Daily Archives: July 26, 2016

Beheermaatreëls op valuta vir buitelandse reise

Streng valutabeheermaatreëls is gedurende die afgelope 15 tot 20 jaar baie verslap, maar daar is nog steeds reëls van toepassing op alle Suid-Afrikaners. Min van ons wat al oorsee gereis…

Vier SAUK joernaliste moet werk terugkry

Die vier joernaliste van die SAUK-8 se afdanking was onwettig en hulle moet weer in hulle onderskeie poste heraangestel word. Regter André van Niekerk het in die arbeidshof in Johannesburg…

Weer ‘n haatspraak klag teen Zuma gelê

Nog ‘n klag van haatspraak is teen president Jacob Zuma by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien nadat hy die afgelope naweek ‘n aanval op blankes gedoen het tydens toesprake by verkiesingsaamtrekke….

Geen bom in restaurant by NWU gevind

Die polisie se plofstofeenheid het die gebou waarin die Drakenstein-restaurant op die Noordwes Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus gefynkam ná ‘n bomdreigement ontvang is, maar het geen bom gevind nie. Die…

Tweede moord in maand by Vwb hoewes

Twee mense is presies ‘n maand uitmekaar in die Laezonia kleinhoewe-gebied naby Verwoerdburg vermoor. ‘n Jongman is Maandag op ‘n kleinhoewe in die betrokke omgewing doodgeskiet by ‘n besigheid wat…

Nog ‘n vrou vermis in Natalse stormweer

‘n Vrou het in Durban vermis geraak terwyl sy in gietende reën huis toe gery het. Brenda Scriven (62-jaar) se motor is in Glen Anil gekry waar dit deur die…

Europa – Stank vir dank

Gedurende 2015 het die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, die koerante se voorblaaie oorheers met haar “oop deur” benadering ten opsigte van die migrante afkomstig uit veral Moslem-lande soos Sirië, Irak…

Volksdigter se huis op Heidelberg gestroop

Die geliefde volksdigter, A.G. Visser, se huis op Heidelberg is deur inbrekers gestroop. Die strooptog is deur patrolleerders van Heidelberg Sentraal GPF ontdek nadat hulle voorwerpe aan die agterkant van…

Studente dring aan op gratis onderrig

Gratis onderwys moet vanaf volgende jaar geld anders sal studente bereid wees om ‘n hele jaar lank met vakansie te gaan. Hierdie dreigement is deur die president van die organisasie,…

Zuma wil pad naspoor van Onteieningswetsontwerp

Die speaker van nasionale vergadering en voorsitter van die nasionale raad van provinsies moet aan president Jacob Zuma verslag doen oor die proses wat gevolg is om die Wetsontwerp op…

Graf van 32 Bataljon lid herstel

Die beskadigde graf van ‘n jong lid van 32 Bataljon, Johan Meyer, gaan herstel word nadat ‘n skenking van R10 000 ontvang is. Die voorsitter van SA Weermag Militêre Veteraanvereniging…

Marikana – Kaptein gaan heen met meeste geld

‘n Verslag van ‘n forensiese oudit toon die grootste deel van die geld wat die mynmaatskappy, Lonmin, aan die gemeenskap by sy Marikana-myn betaal het, benut is om ‘n paleisagtige…

Gesteelde skape by Kroonstad teruggekry

Drie mans is in hegtenis geneem toe die polisie naby Kroonstad afgekom het op 44 vasgebinde Meatmaster-skape agterin ‘n vragmotor. Die polisie is deur ‘n boer van die verdagte vragmotor…

Skaars witmielies word uitgevoer

Dit lyk asof Suid-Afrika nie voldoende voorraad witmielies het om in die komende maande se aanvraag te voorsien nie, en tekorte kan op die winkelrak ondervind word. Die onlangs vrygestelde…

Tuinhulp in hof oor moord

‘n Man wat na bewering ‘n bejaarde man van Pellissier in Bloemfontein vermoor het, het vlugtig verskyn in die landdroshof, waar sy saak uitgestel is. Die saak teen die 23-jarige…

Vrou by Kaylami doodgeskiet

Die fiksheidsmodel, Susanne Keil, is Sondagaand na bewering deur huisrowers doodgeskiet terwyl sy en ‘n vriend televisie by haar huis in Kyalami gekyk het. Volgens ‘n familievriend het sy begin…

Nog ‘n terreuraanval in Duitsland

’n Derde voorval van terreur waarin mense gedood word, het binne sewe dae die Duitse volk getref toe ’n 27-jarige Siriese asielsoeker met ’n selfgemaakte bom homself gedood en ‘n…

Nog ‘n e-pos skandaal in VSA

In Amerika is die Demokratiese Party in ’n groot verleentheid gebring met die skielike, en onverwagse bedanking van die party se voorsitter, Debbie Wasserman Schultz, weens ’n ernstige e-pos skandaal. Sy…

Britte het tyd nodig sê Franse

Die nuut verkose Britse eerste minister, Theresa May en president Hollandè van Frankryk stem saam dat Brittanje tyd nodig het om alles gereed te kry vir uittrede uit die Europese…

Portugal wen eerste rondte vir VN

Die Verenigde Nasies het ’n eerste rondte stemmery afgehandel tussen genomineerdes om ’n opvolger aan te wys vir die huidige sekretaris-generaal Ban Ki-moon wie se termyn vanjaar verstryk. Volgens diplomate…

Genesing van asma word moontlik

Tot op datum was daar slegs een oplossing, en dit om verligting te bring vir mense wat aan asma ly, maar genesing is nie moontlik met die kennis waaroor medici…

Franse stuur wapens na Irak

President Francois Hollandè sê in ’n verklaring dat Frankryk nie enige troepe stuur om teen die Islamitiese Staat te veg nie, maar stuur wel voldoende wapentuig wat deur die regering…