Daily Archives: July 28, 2016

Onderstebo of agterstevoor

Die onsekerheid wat gewek word in Suid-Afrika oor wat uitgesaai gaan word en wat nie, laat twyfel ontstaan of alles onderstebo is en of dit dalk net heeltemal agterstevoor is…

Estland se unieke belastingtoegewing

Die Minister van Finansies in Estland het ’n wetsontwerp voorgelê aan die land se parlement wat bepaal dat belastingbetalers voortaan ’n belastingkorting kry indie hulle aktief deelneem aan gimnasium oefeninge….

Bring die kundigheid terug Min. Gordhan

Die voormalige senior werkers van die Nasionale lugdiens moet teruggebring word in hulle ampte, en die Minister van Finansies moet daarna omsien dat dit gebeur. Dit is die boodskap van…

Brandstof tekort kom weens staking

Suid-Afrika kan vanaf die komende naweek ’n tekort aan brandstof ondervind weens ’n beoogde staking van swart werkers. Die werkers by brandstof maatskappye kan moontlik van vandag begin staak en…

Stop om by SABC te adverteer

’n Aanlyn petisie wat ’n beroep doen op die groot instansies soos die bankier FNB en Vodacom om hulle advertensies by die nasionale uitsaaier te staak, het reeds honderde ondersteuners…

Aandag Lesers

“Die Vryburger” is tans besig met die omskakeling na ’n nuwe werkmetode om ’n beter diens aan sy lesers te bied. Dit kan meebring dat daar in die volgende twee…

Nuusflitse – 28 Julie

 Die voormalige burgemeester van Dundee, ene Thandeka Nukani, gaan in die Newcastle Streekshof verskyn op 12 Augustus op aanklag dat sy van voorneme was om ’n moord te pleeg.  …

Islamitiese Staat eis 60 lewens in Sirië

In een van die Islamitiese Staat se hewigste aanvalle, het daar Woensdagmiddag sowat 60 mense omgekom en 165 is ernstig beseer. Dit was die hewigste aanval in maande toe twee…

Geskorste pres. Rousseff open nie Spele

Die geskorste Brasiliaanse president, Dilma Rousseff, sal nie die besondere voorreg gegun word om die Rio Olimpiese Spele se opening Vrydag, 5 Augustus, waar te neem nie. Die omstrede Dilma…

Konvensie wys Clinton aan as kandidaat

Sy is die eerste vroulike presidentskandidaat wat mik om in die Amerikaanse Wit Huis as president te woon, met die besondere prestasie dat sy voorheen as eggenote van die president…

Duisende terroriste skuil in Europa

Dit is nie net die 300 Islamitiese Staat ondersteuners in Finland wat ’n bedreiging inhou nie, maar die duisende wat regoor Europa versprei is wat ’n bedreiging vir wêreldvrede geword…

Hof gee VW goedkeuring om te betaal

In die Amerikaanse deelstaat California het ’n regter in die hooggeregshof beslis dat Volkswagen se aanbod om Amerikaanse Volkswagen eienaars wat geraak word deur die sogenaamde “diesel-skandaal” uitbetaal kan word….

Onreg heers in Turkye

In Turkye het die sogenaamde Menseregte organisasie Amnestie Internasionaal in hul ondersoek bevind dat gearresteerdes wat gemoeid was met die mislukte staatsgreep, nou gruwelik mishandel word. Die verdagtes word mishandel,…

VSA Demokrate se verleentheid al groter

Die Amerikaanse Demokratiese Party se verleentheid neem ’n nuwe wending nadat die Russe beskuldig is daarvan dat hulle die 20,000 e-posse laat lek het om die party te benadeel in…

Bayer mik steeds na Monsanto

Die Duitse reus Bayer AG, het besluit om ’n verbeterde aanbod aan te bied vir die oorname van die omstrede Amerikaanse maatskappy, Monsanto. Bayer het sy aanbod verhoog na $65…