Daily Archives: July 19, 2016

Op die Volksakker – Twee waardestelsels

Gister het dit landwyd gegons oor “Mandeladag” – ´n liberaal-humanistiese verering van hierdie terreur-ikoon as gewaande “nasiebouer”. Mense vier die dag deur minstens 67 minute te wy aan “vrywillige werk…

Broers bly in aanhouding oor terreur aanklagte

Die tweelingbroers, Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie, (23 jaar) het te midde van buitengewoon streng veiligheidsmaatreëls verskyn in die Johannesburgse landdroshof, waar hul saak tot volgende Maandag uitgestel is. Die broers,…

Agt joernaliste by SAUK afgedank

Sewe van die SAUK se joernaliste is amptelik afgedank en die agste een se kontrak is beëindig omdat hulle hul teen sensuur by die uitsaaier uitgespreek het. Dit volg nadat…

Byl aanvaller in Duitsland beseer talle

‘n Jong vlugteling van Afgaanse afkoms het chaos veroorsaak toe hy mense tydens ’n treinrit in Duitsland met ’n byl aangeval het. Die 17-jarige aanvaller het minstens vier mense ernstig…

Sanef kap "brute magsvertoon" by SAUK

Die afdanking van vier senior joernaliste deur die SAUK sonder ‘n tugverhoor is deur die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) as “brute magsvertoon” bestempel. Die joernaliste, Foeta Krige, Suna Venter, Jacques Steenkamp…

Swart radikales bestorm OB gebou

‘n Groep van ‘n swart bewussynsorganisasie het gedwonge toegang tot die openbare beskermer (OB), Thuli Madonsela, se kantore in Pretoria verkry en het na bewering probeer om van die personeel…

Gevry na blanke stem het vals note

Die regerende party het klaarblyklik hard gevry na blankes se stemme in die Vrystaat en het ‘n skielike liefde ontwikkel vir Afrikaaans, blanke dokters en ingenieurs asook boere, maar dit…

Herleef veldfliekdae met Modder en Bloed by CVO Pta-Noord

Herleef iets van die nostalgie van die goeie ou inry-dae en gaan kyk na die nuwe rolprent, Modder en Bloed, wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog afspeel, op die CVO Pretoria-Noord…

Kom hou dinee saam met Boere-Afrikanervolksraad

’n Dinee word op 30 Julie 2016 ten bate van die Boere-Afrikanervolksraad deur die RVB en Verkenners se Paardekraal tak en pos aangebied. Hierdie is die ideale geleentheid vir alle…

Boere is in ‘n oorlewingskrisis

Kommersiële boere is weens die droogte in ‘n oorlewingstryd gewikkel en in ‘n oproep deur georganiseerde landbou is die regering, banke, landbou-ondernemings en publiek om hulp gevra. Die organisasie, AgriSA,…

Vier SAUK joernaliste afgedank

Vier van die agt joernaliste, wat die SAUK na die grondwetlike hof toe neem, is deur die uitsaaier afgedank. Die groep is onlangs geskors omdat hulle gepraat het oor die…

Min steun vir ANC in PE, Pta en Jhb

In die sesde meningspeiling van Ipsos oor politieke partye se steun in groot metro’s waaronder Pretoria, Port Elizabeth en Johannesburg tel, lyk dit asof die ANC nie sal kan staatmaak…

Twaalf ANC kandidate in Natal al dood

Nog ‘n ANC-kandidaat is in Natal doodgeskiet in die aanloop tot die munisipale verkiesing op 3 Augustus. Bongani Skhosana wat as raadslid vir die party sou staan, is in Harding…

Streng veiligheid by hof toe sibbe verskyn

’n Broer en sy suster van Azaadville het vlugtig in die Kagiso-landdroshof verskyn op terreur verwante aanklagte te midde van streng veiligheidsmaatreëls deur swaar gewapende polisie wat ‘n kordon om…

Grond transaksies styg in Wes-Kaap

Gedurende die afgelope jaar tot einde Februarie 2016 het die verkope van plase in die Wes-Kaap gestyg teenoor die vorige boekjaar. Transaksies ten bedrae van R4,8 miljard is aangegaan in…

Koning se belediger kry tronkstraf

’n Onbekende man van Kampen in Nederland het 30 dae tronkstraf gekry nadat hy onwaarhede en beledigend was teenoor koning, Willem-Alexander. Die man het op sy Facebook-blad die Nederlandse staatshoof…

Kroatiese koalisie stort in duie

Die regse koalisie regering van Kroasië het na agt maande in die kussings, uitmekaar gespat weens ideologiese verskille en beweerde korrupsie deur die adjunk eerste minister van die land. Tomislav…

Griekeland sal vlieëniers uitlewer

Die regering van Griekeland het die Turkse owerheid beloof om die agt vlieëniers wat betrokke was by die staatsgreep so spoedig moontlik uit te lewer. Die agt mense het uit…

Turkse president maak weermag "skoon"

Na die mislukte staatsgreep deur onder meer senior lede van die Turkse weermag, lyk dit of president Erdogan en sy regering reeds begin het met ’n suiwering van die weermag….

Jong Duitse miljoenêr sterf in ongeluk

Thomas Wagner het in ’n vliegongeluk met ’n ses sitplek Piper 32 tuig die lewe gelaat tussen Venisië en Leipzig toe dit in ’n Sloweense woud neergestort het. Voor die…

19; Oostenrykse hof vonnis haat-prediker

Tot aan die einde van die verhoor het die beskuldigde gepleit dat hy onskuldig is, maar die 34-jarige Bosniese haat-prediker, Mirsad Omerovic, is nietemin tot 20 jaar tronkstraf gevonnis. Die…

Assad reken oorlog is amper verby

Die Siriese president, Bashar al-Assad is daarvan oortuig dat die stryd teen die terroriste en Siriese rebelle binne enkele maande deur sy magte gewen sal word, veral omdat die Russiese…

Franse sê trokbestuurder was IS gesinde

Die Franse eerste minister, Manuel Valls, sê die trokbestuurder wat in Nice verantwoordelik was vir die dood van minstens 84 mense, sonder twyfel ’n radikale Islamitiese verbintenis gehad het. Premier…

Duitse bank sluit talle takke

Duitsland se grootste bank het in ’n verklaring bekend gemaak dat hy beoog om sowat 188 handelstakke regoor die land te sluit. Die sluiting volg nadat Deutsche Bank die afgelope…