Daily Archives: July 14, 2016

Sewe kinders en ‘n volwassene sterf in brand

Sewe kinders en ‘n volwassene het omgekom in ‘n brand by ‘n plek van veiligheid wat in die vroeë oggendure by die Lakehaven kinder- en jeugsentrum in Durban uitgebreek het….

CR Swart beeld dalk na Lindley geskuif

Daar word beoog om die standbeeld van oud-staatspresident CR Swart van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se kampus te verskuif weens die ‘transformasieproses’ wat by die instelling aan die…

NWU navorsers wen gesogte toekenning

‘n Navorsingsartikel van vier Suid-Afrikaanse navorsers van die Noordwes Universiteit (NWU) is onlang as die Artikel van die Jaar 2016 deur ‘n akademiese tydskrif, Journal of Operational Risk, aangewys. Die…

Van winde en warrelwinde

Lyk die vuis-saluut bekend – plaaslik en oorsee (byvoorbeeld in Amerika)? Dan is daar nog diegene wat glo dat “vreedsame” protes uit sekere oorde niks duister inhou nie …   Tog…

Kommer oor polisie ondersoek na moord op jongman

Ernstige kommer is deur ‘n plaaslike koerant uitgespreek omtrent onder meer die polisie-ondersoek na die dood van ‘n jongman, Pierre-Etienne de Necker, op Belfast in Oos-Transvaal. Volgens die Middelburg Observer…

Transitorowers wys vinger na polisie

Die polisiediens moet ontslae raak van die misdadige element in sy misdaadintelligensie eenheid indien hulle die aantal transitorooftogte wil verminder. Die polisie moet ook meer informante en agente werf om…

Stop geblikte leeubedryf finaal

Die geblikte leeujag- en teelbedryf in Suid-Afrika, waarby nagenoeg 8 000 leeus betrokke is, moet oor minder as vier jaar finaal deur die staat beëindig word, eis omgewingbewaringsorganisasies. Volgens die…

Tongaat boer oorlede na aanval

Die boer van Tongaat, Simon Shephard, is in die hoësorgeenheid van die Alberlito-hospitaal oorlede na ‘n wreedaardige aanval verlede maand met ‘n kapmes in sy plaashuis. Shephard (80 jaar) is…

Webveiligheid moet opgeskerp word

Strategiese verdedigingsinstellings soos Krygkor moet uiters versigtig wees en verseker dat sy kuberveiligheid op ‘n daaglikse basis nagegaan word. Dié reaksie van die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor verdediging…

Petisie vra adverteerders – boikot SAUK

‘n Beroep is deur middel van ‘n aanlyn-petisie gedoen dat adverteerders die SAUK moet begin boikot. Alhoewel dit nie duidelik is wie die petisie opgestel het nie, het meer as…

Beskuldigdes lag in moordsaak

Twee van die beskuldigdes in die afspraak-moorde aan die Wes-Rand is tydens die hofverrigtinge vandeesweek aangesê om op te hou lag toe die landdros verwys het na ‘n foto op…

Beveilig plase voor verkiesing

Vrystaat Landbou (VL) het ‘n weer beroep op boere gedoen om hul beveiliging op plase te prioritiseer. Die oproep kom nadat ‘n dokter en sy vrou onlangs op hul plaas,…

Europa bekommerd oor migrante-terreur

Die meerderheid Europeërs vrees dat die instroming van onwettige migrante na Europa die risiko verhoog van terreuraanvalle, en is ewe bekommerd oor die impak wat steeds stygende aantal migrante het…

Trump waarsku VSA oor skietery

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het die mense van Amerika gewaarsku teen die optrede van vreemdelinge wat betrokke raak in ’n skietery op blankes. Hy het na aanleiding van die…

Clinton dalk skuldig aan meineed

Twee van die Republikeinse Party in Amerika se lede in die huis van afgevaardigdes het aan die departement justisie gevra om ondersoek te doen na die optrede van Hillary Clinton…

Internasionale hof bevind Sjina skuldig

Alhoewel die Internasionale Hof Sjina skuldig bevind het dat hy ’n internasionale wet oortree deur ’n kunsmatige eiland op te rig in die Sjinese Suidsee, het Sjina besluit om geensins…

Premier May regeer Brittanje

Premier May is besig om haar kabinetskommeling in plek te kry terwyl sy tientalle ander dringende sake hanteer, en dit blyk dat sy daarop ingestel is om minstens twee bekwame…

Britse Arbeidersparty kan knak

Die Britse Arbeidersparty beleef sy grootste krisis ooit, en politieke waarnemers in Brittanje vrees selfs dat die party in twee kan skeur wat ook die einde van dié party kan…

EU plaas druk op premier May

Die eerste minister van die Republiek van Ierland, Enda Kenny en Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland is voor in die ry om druk te plaas op die pas verkose Premier…