Agt gesoek na aanval op plaas
Die polisie en lede van twee plaaswaggroepe fynkam die Vaalbank-omgewing naby Bronkhorstspruit nadat ‘n gewapende bende laasnag ‘n vrou op ‘n plaas aangerand het. Die agt aanvallers het eers die…
Die polisie en lede van twee plaaswaggroepe fynkam die Vaalbank-omgewing naby Bronkhorstspruit nadat ‘n gewapende bende laasnag ‘n vrou op ‘n plaas aangerand het. Die agt aanvallers het eers die…
Die grondwetlike hof het in ‘n meerderheidsuitspraak in die guns van Pretoria se metroraad beslis om 25 straatname uit die vorige bedeling te verwyder en met name van sy keuse…
Die saak teen vier senior SAUK-joernaliste is in die arbeidshof in Johannesburg uitgestel nadat die uitsaaier om uitstel gevra het. Die saak sal nou Vrydag om 12:30 aangehoor word. Regter…
Die SAUK is ‘n voortslepende saak wat amper al in dieselfde kategorie as Nkandla en die wapentransaksie val. Die gemene delers kan gesoek word by swak leierskap en magsvergrype en…
Honderde werkers van die Majola-teeplantasie buite Port St. Johns in die Oos-Kaap het vandeesweek etlike ure lank gespartel om ‘n brand te blus waarin sowat 35 hektaar tee verbrand het….
Die bestuurder van ‘n veiligheidsmaatskappy se voertuig sal na verwagting vandag in die landdroshof in Somerset-Wes verskyn nadat hy met die geldwa vol kontant van ‘n winkelsentrum af weggery het….
Skaars ‘n paar uur nadat ses hoogs gespesialiseerd anti-betogingsvoertuie ter waarde van R27 miljoen amptelik in Johannesburg in gebruik geneem is, kon dit weens “tegniese oponthoude” nie tydens ‘n gewelddadige…
Al wat hy nodig het om Suid-Afrika se probleme op te los, is ses maande as ‘n diktator. In hierdie ses maande sal president Jacob Zuma werklose mense dwing om…
Die Clocolan-gemeenskap en die familie van klein Carlie du Plessis (6 jaar) is verbysterd na haar skielike dood weens hondsdolheid. Dokters in Bloemfontein het bevestig sy het ‘n baie aggressiewe…
‘n Groot groep boere het vandeesweek by die landdroshof op Balito, Natal byeengekom om beswaar te maak teen borg vir twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met…
Die openbare uitsaaier moes nog verder die knie gebuig in die lig van die oorweldigende druk teen die toepassing van sensuur. Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid (Okosa) het bevestig dat die SAUK…
Die Islamitiese Staat (IS) het verantwoordelikheid aanvaar vir die bylaanval op ’n trein in Duitsland waartydens minstens vier mense ernstig beseer is. Die IS-terroriste sê in hulle persagentskap, “Amaq”, dat die…
“Die koeël is deur die kerk”, sê die linkses in die VSA wat vrees vir ’n Trump–presidentskap in Amerika. In Cleveland het die Republikeinse konvensie met ’n meerderheid van stemme…
Marine Le Pen, die leier van Front National het die uitslag van die Britse referendum verwelkom en gesê dit is goed dat Brittanje besluit het om die Europese Unie te…
In twee pas afgelope meningspeilings in Amerika word Hillary Clinton aangedui as die wenner wat na 8 November die Wit Huis sal bewoon as nuwe president van die Verenigde State…
Die beweging Pegida, wat ’n sterk teenstander is van die huidige Duitse regeringsbeleid oor migrante, is blykbaar in proses om ’n politieke party te word. Die inligting is deur die…
Drie kandidate is genomineer vir die amp as voorsitter van die Afrika Unie Kommissie om die huidige persoon, Nkosazana Dlamini Zuma, wie se termyn eersdaags verstryk te vervang. Dr Pelonomi…
’n Nuwe wending in die leierskapstryd van die Britse Arbeidersparty het lede van die party laat regop sit toe dit bekend geword het dat die sterkste teenstander van die huidige…
Minstens drie deelstate in die VSA het besluit om Volkswagen en sy filiale hof toe te sleep oor beweerde kullery omtrent gegewens rakende dieselontbranding. Die state beskuldig die Duitse motorvervaardiger…
Nuutste kommentaar