Daily Archives: July 6, 2016

Kommentaar – Demokrasie

Terwyl die wêreld  toenemend begaan raak oor demokratiese praktyke wat in elke land behoort te geld, is dit opvallend hoedat dit juis die stelsel is wat hom klaarblyklik ook leen…

ANC-regime het beplan vir Zim se inploffing

Die Suid-Afrikaanse regime maak glo al maande lank gebeurlikheidsplanne vir die moontlikheid dat Zimbabwe finaal gaan ineenstort en vlugtelinge oor die grens kan stroom. Hoewel die ANC-regime nie eintlik bekend…

Treffend Afrikaans – die stryd van kombuis- tot modetaal

Aan die einde van die agtiende eeu, begin negentiende eeu was mense in die algemeen minder gegoed as vandag en moes hulle groter opofferinge maak om te spaar en skraps…

Die wonder van wedvlugduiwe

Die gehalte en fiksheid van ‘n duif kan en moet in ‘n baie groot mate deur hantering bepaal word. Dit beteken dat veral die spiergehalte met die vingerpunte betas en…

Rykdom in afwagting

Ek dank my God altyd oor julle vir die genade van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is, dat julle in alle opsigte in Hom ryk gemaak is…

Op die Volksakker – Die ware gesig van ‘n regstaat

Die “regstaat is daardie mitiese beskerming vir minderhede in die “nuwe SA”, wat volgens akademici en burgerregte organisasies ons behoud is en sal bly. Kom ons ignoreer vir een oomblik…

Boere in SA kan dalk R1 miljard se droogtehulp kry

Suid-Afrikaanse kommersiële boere kan moontlik sowat R1 miljard ($70 miljoen) se droogtehulp van ‘n groep, Global Association of Billionaires and Millionaires (GABM) ontvang. Die groep het Agri SA en die…

Plaasaanvalle en -moorde styg drasties

Plaasaanvalle en –moorde het volgens Transvaal Landbou-unie (TLU SA) die afgelope halfjaar drasties gestyg met 44% in vergelyking met die dienooreenkomstige tyd verlede jaar. In die eerste ses maande vanjaar…

Zimbabwe op rand van anargie

Boodskappe op sosiale media toon inwoners van Zimbabwe het nou genoeg gehad van ‘n regering wat nie die land kan regeer nie. ‘n Protesdag word op Woensdag 6 Julie beplan…

SAUK steier van een krisis na volgende

Die SAUK het baie heftig gereageer op ‘n ANC-mediakonferensie en dit baie duidelik gestel dat die uitsaaier geen besluite sal neem wat op sensuur gemik is nie. Die uitsaaier steier…

Kruger neem leisels oor by erfenisbates

‘n Nuwe besturende direkteur het by die Voortrekkermonument en Erfenisstigting die leisels oorgeneem. Cecilia Kruger het  by die twee instansies oorgeneem nadat sy sedert November verlede jaar as besturende direkteur…

SA stem teen VN se menseregte op internet

Kwessies omtrent rassisme en aanhitsing van haat het Suid-Afrika glo onlangs beweeg om teen die Verenigde Nasies (VN) se resolusie omtrent die beskerming van menseregte op internet te stem. Suid-Afrika…

Sekerheid oor voedsel styg in SA

Voedselsekerheid het in Suid-Afrika verbeter ondanks die droogte en hoër voedselpryse. Trouens Suid-Afrika word gereken as die Afrika-land met die meeste voedselsekerheid op die kontinent. Die 2016-indeks van die Economist…

Staat soek R20 miljard se studieskuld

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema  (NSFAS) het aangekondig dat meer as 500 000 oud-studente die staat R20 miljard skuld vir lenings wat aangegaan is. Tagtig persent van die skuldenaars is…

Lang reis van 5 jaar na Jupiter

Nadat die “Juno”-ruimtetuig vir bykans vyf jaar koersvas deur die ruimte beweeg het om die tog van 716 miljoen kilometer af te lê, is wetenskaplikes opgewonde oor wat bereik is…

Indië bou eie vegvliegtuig

Die Indiese ontwikkelaars, “Light Combat Aircraft” (LCA), het pas hulle Tejas-vegvliegtuig bekendgestel aan die Indiese lugmag. Die vegvliegtuig is ’n mengsel van Britse, Russiese en Franse komponente wat ingewerk is,…

Opening in osoonlaag word kleiner

Die gat wat in die osoonlaag bokant Antarktika, het reeds kleiner geword en wetenskaplikes beweer dit kan toegeskryf word aan die afname in die gebruik van die skadelike CFK-produkte. Hulle…

Weste steun Assad in geheim

Westerse lande gebruik dubbele standaarde, want hulle steun die rebellemagte asook die regeringsmagte, het die Siriese president gesê. President Bashar Al-Assad het die opmerking die naweek gemaak tydens ’n onderhoud…

Turkye ontslaan sy regters

Die Turkse parlement het verlede week nuwe wetgewing aanvaar waarvolgens die grootste aantal van die 711 regters in die land, ontslaan gaan word. Die regters van die hoogste regbanke in…

IS slaan toe in Saoedi-Arabië

In drie afsonderlike aanvalle, het die Islamitiese Staat (IS) daarin geslaag om Saoedi-Arabië te skud, waarvan een aanval naby die mees heilige gebied in die land is. Dit is die…

Navo en Moskou in gespanne gesprek

Die Navo-leiers beoog om ’n “oop lyn” van kommunikasie te vestig met Moskou in ’n poging om die spanning tussen die twee magte te verminder sodat dit nie weer nie…

Clintons kry slegte publisiteit

Terwyl Hillary Clinton in ’n verkiesingstryd is om weer die Wit Huis te betree, kry sy weerstand met die verskyning van ’n boek wat ontnugtering bring oor haar vorige rol…