Daily Archives: July 15, 2016

Verkiesingsperspektief – wat is die intelligente keuse?

Ons word uit elke moontlike oord deur “oplossings” gebombardeer: plakkate, onverantwoordelike (en onwettige?) gemors e-posse en talle advertensies wat alles aan almal belowe. Korrupsie gaan verdwyn, dienste gaan eensklaps gelewer…

Ons rou saam oor die Westerse beskawing

Baie huil saam met Frankryk oor die pas afgelope terrorisme-aanval tydens die herdenking van Bastilledag in Nice. Om verskeie rede het ons empatie met die slagoffers, waaronder daar talle kinders…

Franse vlae hang weer halfmas

Betuiginge van meegevoel met die slagoffers van die terrorisme-aanval in Nice, Frankryk stroom van regoor die wêreld in. Die Franse president, Francois Hollande het in ‘n nuuskonferensie na die gebeure…

Terreuraanval op Bastilledag-skare in Nice

Honderde mense is beseer en tientalle dood toe ‘n vragmotor deur ‘n skare mense in Nice, Frankryk geploeg het terwyl hulle op ‘n promenade besig was om Bastilledag te herdenk….

Sassa bedrieërs kry borg

Twee vermeende sleutelverdagtes in die reuse bedrogsindikaat wat etlike miljoene rande se welsynstoelaes van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Dienste, Sassa, gesteel het, is op borgtog van R30 000 elk…

VSA ambassadeur prys Valke

Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Patrick Gaspard, het die Valke geprys vir hulle vinnige optrede om vier vermeende terrorisme verdagtes aan te keer. Hy het die Valke en ander eenhede…

Joernaliste van ANN7 kry dit hotagter

Sewe die ANN7-verslaggewers is regsverteenwoordiging geweier tydens hulle dissiplinêre verhore deur hul werkgewer. Die verslaggewers van die nuuskanaal, Africa News Netwerk, het met regsverteenwoordigers by die verhore opgedaag, maar is…

Drie vasgetrap oor ammunisie en items van polisie

Drie swart mans is in die Winterveld-omgewing, noordwes van Pretoria aangekeer vir die onwettige besit van polisietoerusting, -ammunisie en onwettige vuurwapens. Van die intems is vermoedelik in rooftogte en kapings…

Kapers delf onderspit teen polisie

In ‘n woeste skietery naby die Leeudorn-myn in Westonaria tussen die polisie en ‘n bende van nege kapers is een doodgeskiet, twee gewond en twee van hulle in hegtenis geneem….

Elf weer in hof op Parys

Elf beskuldigdes verskyn vandag in die hof op Parys in verband met die dood van twee plaaswerkers in Januarie vanjaar. ‘n Verhoordatum sal moontlik vasgestel word vir die saak waarin…

Meer oor tennis en sy wortels

Almal weet wat tennis is en hoe dit gespeel word. Dit word gereeld op die kassie gewys met kommentaar oor die beste spelers wat aan groot toernooie deelneem. Wat waarskynlik…

Duitsland oorlaai van migrante

Gedurende 2015 het die Federale Republiek van Duitsland die hoogste vlak van onwettige migrante aanvaar in sy hele geskiedenis. Met verlede jaar se 1,138 miljoen migrante wat die land binnegekom…

Duisende migrante verdrink in see

Verdrinkings in die Mediterreense See het reeds ’n alledaagse verskynsel geword, en in die afgelope ses maande het sowat 3,700 onwettige migrante wat Europa wou bereik, in die see verdrink….

Europese howe trap klei oor Moslems

Moslem vroue wat hooftooisels na die werkplek dra, het ’n probleem geword in die Europese lande as gevolg van die terroriste aanvalle wat reeds uitgevoer is. ’n Moslem vrou is…

Olimpiese atlete word IS teiken

Die Franse intelligensiediens het die land se regering ingelig dat die Islamitiese Staat (IS) hulle terreur gerig het op die Franse span atlete wat gereedmaak om aan die Olimpiese Spele…

May verras met kabinetslede

Die nuwe eerste minister van Brittanje, Theresa May, het verras toe sy die voormalige burgemeester, en voorloper van die Brexit veldtog, Boris Johnson, aangestel het as die nuwe minister van…

Navo en Moskou wil spanning verlig

Die afgelope week het Navo-leiers en Rusland in Brussel vergader onder leiding van Navo se sekretaris-generaal, Jens Stoltenberg om die spanning tussen hulle te verlig. Die belangrikste saak op die…

IS terroriste maak gereed vir hul val

Terwyl die leiers van die Islamitiese Staat (IS) wêreldwyd terreuraanvalle uitvoer, is hulle ook besig om stelselmatig en stilweg hulle ondersteuners voor te berei vir die val van die “kalifaat”…