Maak die saak uit en deel in genade van God
Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die Here: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit…
Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die Here: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit…
Dit is deesdae “polities korrek” om met gewaande erns te sê dat ons moet “wat agter ons lê, wat ons nie meer kan verander nie, daar laat en vorentoe gaan”….
Die bulte in die pad vorentoe lyk heelwat makliker, danksy die Afrikaner-Volkseie Sport (AVS) se afgelope Bokkieweek waartydens meer as 7 000 besoekers op Kroonstad toegesak het. Een van die…
Groot eenstemmigheid is bereik tydens ‘n verkennende gesprek dat ‘n privaat Afrikaanse universiteit moontlik net sal kan oorleef indien blanke en bruin Afrikaanssprekendes onder een dak saamgevoeg kan word. Die…
Die rekenaarstelstel van die wapenaankoper, Krygkor is deur kuberkrakers binnegedring, en sodoende is daar na bewering toegang tot vertroulike inligting van bykans 20 000 verskaffers gekry. Die kuberkrakers wat werk…
Twee verdagtes is aangekeer in verband met die skietdood van ‘n treindrywer van Metrospoor op die Netreg-stasie in Kaapstad. Piet Botha (46 jaar) is Maandag doodgeskiet terwyl hy besig was…
Suid-Afrika se Nasionale Redakteursforum (Sanef) het sy skok en misnoeë uitgespreek oor die SAUK se besluit om nie gehoor te gee aan die beslissing van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van…
Meer as 6 000 renosters is die afgelope dekade in Afrika gestroop en sowat 25 000 is nog oor op die kontinent, aldus ‘n nuwe verslag. Die Krugerwildtuin is die…
In ´n onlangse media-ondersoek het dit aan die lig gekom dat universiteite nie net rassekwotas toepas vir toelating tot mediese studie nie, maar dat swart kandidate voorkeur ten opsigte van…
Sommige van die kandidate wat op die lys is om die huidige openbare beskermer (OB), Thuli Madonsela, te vervang het ‘n reeks uiteenlopende oortredings wat teen hulle tel. Dit wissel…
’n Voorval waartydens ‘n Johannesburgse motoris drie steekwonde aan sy kop toegedien is deur aggressiewe vensterwassers, laat die gevaarligte flikker oor die veiligheid van motoriste. Die motoris het blykbaar geweier…
Die Centre for World University Rankings (CWUR) het hul 2016 ranglys bekend gemaak. Harvard is eerste op die ranglys en daarna volg Stanford. Dit is egter interessant om te let…
Die botsing tussen twee passasierstreine in die suide van Italië het die lewens van minstens 20 passasiers geëis, en talle is met beserings in hospitale opgeneem. Die ongeluk het in…
Al lyk koffiebone dalk soos een of ander vreemde bessie, dit is nie verwant aan die bessie familie en is ’n besondere gewas wat van geur en smaak verander namate…
Van die onwettige migrante wat gedurende die afgelope jaar in België aangekom het, het slegs 4% iewers begin werk. Dit blyk dat sowat 55% van alle onwettige migrante wat die…
Die federale regering in Duitsland het goedkeuring gegee dat miljarde euro aan die deelstate uitbetaal word om die onwettige migrante finansieel te steun. Die deelstate moes egter in ’n ooreenkoms…
Dit blyk dat al meer steun verleen word in Europese lande vir die Brexit-standpunt, en een van Europa se topekonome is dit eens dat EU-lidmaatskap twyfelagtige voordele inhou. Terwyl Europa…
Noord-Korea het woedend gereageer op Amerika se planne om in sy buurland en aartsvyand, Suid-Korea, ’n nuwe missiel afweerstelsel te plaas as teenvoeter vir missielontwikkeling deur die kommuniste. Die Noord-Koreaanse…
Gaan die wêreld werklik ’n tweede Koue Oorlog beleef? Dit is die vraag op miljoene mense se lippe terwyl spanning aan die opbou is en klein insidente tot verdere spanning…
Vanaf Woensdagaand sal die huidige minister van binnelandse sake, Theresa May, die nuwe eerste minister van Brittanje wees in die plek van David Cameron wat bedank het. Cameron het die…
25,000 mense uit Venezuela het deur die oopgestelde grenspos na Colombia gestroom om noodsaaklike lewensmiddele soos voedsel en medisyne te koop wat in hulle eie land nie beskikbaar is nie….
Nuutste kommentaar