Daily Archives: July 12, 2016

Treffend Afrikaans – Eerste Afrikaanse Volkslied

Die eerste weergawe van die eerste Afrikaanse Volkslied is nog voor die totstandkoming van die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in 1875 deur die hoofstryders van die beweging geskryf. Hierdie…

Herzogplein vir vreemde kuns benut

Die Herzogplein in Bloemfontein se middestad word vanjaar gebruik om sogenaamde lewende kuns as deel van die Vrystaatse Kunstefees op te voer. In die opvoering getiteld, Open Wounds, beeld Siphumeze…

Plaasaanvallers dreig vrou met hoekslyper

’n Bejaarde egpaar is op hul plaas buite Kroonstad deur twee aanvallers oorval en aangerand. Dr. Koos Troskie (71) jaar was nie tuis toe die aanvallers sy bedlêende vrou, Natalie…

Vier dalk deel van IS terreursel in SA

Daar is volgens die Valke ‘n verband tussen die tweelingbroers en ‘n broer en sy suster wat oor die naweek aangekeer is omdat hulle al vier vermoedelik ondersteuners van die…

Groep swartes vermoor jongman

‘n Jongman is sodanig deur ‘n groep swartes op Belfast met bottels, klippe en stokke aangerand dat hy later aan sy beserings beswyk het. Die swartes het Pierre-Etienne de Necker…

Paramedici aangehou en beroof

Ses paramedici van Johannesburg se nooddienste is met vuurwapens aangehou en van hulle besittings beroof terwyl hulle besig was om ‘n pasiënt in Jeppestown te behandel. Hulle het gereageer op…

Treindrywer doodgeskiet terwyl hy vir trein wag

’n Treindrywer van Metrospoor is in Kaapstad op die Netreg-stasie doodgeskiet terwyl hy vir ‘n trein gewag het. Die drywer, Pieter Barend Botha, was besig met opleiding by ‘n spoorlyn…

MRK – Vra verskoning aan alle SA blankes

Die woordvoerder van die Ngwathe-munisipaliteit in die Vrystaat moet ‘n onvoorwaardelike verskoning aan alle blanke Suid-Afrikaners op Facebook plaas nadat hy teen hulle gediskrimineer en hul menswaardigheid geskend het. Dié…

SAUK daag bevinding teen hom uit

Die SAUK se bestuur gaan hom glad nie steur aan die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) se bevinding dat die uitsaaier sy besluit moet herroep om nie gewelddadige betogings tydens…

SA-Airlink vra verskoning oor vals alarm

Die redery SA-Airlink het verskoning gevra oor ‘n vals alarm dat ‘n vliegtuig onderweg vanaf Kaapstad na die Wonderboom-lughawe in Pretoria moontlik gekaap is. Die gerug het mense behoorlik op…

Verdagte nog soek na aanval by Mooirivier

Twee van drie plaasaanvallers is aangekeer enkele ure nadat hulle ‘n egpaar op ‘n plaas by Mooirivier, Natal aangeval het. Een van die twee wat in hegtenis geneem is, is…

Trekker verkope daal skerp

Die droogte wat gedurende die afgelope jaar en langer sy tol geëis het, en boere geknel het in hulle produksie, word nou deurgetrek na ander sektore wat ’n noue verband…

Rusland is geen bedreiging

Navo wil Rusland “demoniseer” en skuif sy troepemag na die westelike grens van Rusland met die argument dat die bedreiging teengestaan moet word, wat in werklikheid hoegenaamd nie bestaan nie….

Streng optrede teen Belgiese migrante

Misdadige vreemdelinge in België sal voortaan onderwerp word aan veel strenger wetgewing, selfs al is hulle in die land gebore. Onwettige migrante, en hulle nasate wat in België gebore en…

Saoedi vang 19 verdagte terroriste

Woordvoerders in Saoedi-Arabië sê polisie het minstens 19 verdagte terroriste gevange geneem wat verbind word aan die terreuraanvalle vroeër gedurende verlede week. Geen terroristegroep het verantwoordelikheid aanvaar vir die drie…

Bloedige feesdag in Afrika

Afrika het weer sy onstabiele neigings openbaar gedurende die afgelope naweek toe meer as ’n 300 burgerlikes en soldate in die Suid-Soedanese stad Juba omgekom het in ’n gewelddadige aanvalle….

Navo slaan bollemakiesie

Terwyl Navo sy magte ontplooi in die oostelike dele van Europa wat grens aan Rusland, word nuwe verskonings uitgedink om die optrede te regverdig, sê ’n deskundige op die gebied…

IS skiet Russiese helikopter af

Vegters van die Islamitiese Staat (IS) het daarin geslaag om ’n Russiese weermag helikopter neer te skiet in die noordelike streke van Sirië. Beide vlieëniers van die helikopter is in…

Rusland skors VSA diplomate

Nadat die Amerikaanse owerheid opgetree het teen twee Russiese diplomate, het Rusland met soortgelyke optrede begin deur twee Amerikaanse diplomate uit die land te sit. Die voorvalle het glo gevolg…

Birma se nuwe regering na 100 dae

Dit is net meer as drie maande nadat die Demokratiese Party die bewind oorgeneem het van die jarelange militêre owerheid in Myanmar. Verlede November het die nuwe regering van Aung…

Theresa May word Britse premier

In ’n onverwagse aankondiging in Brittanje, het Andrea Leadsom, kandidaat van die Konserwatiewe Party se premierskap, gesê sy onttrek uit die wedloop ten gunste van die ander kandidaat. Dit bring…

Seldsame Orangoetang byna uitgesterf

Die Borneotiese orangoetang en die Soematraanse orangoetang wat die grootste aapsoort in Asië is, word nou ernstig bedreig deur totale uitwissing. Die Internasionale Unie vir Natuurbeskerming het gewaarsku dat die…

Swart beweging in VSA dui op rassisme

Die “Black Lives Movement” se bestaan word deur menige in Amerika beskou as ’n organisasie wat rassisties is, en nadat vyf polisie geskiet is, word die vermoede verder versterk dat…