Daily Archives: July 7, 2016

Man geskiet in rooftog by Pta winkelsentrum

Drie rowers word deur die polisie gesoek na ‘n rooftog vanmiddag in die Brooklyn winkelsentrum in die ooste van Pretoria waartydens bykans R1 miljoen se goedere geroof is. ‘n Lid…

SA volg in Zimbabwe se spore

Die huidige inploffing van Zimbabwe laat die herinnering ver teruggaan. In die meer ‘onlangse’ geskiedenis sowat 38 tot 36 jaar gelede begin die “When wes” (“When we where in Rhodesia”)…

Betogende groepe gryp mekaar amper by SAUK

Die humeure het sommer gister vuurwarm opgevlam toe betogende lede van die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party (SAKP) saam met verskeie drukgroepe teen ondersteuners van die uitsaaier se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, te…

Brug hou voordele in vir oud en jonk

Deur brug te speel is ‘n mens sosiaal meer aanvaarbaar, want in plaas van oor nietighede te gesels kan jy die tyd sinvol deurbring en dis genotvol. Trouens, al hoe…

Zimbabwe op ‘n mespunt weens onrus

Die Weermag in Zimbabwe is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas om in te gryp in die protesoptrede teen die korrupte regering van president Robert Mugabe. Jongmense het gister veral in opstand…

Vrou glo jammer oor uitsprake teen blankes

n Swart vrou het om verskoning gevra vir haar rassistiese uitlatings op Twitter en sy voer aan sy is nie ‘n rassis nie. Palesa Sotjifa meen die twiets is uit…

Twee broers dood toe plaashuis brand

Twee broers het tydens ‘n jagtog omgekom weens ‘n brand wat in ‘n plaashuis by Jansenville in die Oos-Kaap uitgebreek het.  Een van hulle, Andrew Koertzen (68 jaar), kon daarin…

Sensuur in SA wek al hoe meer kommer

Die feit dat Suid-Afrika baie onlangs voor die Verenigde Nasies (VN) probeer het om internasionale internet-sensuur afdwingbaar te maak, dien as bewys dat pogings om die SAUK te sensureer in…

Skok-verslag veroordeel Blair

In Brittanje is die verslag deur sir John Chilcot, oor die Irak-oorlog van 2003  en die nadraai daarvan, het skokgolwe deur die land gestuur. Die besluit om die VSA by…

Eskom winste uit buitensporige verhogings

Eskom het, volgens mediaberigte, wins van R4 617 miljoen verklaar vir die finansiële jaar tot einde Maart 2016. Soos verwag kan word, het die uitvoerende hoof, Brian Molefe, homself en sy…

Staat appelleer dalk teen Oscar vonnis

Die staat se nasionale vervolgingsgesag (NVG) sal binnekort besluit of daar appèl aangeteken gaan word teen die ses jaar tronkstraf wat Oscar Pistorius opgelê is vir die moord op sy…

Dief vlug oor mure en loop hom vas teen hond

‘n Dief is in Somerset-Wes deur ‘n Amerikaanse veghond gebyt toe hy in sy vlugtog oor die muur van ‘n woning gespring het en binne die hond se kake beland…

Zuma – ANC sal tot wederkoms aan bewind bly

Die storie van president Jacob Zuma dat die ANC sal heers tot die wederkoms is al ‘n paar keer deur hom oor die afgelope paar jaar kwytgeraak. Die mate waartoe…

Vet salarisse betaal al vaar munisipaliteite vrot

Die Afrika-dryfveer vir die aanstigting van geweldpleging en doodskiet van politieke opponente word nogal duidelik wanneer na die vet salarisse van amptenare op munisipale vlak gekyk word. Boonop word hierdie…

Opruim van ruimte-skroot beplan

Wetenskaplikes het oor dekades die ruimte besoedel en nou het die tyd aangebreek dat die meer as 7,000 metrieke ton skroot wat in die ruimte in bane om die aarde…

Dit wemel van terroriste in Brittanje

Daar is genoeg rede vir die Britte om slapelose nagte te hê oor die moontlikheid van ’n enorme terroriste aanval, want in Brittanje wemel dit van die vegters. Een uit…

Siriese rebelle is "oorlog misdadigers"

Amnestie Internasionaal het in ’n verslag gesê dat die Siriese rebellemagte hulle skuldig maak aan oorlogsmisdade, en het ’n beroep gedoen op regerings wêreldwyd om die voorsiening van wapens aan…

FBI sê Clinton was nalatig

In ’n verklaring wat deur die FBI-direkteur, James Comey, tydens ’n mediakonferensie bekend gemaak is, word aanbeveel dat Hillary Clinton nie vervolg word nie al was sy uitermatig onverantwoordelik. Hy…

BMW betree "self-bestuur" bedryf

Die Duitse motorvervaardiger, BMW, het aangekondig dat die maatskappy die nuutste tegnologiebedryf betree en die Intel-rekenaarspesialiste van Mobileye nader gestrek het. Die bedoeling is om daarmee die “self-bestuur” bedryf, wat…

IS terroriste meer doeltreffend

Die Islamitiese Staat (IS) het in Sirië en Irak groot gebiede verloor wat voorheen deur dié terroristegroep beheer was, maar het intussen meer effektief geword in hulle terreuraanvalle regoor die…

Spanje probeer regering saamstel

Nege dae  na afloop van die Spaanse parlementêre verkiesing het die waarnemende premier, Mariano Rajoy sy eerste gesprek gevoer met ’n splinterparty in ’n poging om ’n koalisie regering saam…

Wêreld se oudste Bank kan sluit

Die wêreld se oudste handelsbank, die “Banco Monte dei Paschi di Siena” wat in 1472 in Italië tot stand gekom het, kan nie staande bly sonder die hulp van die…

Kyk na Emily Hobhouse video

‘n Geskiedkundige geleentheid wat tydens die onlangse besoek van die jong Emily Hobhouse van Bath, Brittanje aan Suid-Afrika vasgevang is, kan op video deur lesers van Die Vryburger gevolg word….