Daily Archives: July 22, 2016

Nuusflitse

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) gaan appelleer teen die hofuitspraak dat sy taalbeleid met Engels as primêre taal van onderrig ter syde gestel moet word. Die besluit volg skaars…

Top media man in Johannesburg vermoor

‘n Top kundige in die advertensie- en mediabedryf, Gordon Patterson is in Johannesburg vermoor. Talle mense het hulle medelye en hartseer op sosiale media gedeel, al is die presiese omstandighede…

Nuwe Eenheid vir Bio-etiek fokus op menseregte in SA

‘n Eenheid van Bio-etiek, wat deel vorm van die internasionale netwerk van die Unesco-leerstoel in bio-etiek, het pas by die Noordwes-Universiteit (NWU) tot stand gekom. Die betrokke eenheid funksioneer as…

Veldtog kos ANC meer as R1 miljard

Voorbereiding vir die plaaslike verkiesingstryd het glo die regerende party meer as R1 miljard gekos. Volgens die hoof van die ANC se verkiesingsveldtog, Nomvula Mokonyane, het die party die geld…

Kans op sukses vir appèl skraal

Die aansoek van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) om teen Oscar Pistorius se vonnis van ses jaar tronkstraf te appelleer, gaan volgens regskenners dalk nie slaag nie. Daar sal eers bewys…

Twee onderwysers sterf in ongeluk

Twee onderwysers het omgekom en ‘n derde een ernstig beseer in ‘n ongeluk op die N1 buite Nylstroom. Die ongeluk het plaasgevind toe ‘n swaar vragmotor se band gebars het,…

So lyk deursnee SA betoger

Die profiel van ‘n gemiddelde protesteerder kan volgens Suid-Afrikaanse munisipaliteite saamgevat word as synde tussen 18 en 35 jaar oud, werkloos en dikwels misdadigers. ‘n Beleidsanalis van die Suid-Afrikaanse plaaslike…

Dr. Verwoerd se lewe in nou op DVD

DVD’s oor dr Verwoerd se lewe sal tydens ‘n gala-geleentheid op 10 September 2016, presies, dag en datum, 50 jaar na sy begrafnis, vrygestel word. Daar is twee DVD’s: die…

Vreugde oor Afrikaans by UV dalk te gou

Die groot vreugdevure oor vandeesweek se taaluitspraak ten gunste van Afrikaans in die hooggeregshof in Bloemfontein kan al hoe laer begin brand indien die saak deur die Universiteit van die…

Besproeiingsboere kan eise instel

Munisipaliteite kan moontlik verras word wanneer landbouers in die omgewing van die Kougadam eise teen hulle instel. Besproeiingsboere beweer dat die stedelike munisipaliteite traag is en nog nie waterbeperkings ingestel…

Nuwe windplaas reg om krag te voorsien

’n Nuwe windplaas met 35 windturbines is naby Noupoort in die Noord-Kaap opgerig en het begin om elektriese krag te lewer. Die reuse turbines is binne die gestelde tyd opgerig…

Clocolan boere meer paraat na aanval

Boere is na dese meer paraat as voorheen na ‘n onlangse aanval op ‘n boer en sy gesin in die Clocolan-omgewing. Só het die voorsitter van die plaaslike landbouvereniging, Hennie…

Vrou gooi aanvaller met kookwater

‘n Vrou van die woonbuurt, Fauna, in Bloemfontein het ‘n gewapende rower met kookwater gegooi toe hy haar in haar huis oorval het. Hy het haar met ‘n mes gedreig…

Frankryk slaan terroriste aan flarde

Die Franse weermag het in samewerking met die internasionale koalisie-magte ’n vernietigende aanval uitgevoer op basisse van die Islamitiese Staat. Die aanvalle wat in die terroristies beheerde gebied van Mosoel…

Italiaanse polisie betrap geld vervalsers

In die Suid-Italiaanse gebied van Kampanië, het die land se polisie beslag gelê op sowat 6,5 miljoen vervalste euro banknote. Die polisie se woordvoerder in Napels sê tydens die klopjag…

Turkye kondig noodtoestand af

President Recep Tayyip Erdogan van Turkye het Donderdagoggend ’n noodtoestand in die land aangekondig nadat ’n staatsgreep poging deur lede van die weermag misluk het. Die noodtoestand is van krag…

Terroriste dreig Frankryk

Nadat Franse aanvalle op basisse van die Islamitiese Staat die terroriste ontwrig het in Mosoel, blyk dit dat hulle ernstig is om Frankryk weer in ’n bloedbad te dompel. In…

Aanslag op VW misluk

Die aanslag van Amerika om die Duitse motorvervaardiger, Volkswagen, finansieel te vernietig, blyk ’n klaaglike mislukking te wees. Te midde van die meer as 15 miljard euro wat Volkswagen beskikbaar…

Duisende Turkse amptenare geskors

Die Turkse regering het nog nie die veldtog teen opponente gestaak nie, en het Maandag en Dinsdag nog duisende werkers die trekpas gegee of minstens geskors. Na afloop van ’n…