Misdadige vreemdelinge in België sal voortaan onderwerp word aan veel strenger wetgewing, selfs al is hulle in die land gebore.
Onwettige migrante, en hulle nasate wat in België gebore en grootgeword het, kan nou gedeporteer word na die land van herkoms indien hulle aan sekere misdade skuldig bevind word.
Voorheen was dit nie moontlik om ’n volksvreemde terug te stuur na sy tuisland indien hy ’n misdaadoortreding begaan het nie.
Die Belgiese regering het dit nodig geag om die maatreël te tref aangesien dit in belang van nasionale veiligheid is.
Die staatsekretaris vir migrasie en asiel, Theo Francken het die afgelope naweek die maatreëls bekend gemaak tydens ’n media-onderhoud.
Hy sê dit sal voortaan moontlik wees om vreemdelinge, selfs al is hulle in die land gebore, terug te stuur na die land waarvandaan hulle of hulle ouers gekom het indien hulle skuldig bevind is aan ’n ernstige misdaad.
Misdade wat genoem is, soos moord, verkragting, terrorisme, en selfs terreurverdagtes, kan gedeporteer word.
Politieke ontleders in Europa wys daarop dat die maatreël waarskynlik met tyd ook na ander lande sal uitbrei om die veiligheidskrisis in Europa te verlig.
…julle word wakker maar , dis te laat ….die kanker groei baie vinniger as wat julle kan uitvoer…
In Nederland zit nou een Marokkaan vast in de tronk waarover de rechter ook beslist heeft dat hij kan worden teruggestuurd naar Marokko. De man was eerder 60x veroordeeld !
Maar zoals al 20 jaar bekend werkt Marokko niet mee. Dat wil z’n eigen geexporteerde misdadigers niet terugnemen.
In per dag nu onveiliger Duitsland/Germanystan zijn de Noord Afrikaanse landen niet alles ‘veilig aangemerkt’ om de vele misdadigers van daar terug te sturen.
Da’s en verdienste van totaal geradicaliseerd links/groen/socialistisch/communistisch/links naasten verwaarlozend ‘christelijk’/links liberaal.
Ek hoop die regering lees die berig en doen dieselfde hier.