Daily Archives: July 25, 2016

Oos-Kaapse boer trompop doodgeskiet

Dit lyk asof roof hoegenaamd nie die motief vir die moord op die Oos-Kaapse boer, Brent Gibbons op sy plaas in die Steynsburg-omgewing was nie, maar dit lyk eerder na…

Toyota RAV 2,2D VX AWD

Die Toyota RAV is al vir etlike jare ‘n bekende gesig op ons land se paaie. Inteendeel, dit is een van die gewildste sportnutsvoertuie op ons land se paaie.  …

Preie nog ‘n plant in ui-familie

Ons ken eintlik mos almal preie, maar seker nie almal van ons ken die plante en weet hoe om dit voor te berei of te gebruik nie. Dink aan die…

Stowe botter vinkelgereg

Nog nooit vinkel op hierdie manier gaargemaak nie? Probeer dit gerus, dit smaak heerlik saam met vis- en hoendergeregte.   Stowe botter vinkelgereg: Genoeg vir 4 persone   Bestanddele: 2…

SAUK joernaliste – Arbeidshof sal Dinsdag besluit

Uitspraak in die saak van vier SAUK-joernaliste sal Dinsdag teen 10:00 in Kaapstad gelewer word. Daar is verwag dat die uitspraak vandag gelewer sou word, maar regter Rob Lagrange het…

Duitsland – Derde aanval in ‘n week

In die derde aanval in ‘n week in Duitsland het ‘n Siriese asielsoeker ‘n ontploffing by ‘n kroeg in Ansbach veroorsaak waarin hyself dood is en sowat ‘n dosyn mense…

Die groot koue en reën is hier

Die groot koue en reën is voor die deur en die Sentraal-Transvalers kan maar saam met die Wes-Kapenaars hulle sambrele en ekstra komberse uithaal. Swaar reën word vandag in die…

Media man se moordenaar nog nie aangekeer

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op die mediastrateeg, Gordon Patterson, wat doodgeskiet is tydens ‘n kapingspoging by sy huis in Randburg nie. Volgens ‘n…

Vyf veediewe in Vrystaat vasgetrap

Vyf veediewe verskyn na verwagting vandag in die hof in Qwaqwa nadat hulle in drie afsonderlike voorvalle met gesteelde vee betrap is. Die polisie het 79 gesteelde skape en ‘n…

Uitspraak in arbeidsaak van joernaliste verwag

Uitspraak sal waarskynlik vandag gelewer word in die saak van vier SAUK-joernaliste in die arbeidshof. Die joernaliste, Foeta Krige, Suna Venter, Jacques Steenkamp en Krivani Pillay was Vrydagmiddag in die hof,…

Grond in Meyerton vir R15 verkoop

Grondeienaars in die Meyerton-omgewing probeer om ‘n dringende interdik te bekom teen onwettige besettings aangesien die EFF hulle grond teen R15 stuk verkoop. Volgens die burgemeester van die Midvaal-munisipaliteit, Bongani…

Galg is nie oplossing nie

Uitgebreide navorsing is onlangs deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudige (SAIRV) gedoen oor die herinstelling van die doodstraf in Suid-Afrika. Dit is gedoen in op grond van die groot aantal…

Zuma is ‘n groot uitgawe vir SA

Bykans R10 miljoen is die afgelope sewe jaar aan regskoste en -advies vir president Jacob Zuma spandeer. Hierdie buitensporige hoeveelheid belastingbetalersgeld is uitgegee om te verhoed dat hy tereg staan,…

Tronk hoës ignoreer man se versoek vir ‘n arts

Die departement van korrektiewe dienste moet amptelik ondersoek instel waarom die herhaaldelike versoeke van ‘n gevangene in die Pietersburgse gevangenis om sy privaat dokter te spreek vir etlike maande in…

Radiostasie bestuurder met dood gedreig

Die doodsdreigemente wat aan ‘n radiostasie in Brits se bestuurder en werknemers gerig is, is bron van ernstige kommer volgens die Right2Know (R2K)-veldtog. Dié reaksie volg nadat die Bapo Ba…

SAUK simbolies van die lug af

Joernaliste by die SAUK het openlik in opstand gekom teen die bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, deur almal swart klere aan te trek om hulle steun te bewys aan hulle #SAUK8-kollegas wat…

Verdagte in hof oor Pellissier moord

‘n Bloemfonteinse man sal na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof verskyn in verband met die moord op die 73-jarige Hendrik Knoetze. Die 23-jarige verdagte is deur die polisie in…

Boere moet paraat wees op Lesotho grens

Boere langs die Lesotho-grens is gewaarsku om hulle paraatheid ernstig op te skerp ná twee aanvalle binne enkele dae in die Clocolan-omgewing. Die voorsitter van die Vrystaat Landbou (VL) se…

Pluimvee boere in grootste krisis

Boere in die pluimveebedryf trek noustrop, en hef aan lê nog voor terwyl die markte oorstroom is met swak gehalte hoenderstukke uit die VSA. Produsente is besig om hulle bedryf…

IS slaan hard in Kaboel

Die Afgaanse stad, Kaboel, is swaar getref toe die Islamitiese Staat (IS) ’n selfmoord aanval uitgevoer het en minstens 80 mense gedood is, terwyl minstens 231 mense ernstige beserings opgedoen…

Brasilië vang tien IS-terroriste

Die polisie in Brasilië het in die deelstate São Paulo en Paraná tien vermeende Islamitiese Staat terroriste in hegtenis geneem wat blykbaar beplan het om die Olimpiese Spele te ontwrig….

Skieter dood talle in Duitsland

‘n Skieter, wat steeds nie amptelik geïdentifiseer is nie, was verantwoordelik vir die aanval in München by ‘n winkelsentrum en het sy aanval sowat ‘n jaar gelede begin beplan volgens…

Clinton wys haar adjunk aan

Die presidentskandidaat van die Amerikaanse Demokratiese Party, Hillary Clinton, het haar adjunk bekendgestel. Sy het die Demokrate se senator van die Spaanstalige deelstaat Virginië, Tim Kaine, aangewys. Virginië word as…

IS terroriste voor ultimatum gestel

Koerdiese vegters het saam met Arabiese stryders die stad Manbij omsingel, en die Islamitiese Staat 48 uur tyd gegee om die stad te verlaat, of om doodgeskiet te word. Die…

Ted Cruz sal Trump nie steun

Senator Ted Cruz het tydens die Republikeinse Konvensie in Cleveland geweier om sy steun aan die verkose presidentskandidaat, Donald Trump te gee. Cruz het in sy kort toespraak voor die…

Buiteland sit agter Turkse staatsgreep

Die president van Turkye, Tayyip Erdogan, het in sy toespraak waartydens hy ’n drie maande noodtoestand afgekondig het, ook gesê die moontlikheid is nie uitgesluit dat buitelandse regerings betrokke was…

Russe bombardeer VSA stelling

Russiese vegvliegtuie het ’n weermagbasis in Siriese gebied gebombardeer wat deur Amerikaanse en Britse spesialis soldate gebruik word. Kort na die voorval, het die Russiese vegvliegtuie ook ’n kamp wat…

Tennis – Interessante brokkies

Die langste tenniswedstryd wat nog gespeel is, het 11 ure en 5 minute geduur. Dit was toe John Isner (VSA) in 2010 op Wimbledon teen Nicolas Mahut (Frankryk) gespeel het….