir Vryheid (PVV) se leier, Geert Wilders, het reeds sy verkiesingsprogram gereed en beslaan slegs ’n enkele bladsy waarop elf hoofpunte aangebring is. Die hoofpunt van die…

Argentynse militariste lewenslank tronk toe

’n Voormalige senior weermaggeneraal en 27 ander voormalige weermagoffisiere in Argentinië is skuldig bevind aan gruwelike menseregteskendings en is swaar strawwe opgelê deur die hooggeregshof. Die voormalige generaal, Luciano Benjamín…

Italiaanse restaurante lewer volksdiens

Italianers regoor die wêreld wat in die restaurantbedryf is, het besluit om elkeen ’n positiewe bydrae te maak om die ramp in Italië te help verlig. Die restaurant eienaars gaan…

Woedende protesteerders dood minister

Tydens die deurlopende protesoptogte van woedende mynwerkers in Bolivia, is die adjunk-eersteminister ontvoer, wat later deur die polisie gesoek is, en net sy lewelose liggaam gevind het. Volgens ’n plaaslike…

Duitse minister wil straatname verander

In die oostelike deel van Duitsland is een straatnaam by verre die mees gewilde, en het elke dorp en stad die naam gebruik — Karl-Marx-Straße. Ruim 550 straatname, of die…

Moslem kleredrag veroorsaak omstredenheid

Die Franse regering is verdeeld oor die verbod op die sogenaamde boerkini wat Moslemvroue dra as swemklere. Die voormalige Franse president Sarkozy, vra dat nie net enkele strande in die…

Turkse weermag op die “oorlogspad”

Die Turkse weermag is deurlopend aan die veg teen die Amerikaans-gesteunde Koerdiese rebellemagte in die noordelike deel van Sirië. ’n Woordvoerder van die Turkse Weermag het die afgelope naweek gesê…

Nuusflitse 29 Augustus

Sanco vra dat De Klerk se Nobel Prys weggevat moet word Die Suid Afrikaanse Nasionale Siviele Organisasie (SANCO) het ‘n beroep gedoen op die Nobel Vredes Prys Komitee om FW…

Guptas regtig weg?

Die omstrede Gupta-familie, wat daarvan verdink word dat hulle meer as redelike invloed op ANC-president Jacob Zuma het,  het die naweek aangekondig dat hulle al hulle Suid-Afrikaanse aandele gaan verkoop….

Gordhan se lot steeds onseker

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, se lot is steeds in die weegskaal, nadat hy hom nie verlede week laat intimideer het om op die Valke se rooi tapyt te…

R600 000 vir toiletsitplek

Die voormalige hoof van Prasa, Lucky Montana, het goedkeuring gegee aan ‘n tender wat R600 000 per toiletsitplek op nuwe lokomotiewe. Die hele kontrak was R42 miljoen vir 70 toiletsitplekke. Die…

Belastingboikot op pad?

Die belasting ombudsman voorsien die moontlikheid dat belastingbetalers dalk kan begin om belasting te weerhou. Regter Bernard Ngoepe het die sede jaarlikse konferensie van die Fidusiêre Instituut van Suidelike Afrika…

Afrikaanse Woordeskat

Deur Taalstryder Wat onbegryplik is, is dat andertaliges kan voorskryf watter woorde ons in Afrikaans mag gebruik. Daar is dikwels woorde in een taal wat ‘n ander gevoelswaarde of bybetekenis…

BRUG – Eerste treë

Deur Kruistroef Teen die 14de eeu het kaartspeletjies in Europa ‘n gewilde tydverdryf geword. Die pak het uit 78 kaarte bestaan, in vier kleure verdeel plus ‘n troefkleur en die…

´n Nuwe (herontdekte) perspektief op stemreg?

Dit sal mense loon om te leer uit die geskiedenis. “Demokrasie” is wel in sy oorspronklike vorm “regering deur die volk”, maar die voorreg van stemreg was baie duidelik omskryf….