Daily Archives: July 11, 2016

Warm hoender- en lensieslaai

Lus vir ‘n warm hoender- en lensieslaai? Hier volg vir u ‘n heerlike en baie maklike resep. Dis so min moeite en kan binne 30 minute reg wees vir ete….

Plant Philodendron Xanadu vir min moeite

Hierdie plant is redelik bekend aan tuiniers en potplantliefhebbers. Dit kan binnenshuis of in die skadugedeelte in die tuin geplant word. Dit is in die familie Araceae en die rang…

Jensen Interceptor – ‘n gesogte versamelaarsmotor

Jensen Interceptor motors is ‘n sportiewe motor in die GT-sportmotorklas en een van die minder bekende motors in die motorwêreld. Dit is egter ‘n motor met ‘n uitsonderlike karakter. Dit…

Eskom skok wag op ekonomie

Die Suid-Afrikaanse ekonomie kan regmaak om nog ‘n skok te absorbeer weens Eskom se nuwe aangepaste syfers vir die boukoste van twee van sy grootste kragstasies met bykans R83 miljard…

OB bekyk korrupsie by Lesotho waterprojek

Die Lesotho Hoogland-waterprojek (LHWP) sal vandeesweek in die kollig begin beweeg tydens ‘n ondersoek oor die moontlike korrupte wyse waarop geld daaruit gemaak is deur bepaalde individue. Die minister van…

Vier in SA aangekeer oor vermeende IS-bande

Die Valke en ander polisie-eenhede het oor die naweek toegeslaan op vier mense in Sentraal-Transvaal weens vermeende bande met die terreurgroep, Islamitiese Staat (IS) en hulle vir terroriste-verwante aanklagte aangekeer….

Twee 18 jariges in hof oor Greytown moord

Twee verdagtes (altwee 18-jaar) sal na verwagting vandag in die landdroshof verskyn in verband met die moord op Sarel David Theron op ‘n plaas by Seven Oaks buite Greytown in…

ANC trap klei oor SAUK sensuur

Die ANC se ‘ringkoppe’ vergader vandag by Luthuli-huis om te besin oor wat hulle te doen staan omtrent die SAUK. Een daarvan is sekerlik of die SAUK-bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, op…

MRK se trae optrede bevraagteken

Die SA Menseregtekommissie (MRK) is versoek om klagte te ondersoek teen die EFF-leier, Julius Malema, nadat hy mense onder meer aangehits het om onwettig grond van wittes af te neem…

Plaaslike sensuur planne wek kommer

Die afskakeling van internettoegang deur ‘n regering om protes in die kiem te probeer smoor, is wêreldwyd aan die toeneem volgens die drukgroep, Access Now. Vanjaar was daar reeds 20…

SANW ammunisiedepots maklike teikens

Totdat ‘n nuwe veiligheidskontrak beding is, is drie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se grootste ammunisiedepots vir eers na bewering feitlik onbewaak. Een van hierdie depots in die Noord-Kaap…

OVK in Potch vir kiesers se adresse

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) was oor die naweek in Potchefstroom en Ventersdorp om blykbaar te verseker dat geregistreerde kiesers se adresbesonderhede op datum is. Altesaam 113 stemstasies was sedert Saterdag…

Mugabe gee weer Weste alle blaam

Die Zimbabwiese president Robert Mugabe het nogmaals niemand teleurgestel nie aangesien hy alweer die Weste blameer vir al die ellende in sy land. Volgens die diktator ondervind Zimbabwe ‘n tekort…

Studie onthul feite oor transitorooftogte

Die vermoede dat binne-inligting ‘n deurslaggewende rol speel in transitorooftogte is pas bevestig in ‘n studie, waarin ‘n handvol skokfeite aan die lig gebring word. Die rowers se waardevolste inligtingsbronne…

Okosa uitspraak oor SAUK steeds uitstaande

Die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van Suid-Afrika (Okosa) sal na verwagting uiteindelik vandag uitspraak lewer oor die SAUK se besluit om nie gewelddadige betogings uit te saai nie. Okosa se verwagte…

Wetgewing oor haatmisdaad beoog

‘n Wetontwerp is in die pyplyn om oortredings ten opsigte van die sambreelterm, haatmisdaad, in Suid-Afrika te straf. Die minister van justisie, Michael Masutha, het oor die naweek aan die…

Clinton nie skotvry oor e-posse

Die Amerikaanse presidentskandidaat en voormalige minister in die Obama regering, Hillary Clinton, is nog nie geheel en al vry van vervolging nie, afgesien van die FBI se aanbeveling om haar…

Leierstryd woed in Britse Arbeiders

Die omstrede leier van die Britse Arbeidersparty kan moontlik sy pos kwyt wees binne die volgende paar dae, maar talle ondersteuners hoop dat hy eerder betyds sy bedanking sal aankondig….

Twee vroue in wedloop vir Downingstr. 10

Verlede week het een na die ander kandidaat die stryd verloor teen die twee vroue kandidate van die Konserwatiewe Party in Brittanje om as eerste minister verkies te word. Donderdag…

Obama wil polisie "hervorm" na skietry

Die Amerikaanse president, Barack Obama, sê alle Amerikaners behoort ongemaklik te wees met die onlangse gebeure toe polisie ’n swarte geskiet het. Hy sê die skietery deur Amerikaanse polisiebeamptes in…

Australië word verleentheid gespaar

Dit blyk dat Australië die verleentheid gespaar word om weer ’n keer na die stembus te gaan in ’n poging om ’n meerderheidsregering saam te stel. Eerste minister Malcolm Turnbull…

Egpaar bedrieg talle boere

’n Blanke egpaar van Wes-Transvaal is deur beamptes van die Valke vasgevat nadat hulle na bewering ’n aantal boere met etlike miljoene rand gekul het. Die egpaar, Daniel en Elizabeth…

Al-Kaïda aanval eis 22 lewens

Die wreedste terroriste beweging op aarde, Al-Kaïda, het verantwoordelikheid aanvaar vir die wrede dood van minstens 22 burgerlikes in die verre noorde van Sirië. Die terroriste het die afgelope naweek…

Eerste drieling ooit na Olimpiese Spele

Die eerste drieling wat ooit gesamentlik na die Olimpiese Spele is as deelnemers, het vanjaar gereedgemaak om na Rio te vertrek. Onder die toepaslike slagspreuk, “Trio na Rio”, sal die…

Die Koue Oorlog het begin

Die Navo-leiers is in die Poolse hoofstad Warskou saamgetrek om onder meer te besluit oor die troepemag wat in die oostelike lande van Europa ontplooi moet word. ’n Tweede rede…