Daily Archives: July 18, 2016

Bejaarde in Bloemfontein vermoor

Die lyk van ‘n bejaarde man is vanoggend in sy huis in Pellissier, Bloemfontein gekry nadat hy vermoedelik reeds Vrydag vermoor is. ‘n Buurman het op die 73-jarige Hendrik Knoetze…

‘n Heerlike droomneut nagereg

Wat eet ons vir nagereg? Wie hou nie van ‘n heerlike warm sjokolade, neuterige nagereg in die winter nie? Hier volg ‘n ryk nagereg vir die soettande en dis so…

Opel Astra 1.0T Essentia

Die Opel Astra 1.0T Essentia met sy vaartbelynde bakwerk trek aandag oral waar dit op die pad is. Hierdie is een van Opel se 14 J-series Astra-modelle wat beskikbaar is….

Bottergeel songesigte vir ‘n vrolike tuin

Sonneblomplante is in die familie Asteraceae en die genus is Helianthus Ons ken almal die Transvaal- en Vrystaatse sonneblomlande in die somer. Ons weet hoe pragtig vertoon dit. Dit aard…

VSA rasse-oorlog duur voort

In die Amerikaanse stad, Baton Rouge, het die skietery op blanke polisie hervat en is minstens drie gedood en ’n vierde een is in ’n uiters kritieke toestand  in ’n…

Kommentaar – Europa, Quo Vadis?

Oor etlike jare van sogenaamde menslikheid het Europa toegelaat dat miljoene vreemdelinge vanaf Afrika en die Midde-Ooste die lande instroom. Die vreemdelinge is nie net van huisvesting en lewensmiddele voorsien…

Pa en seun sterf in ongeluk

‘n Pa en sy seun het in ‘n ongeluk net buite Touwsrivier gesterf toe hulle op pad was om ‘n begrafnis op Beaufort-Wes by te woon. Johan Gill (43 jaar)…

Staat "sleep voete" in Parys saak

Die hofsaak teen 11 beskuldigdes in Parys is tot 15 Augustus uitgestel nadat die dossier en klagstaat nogmaals nie aan die verdediging oorhandig is nie. Dit is egter nou ‘n…

Moordsaak teen man teruggetrek

‘n Aanklag van moord is teen ‘n huiseienaar van Erasmia, Pretoria laat vaar na hy aanvanklik in hegtenis geneem is op aanklag van moord nadat die polisie ‘n man in…

Cosatu dreig oor plaaswerkers op stemdag

Die ANC se alliansie-vennoot, Cosatu, het boere “gewaarsku” oor wat die vakverbond aanvoer ‘n “onwilligheid” is om “werkers vry te laat” om op 3 Augustus in die munisipale verkiesing te…

Sensitiewe Krygkor data gelek

Groot geheimhouding omhul die betaling van R230 miljoen in slegs twee jaar aan ‘n privaat lugredery om die ANC-regime se vliegtuie vir baie belangrike persone (BBP’s) in stand te hou….

SAUK – behandel Zuma spesiaal

Spesiale behandeling moet aan president Jacob Zuma gegee word deur SAUK-personeel het die uitsaaier se Hlaudi Motsoeneng beveel. Hy het luidens hofstukke wat by die grondwetlike hof deur agt joernaliste…

Skikkings kos SAUK miljoene rande

‘n Lang lys van skikkings wat deur die SAUK met afgedankte en geskorste werknemers bereik is, kan na raming uiteindelik meer as R100 miljoen bedra weens die toedoen van die…

Moord op Tony Strydom nog ondersoek

Die moordondersoek na die raaiselagtige dood van Tony Strydom (45 jaar) duur steeds voort nadat hy onlangs na bewering in die rug geskiet is toe hy alleen gaan teikenskiet het….

Twee mans in hof oor wapens en ammunisie

Twee mans sal na verwagting vandag in die landdroshof op Vereeniging verskyn nadat hulle deur die Valke in hegtenis geneem is vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. Die…

Mislukte staatsgreep in Turkye

Rebelle in die Turkse leër het Saterdag in ’n verklaring aangekondig dat “die leër van Turkye die mag oorgeneem het”. In die stryd tussen die weermag rebelle en die weermaglede…

Paniek heers in Clinton kamp

In ’n onafhanklike meningspeiling wat pas vrygestel is, het die uitslag daarvan paniek veroorsaak in die Hillary Clinton–kamp. Met die nasionale konvensies van beide die Republikeine en die Demokrate voor…

Kernbom kom uit die ruimte

Russiese wetenskaplikes werk aan ’n program om ’n nuwe soort bomwerper te ontwikkel wat binne ’n tydperk van twee uur na enige plek op aarde kan vlieg en ’n kernaanval…

Trump maak sy adjunk bekend

Die Republikeinse presidentskandidaat in die VSA, Donald Trump, het Vrydag sy adjunk bekend gemaak wat saam met hom die land sal regeer indien hy die stryd teen Clinton so wen….

Vriendelike Skotse ontvangs vir premier May

Die Britse eerste minister, Theresa May, het haar eerste besoek aan Skotland gebring om die huidige situasie na afloop van die referendum met die Skotse regering te bespreek. Sy het…

Terroriste juig oor Nice dodetal

Aanhangers en vegters van die Islamitiese Staat (IS) het op die sosiale media hulle tevredenheid uitgespreek met die 84 onskuldige mense en tientalle beseerdes wat deur ’n vragmotor se bestuurder…

Le Pen eis minister se bedanking

Die dood van 84 onskuldige mense in Frankryk wat deur ’n Islamitiese Staat-terroris veroorsaak is, het die gemoedere weer laat opvlam oor vreemdelinge se teenwoordigheid in die land. Marine Le…