Daily Archives: July 20, 2016

Nog rondtes wag in regstryd met SAUK

Die volgende rondtes in die regstryd teen die SAUK, wat regstreeks voortspruit uit sy toepassing van sensuur, lê nou voor. Dit volg nadat ‘n dringende interdik vandag in Pretoriase hooggeregshof…

SAUK krisis kan wag tot na verkiesing

Ondanks al die druk wat al oor weke opgebou het oor die toepassing van sensuur en die afdanking van personeel deur die SAUK, het die regerende party eenvoudig aangedui dat…

ANC se geweld van nader bekyk

Die ANC se provinsiale leier in Natal, Mdumiseni Ntuli, het bekend gemaak dat die party glo ´n gewapende en georganiseerde mag sy kandidate in die provinsie teiken en gevra dat dit…

IMF sê korrupsie knou SA ekonomie

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het die Suid-Afrikaanse regering oor ‘n wye spektrum van sake gekritiseer en meen korrupsie verhinder die ekonomiese hervorming wat nodig is om die ekonomie te…

Die seën van Abraham – Jesus Christus

En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die Here jou God (Deut. 28:2), sodat die seën van Abraham na die…

Staat gee dalk nog droogtehulp

Droogtehulp aan kommersiële hulp sal volgens die staat binnekort hanteer word. Dié reaksie van die minister van landbou, bosbou en visserye, Senzeni Zokwana, by monde van sy woordvoerder volg kort…

Aktivis – Wapenaankoop lei tot korrupsie kultuur

Die wapentransaksie het ‘n kultuur van korrupsie ontketen en dit bedreig nou die voortbestaan van Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie, aldus ‘n beëdigde verklaring in ‘n hofaansoek wat tot die grondwetlike…

IT-vrou dagvaar Lesufi oor aanlyn registrasie konsep

Die konsep om ‘n aanlyn registrasiestelsel te ontwikkel sal moontlik in die hof draai nadat ‘n swart IT-entrepreneur ‘n dagvaarding daaromtrent op die onderwysdepartement in Sentraal-Transvaal se LUR, Panyaza Lesufi,…

Twee wagte in hof oor transitoroof

Twee veiligheidswagte van Fidelity het in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklag van gewapende roof en transitoroof. Die wagte, Zitka Moeketsi en Mahlomola Motsalana is oor die naweek in hegtenis…

Veediefstal in Vrystaat neem toe

Die tendens om oornag grafstene op plase waarop restitusie eise is op te rig sonder die medewete van die grondeienaars, is een van die kwessies wat onlangs deur Vrystaat Landbou…

Studie bekyk politieke geweld

Navorsing toon dat die regerende party betrokke is by die meeste van die meer as 100 gevalle van politieke geweld wat vir die doeleindes van die studie sedert 2013 nagegaan…

Paramedici weer teiken van misdadigers

Ernstige kommer bestaan oor die toename in voorvalle waarin paramedici deur misdadigers geteiken is omdat dit hul dienslewering en werkswyse strem. In die tweede voorval in net meer as ‘n…

Rooibos tekort verhoog rakprys

Die ernstige tekort aan rooibostee weens die droogtetoestand in die Wes-Kaap, kan die prys van die gesogte tee met soveel as 85% verhoog. Die tee, wat tans ook in sterk…

Mieliereste versamel vir droogtehulp

Vanweë die langdurige droogte in talle dele van die land, het veral veeboere ’n ernstige probleem om voldoende voer te bekom vir hulle diere. Suidwes Landbou, en die vervoermaatskappy DHL…

MeerKAT lewer eerste resultate

’n Tegnologies gevorderde span teleskope wat in Suid-Afrika opgerig is, en bekend staan as MeerKAT, het reeds talle nuwe ontdekkings in die ruimte moontlik gemaak. Waar daar tot onlangs 70…

Wedvlugduiwe – ‘n Ware staaltjie

Hierdie rubriek is ‘n praktiese poging om “die prins van die ruimte” soos Dolf van Niekerk ‘n duif beskryf, bekend te stel en wenke aan duiweboere te gee om oor…

Brug – Op die spoor van die sport

Die voordele en beloning verkry uit brug is velerlei. In ‘n studie aan die Universiteit van Kalifornië is bewys dat die beoefening van brug uitstekende beskerming bied teen siektes soos…

Turkye ontslaan nog duisende

Na die mislukte staatsgreep het die Turkse regering bykans 10,000 weermag offisiere en regters afgedank, en die vermoede bestaan dat dit nog nie die einde is nie. ’n Totaal van…

Turkse staatsgreep eis nog lewens

Na die mislukte staatsgreep in Turkye, het die dodetal verder gestyg tot bykans 300 waarvan 190 burgerlikes is wat betrokke was by die gevegte. Die minister van buitelandse sake sê…

Venezuela heropen grenspos uit nood

Vir ’n tweede keer het duisende burgerlikes, waarvan die meeste vroulike inwoners van Venezuela is, die grens oorgesteek na Colombia nadat die grenspos weer oopgestel is. Die mense van Venezuela…

Erdogan misbruik Turkse staatsgreep

Die mislukte staatsgreep in Turkye het klaarblyklik die diktatoriale neigings van die omstrede president Recep Tayyip Erdoğan verdere geleenthede gebied om die konserwatiewe Islamitiese bewind te versterk. Erdogan het kort na…

Frankryk vra patriotte se steun

Die Franse minister van binnelandse sake, Bernard Cazeneuve, het ’n uitnodiging gerig aan die “jong patriotte in Frankryk” om die land se sekuriteit te verbeter deur aan te sluit as…