Daily Archives: July 8, 2016

Bokkieweek was weer ‘n luisterryke toernooi

Die grootste skoletoernooi in Suid-Afrika, die Winter Bokkieweek het pas in Kroonstad plaasgevind waartydens 15 unies van feitlik oor die hele Suid-Afrika verteenwoordig was. Om die optog deur soveel duisende…

Militantes moet mening gee oor Rhodes beeld

Meer as ‘n jaar nadat die Universiteit van Kaapstad (UCT) die standbeeld van Cecil John Rhodes weens studentebetogings verwyder het, is daar steeds nie besluit waarheen om dit te verskuif…

Bokkieweek kry groot aftrek

Die redenaars het vanjaar groot aftrek gekry in die kultuurafdeling by die Bokkieweek op Kroonstad. Die leerlinge sal vanjaar se deelname nog lank onthou, want hulle is deur Thea Steenekamp…

Realiteit van SA politiek in perspektief

Ons het in ons eerste aflewerings oor die verkiesing gewys op die inherente valsheid van party-politiek. Voorts het ons kennis geneem dat die gewaande magsdeling waarmee FW de Klerk ons…

Polisie soek meesterbrein in dubbelmoord

Die polisie het ‘n man geïdentifiseer wat hulle glo die meesterbrein is in die wrede dubbelmoord op die egpaar, Tewie en Eurika Human, van Groot-Brakrivier. Volgens die polisie het Lebohang…

Ondersoek na Guptas kan Nkandla oortref

Die ondersoek na die beweerde staatskaping deur die Gupta-familie kan selfs wyer uitkring as die Nkandla-ondersoek, aldus opposisiepartye. Die partye het die bewilliging van R1,5 miljoen aan die openbare beskermer…

Veldwagter geskors oor ietermagô skop

SANParke het bevestig dat ‘n veldwagter van die Punda Maria-kamp in die Krugerwildtuin, wat op videomateriaal vasgevang is terwyl hy ‘n ietermagô skop, geskors is terwyl ‘n ondersoek daaroor aan…

Droogtehulp van R1 miljard gefnuik

Die R1 miljard se droogtehulp wat ryk filantrope aan Suid-Afrikaanse boere wou skenk, het deur die mat geval. Die inisieerder van die hele projek en stigter van die groep, Global…

Aanvallers se borgaansoek verwag

Twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met ‘n uiters wrede aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas in die Verkykerskop-distrik sal na verwagting later vandeesmaand aansoek…

Gesin jaag weg van hul aanvallers

‘n Gesin van Verwoerdburg het ter nouer nood aan die dood ontkom toe hulle deur drie gewapende rowers in Mnandi aangeval is. Die mans het hulle ingewag en onmiddellik aangeval…

Twee aangekeer na Muldersdrift moord

Twee verdagtes is aangekeer in verband met die moord op Jason le Roux van die Lammermoor-gebied by Muldersdrift. Le Roux (26 jaar) is in Junie doodgeskiet tydens ‘n huisrooftog waartydens…

Cosatu speel weer raskaart in Wes-Kaap

Politieke punte wil weer deur Cosatu se Tony Ehrenreich in die Wes-Kaap aangeteken word deur te beweer dat die skietery op twee vroulike verkeersbeamptes in Khayelitsha daarmee saamhang dat swart…

Saoedi wil wraak neem

Koning Salman van Saoedi-Arabië het glo goedkeuring gegee dat die land se weermag terug sal slaan na die verwoestende aanvalle wat deur Islamitiese Staat (IS) uitgevoer is in die land….

Italië red duisende migrante

Die Italiaanse kuswag sê in ’n verklaring dat hulle binne 24 uur meer as 4,500 onwettige migrante uit die Mediterreense See moes red van verdrinking. Italië is die hoofsentrum waar…

Brit wil lande help uit EU

Die Britse parlementariër en leier van die onafhanklike konserwatiewe party, (UKP) het bedank as leier, en wil nou as lid van die Europese Parlement, ander lande behulpsaam wees om uit…

Wat het van Poetin geword?

Waar is president Vladimir Poetin? Dit kan gesien word as ’n jaarlikse instelling dat die Russiese president elke jaar vir meer as ’n week wegraak en niemand weet waar hy…

Duisende pikkewyne word bedreig

Meer as ’n miljoen pikkewyne op ’n afgeleë sub-Antarktiese eilandgebied word met algehele uitwissing bedreig na ’n geweldige vulkaniese uitbarsting. Dit is een van die wêreld se grootste kolonies pikkewyne…

Skeuring in AFD streeksparlement

Lede van die “Alternatief vir Duitsland” in die Baden-Württemberg parlement kon mekaar nie vind nie en het in twee geskeur volgens Jörg Meuthen, die onder-leier van die AFD in Duitsland….

Colombia gaan sy buurman help

Mense en die regering van Colombia het bekend gemaak dat hulle hul wil ontferm oor die mense van Venezuela, waar die mense gebuk gaan onder ernstige tekorte aan noodsaaklike lewensmiddels….

Drie nuwe sonne ontdek

Buite die aarde se sonnestelsel hang drie sonplanete wat pas deur wetenskaplikes bekend gemaak is by die Europese Suidelike Sterrewag. Die inligting is in ’n mediavrystelling bekend gemaak, en verskyn…